Bemarking, risiko en strategie

Download Report

Transcript Bemarking, risiko en strategie

Bemarking, risiko
en strategie
AKADEMIA SAKEPLAN – ENTREPRENEURSDAG 1
SESSIE 3
Marknavorsing

Sekondêr navorsing

Primêre Navorsing

Stel ekonomiese feite vas

Hoe groot is die industrie/mark?

Watter mark aandeel verwag jy?

Wat is die neigings en voorkeure in die mark?

Watter beperkings tot toetrede bestaan daar?
Produk Strategie



Wat is jou waarde proposisie?

Watter probleem, uitdaging of frustrasie van die gebruiker los jy op?

Wat doen jy wat jou van jou kompetisie onderskei? (USP)

Wat is die voordele van jou produk of diens? (benefits vs features)
Kan jy vir jou gebruiker die ervaring gee voordat hy betaal/koop

Demo’s en Dummies

Proeftydperke en Toetsbestuur
Na-verkope diens

Waarborge, terug koop, reswaarde, terugbetalings (refunds)
Kompetisie/Mededingendheid
Strategie (Kliënt strategie)

Bepaal die demografie van jou mark (B2C of B2B)

Ras

Taal

Ouderdom

Geslag

Inkomste vlakke (LSM)

Opvoedingspeil

Vir B2B bepaal bv industrie, geografies, grootte, prysvoorkeure,
tegnologiese gevorderheid, kwaliteit verwagting
5 MAGTE WAT INWERK OP
MEDEDINGENHEID
Nuwe toetreders tot
mark
Onderhandelings
mag van kopers
Dinamiese
mark –
fragmentering
, innovasie,
konsolidering
Onderhandelings
mag van verskaffers
Substituut
produkte
Generiese kompetisie Strategie

Segmenteer (fokus op produk)

Differensieer (fokus op kliënt)

Koste Leier (fokus op prys)
Prys Strategie

3 Komponente van prysstrategie

Jou Kosprys

Kompetisie se kostestruktuur

Kliënt se waardasie – geagte waarde

Afslag strategie

Gelykbreek volume = hoeveel moet jy verkoop om jou
vaste koste te dek (vaste koste/bruto wins per item)
Geografiese Plasing

Lokaal

Nasionaal

Internasionaal

Belangrik

die koste om jou produk by jou koper uit te kry (aflewering) of jou koper
by jou produk (gerief)

Duur huur met baie voete vs goedkoper huur en duur bemarking
Posisionering
Posisie in Mark
3 Posisionering Konsepte

Mark Leier vs Volgeling

Funksioneel (logies)

Prys vs Kwaliteit

Symbolies bv BMW

Innovator vs Adaptor


Diens vs Produk
Lewenstyl (ervaring) bv
Apple/Starbucks

Internasionaal vs Plaaslik

Privaat sektor vs Regering

Hoë volume lae marge vs lae
volume hoë marge

Aanlyn vs Aflyn
Promosie

Koste

Frekwensie

Doelwit mark