Handel oor Sahara

Download Report

Transcript Handel oor Sahara

Geskiedenis
Handel oor die Saharawoestyn heen
Kwartaal 1
FAT 2:
NAVORSINGSTAAK
AFRIKA
SAHARA WOESTYN
OOGWIMPERS
NEUSGATE
LANG BENE
BOGGEL
DIK PELS
KUSSINKIES
DIK LIPPE
ANTIEKE
BERBERS
ARABIERE KOOP GOUD VAN
DIE BERBERS (MUNTE)
ARABIERSE
HANDLAARS MOSLEMS
TEKSTIEL,
KERAMIEK,
SY, KRALE
NOMADES
NOMADES
AKTIWITEIT 1 BL. 40
1) Bron 1a handel oor die roetes wat
ontwikkel is om handel te dryf oor
die Sahara woestyn heen en bron
1b gee vir ons ’n idee hoe die
slawekaravane gelyk het.
Bron 1a dui die omgewing aan waar die
handel plaasgevind het wat duidelik in bron 1b
sigbaar is.
1.2)
1.3) Ek dink bron 1A is die belangriker een, want
dit gee meer inligting deur aan die moderne mense.
1.4) Produkte wat verhandel word, is sout, goud,
slawe, hout, ivoor, landbouprodukte soos kolaneute,
tekstielware, sy, krale, keramiekware, ens. is
verhandel.
2.1.1) Nomades: Die plaaslike bevolkingsgroepe wat
in die Noord- en Wes-Sahara gewoon het en
wat rondgetrek het.
2.1.2) Islam: Die Moslem geloof.
2.2)
Arabiese- en Berber prinse het slavinne as
byvrouens, bediendes en slawe as soldate en
plaaswerkers gesoek.
2.3)
Die Nomades het die woestyn goed geken en
het hulle dienste aan die Arabierse handelaars
verkoop deur hulle karavane deur die woestyn
te lei van oase na oase.
3) Die Islamitiese handelaars het ’n nuwe lewenstyl na
Afrika gebring deur te begin met ruilhandel in Noord- en
Wes-Afrika.
Hulle het van die Nomades, wat die Sahara woestyn baie
goed geken het, se dienste gebruik gemaak om hulle
kameelkaravane deur die woestyn te lei. Die Nomades het
ook by die ruilhandel betrokke geraak. So het die Nomades
se lewenstandaard verbeter.
Die godsdienslose Berbers en Nomades het mettertyd die
Islam geloof aangeneem wat hulle ook trotse en meer
gestruktureerd gelaat as in die verlede. Dit het veroorsaak
dat Moskees later gebou was in die afgeleë woestyn dorpe.
Die ekonomie het verbeter deurdat produkte versprei het en meer
mense het meer toegang tot die gesogte produkte gehad. Die arm
mense het besef dat daar meer produkte is as waaraan hulle
gewoond was en dit het hulle weer geprikkel om nuwe produkte uit
te vind.
Die handel het gelei tot die ontwikkeling van geldmunte en daarom
was daar beslis waarde in die handel oor die Sahara-woestyn.
----------------------------------------------------------------------------------------
Verspreiding van Islam oor Noord
en Wes-Afrika
Egipte – poort vir Islam tot Afrika
(Noord- en Wes-Afrika)