Transcript Powerpoint
Romeine 10:8-13 Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God Jesus is die Here! Jesus is uit die dood opgewek! Wat Jesus se opstanding beteken het 1. Hy het die sleutels van die doderyk – nie die Romeine nie 2. Alle mag is Syne – nie Caeser s’n nie 3. Alle sondaars is by God welkom Deur Jesus, die Here te noem, kon jy sommer ’n klomp mense aanstoot gee ! Geloof het 1.) ’n innerlike en ’n 2.) publieke dimensie Die verband tussen vryspraak en redding Dit is nie in die hemel nie, sodat jy nie hoef te sê: ‘Wie sal vir ons opklim hemel toe om die gebod vir ons te gaan haal en ons dit mee te deel sodat ons daarvolgens kan lewe’ nie. 13 Dit is ook nie oorkant die see nie, sodat jy nie hoef te sê: ‘Wie sal vir ons oorvaar na die oorkant toe om die gebod vir ons te gaan haal en ons dit mee te deel sodat ons daarvolgens kan lewe’ nie. 14 Die gebod is baie naby aan jou, jy kan daaroor praat, jy ken dit, jy kan daarvolgens lewe. Deut 30:12-14 Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons Wat maak ons ongemaklik om oor ons verhouding met die Here te praat? Is getuienis nie net om jouself te wees nie? Is dit moontlik dat ons te maklik oor die Here praat? Hoe word wat ons sê beïnvloed deur wat ons doen? Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor Gaan oop! Sesame! Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes “’n Goeie akteur is iemand wat “Ek is lief vir jou” meer oortuigend sê vir die aktrise vir wie hy nie lief is nie as vir die aktrise wat hy wel liefhet.” Sacha Guitry Rejected on Earth. Accepted in heaven. Dad Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het Post conversion