Bank - wamark.co.za

Download Report

Transcript Bank - wamark.co.za

Rekeninge in die Algemene Grootboek
-
KREDIET (Kt)
BALANSSTAAT AFDELING
KAPITAAL
+
DEBIET (Dt)
-
+
ONTTREKKINGS
+
BATES
-
-
LASTE
+
NOMINALE REKENINGE -AFDELING
-
INKOMSTE
+
+
UITGAWES
Wamark Publishers ©
Transaksie:
Ontvang geld vir lewering van ‘n diens
i.e. Lopende inkomste R 1 000
Bates
Inkomste
Uitgawes
+
+
+
Dt
Uitwerking op rekeningkundige
vergelyking
Bank (B) Kt
Bank is ‘n Bate wat vermeerder.
Lopende inkomste is ‘n Inkomste wat
Eienaarsbelang vermeerder.
Lopende inkomste 1 000
Dt Lopende inkomste(I)Kt
Bank
1 000
B
+ 1 000
=
E/B
= + 1000
+
L
Voorbeelde van ondernemings wat
dienste lewer: Haarkappers, Dokters,
Kinderoppassers, Platejoggies .
Wamark Publishers ©
Transaksie:
Kontantbetaling van uitgawes
bv. skryfbehoeftes R100
Bates
Inkomste
Uitgawes
+
+
+
Dt
Bank (B) Kt
Skryfbehoeftes 100
Dt Skryfbehoeftes (U) Kt
Bank
100
Uitwerking op
rekeningkundige vergelyking
Bank is Bate wat verminder.
Skryfbehoeftes Is ‘n uitgawe wat
Eienaarsbelang verminder.
B
-100
=
=
E/B
- 100
+
L
Ander voorbeelde van uitgawes :
Brandstof, salarisse, lone, materiaallkoste,
herstelwerk, verpakkingsmateriaal,
elektrisiteit, telefoon, internet.
Wamark Publishers ©
Transaksie:
Kontantbetalings van Bates
bv. Skoene om mee handel te dryf R150 (Kosprys)
Bates
+
-
Dt
Inkomste
- +
Bank (B) Kt
Handelsvoorraad 150
Dt Handelsvoorraad(B)Kt
Bank
150
Uitgawes
+
Uitwerking op
rekeningkundige vergelyking
Bank is ‘n Bate wat verminder.
Handelsvoorraad is ook ‘n Bate
wat vermeerder
B
- 150
+ 150
= E/B
+
L
Netto effek
0
Ander voorbeelde van bates: Grond en
geboue, Voertuie, Toerusting, Kleinkas en
Wisselgeld.
Wamark Publishers ©
Transaksie: Kontantverkope R 200
Koste van verkope (Kosprys) R 150
Bates
+
Dt
Verkope
Dt
Inkomste
+
Bank (B) Kt
Uitwerking op rekeningkundige
vergelyking
200
Verkope(I)
Verkope is ‘n Inkomste. ‘n Inkomste
vermeerder Eienaarsbelang.
Bank is ‘n Bate wat vermeerder
wanneer kontant gedeponeer
word.
B =
O/E
+
L
+ 200 = + 200
Kt
Bank 200
Dt Handelsvooraad(B) Kt
Koste van
verkope
150
Dt Koste van verkope( U) Kt
Handelsvoorraad 150
Uitgawes
+
-
Handelsvoorraad is ‘n bate wat
verminder wanneer dit verkoop word.
Koste van verkope (Kosprys) is ‘n
uitgawe wat Eienaarsbelang verminder.
B
=
E/B
+
L
- 150
=
- 150
Die verskil tussen verkope en koste van
verkope word bruto wins genoem.
Wamark Publishers ©