Die Algemene Grootboek

Download Report

Transcript Die Algemene Grootboek

Jy is die Boekhouer
Vir elke oefening wat jy doen, doen dit asof JY die
Boekhouer is.
Wamark Publishers ©
Die Algemene Grootboek
Formaat van die Algemene Grootboek
KREDIET
Kt
DEBIET
Dt
Balansstaat afdeling
Bank
B3
Skryfbehoeftes
100
Nominale rekeninge-afdeling
Skryfbehoeftes
Bank
100
N4
Dubbelinskrywingsreël
Dit lyk soos ‘n “T” , daarom word dit ook ‘n T-rekening
genoem
Wamark Publishers ©
Die rekeninge in die Algemene Grootboek
BALANSSTAAT AFDELING
KAPITAAL
KREDIET (Kt)
+
DEBIET (Dt)
-
-
ONTTREKKINGS
+
+
BATES
-
-
LASTE
+
NOMINALE REKENINGE-AFDELING
-
INKOMSTE
+
+
UITGAWES
Wamark Publishers ©
Eienaarsbelang
+
Kapitaal
Die Kapitaal word in
die onderneming se
bankrekening
gedeponeer
Die eienaar
Die geld wat gebruik word om die
onderneming mee te begin, word Kapitaal
genoem. Die eienaar leen die kapitaal aan
die onderneming. Die eienaar kan sy/haar
kapitaal enige tyd vermeerder.
Eienaarsbelang vermeerder indien die eienaar ‘n
kapitaal-bydrae maak.
Wamark Publishers ©
Eienaarsbelang
Die twee Eienaarsbelang rekeninge is: Kapitaal en Onttrekkings
Transaksie: Die eienaar maak ‘n kapitaal-bydrae van R 20 000
Kapitaal
-
Dt
+
Kapitaal
+
Kapitaal (E/B) Kt
Bank
Dt
Onttrekkings
Bank (B)
20 000
20 000
Kt
-
Bates
+
-
Uitwerking op die
Rekeningkundige vergelyking
Kapitaal vermeerder Eienaarsbelang
Bank is ‘n Bate wat vermeerder
wanneer die eienaar ‘n kapitaalbydrae maak.
B
+ 20 000
=
E/B
+
= + 20 000
L
Die eienaar kan enige tyd sy/haar
kapitaal verhoog.
Wamark Publishers ©
Eienaarsbelang
Onttrekkings
-
Die eienaar onttrek
geld uit die
onderneming se
bankrekening vir
persoonlike gebruik.
Die eienaar
Wanneer die eienaar geld onttrek uit die
onderneming se bankrekening vir
persoonlike gebruik, bv. vir vakansie, word
dit onttrekkings genoem.
Die Eienaarsbelang verminder met onttrekkings deur eienaar.
Wamark Publishers ©
Eienaarsbelang
Die twee Eienaarsbelang rekeninge is: Kapitaal en Onttrekkings
Transaksie: Die eienaar neem R 1 500 vir persoonlike gebruik.
Kapitaal
-
Onttrekkings
+
+
Dt Onttrekkings (E/B) Kt
Bank
1 500
-
+
-
Uitwerking op die
rekeningkundige vergelyking
Onttrekkings verminder
Eienaarsbelang.
Bank is ‘n Bate wat verminder indien
daar geld onttrek word.
B
- 1 500
Dt
Bates
Bank (B)
Kt
Onttrekkings 1 500
=
E/B +
= - 1 500
L
Die eienaar kan enige tyd geld
onttrek vir privaat gebruik.
Wamark Publishers ©