Die Rol van diere-aantekening in my beesboerdery Nguni AGM Gerrit van Zyl Inleidend  Dankie Archie vir die uitnodiging  Wat n voorreg om met julle.

Download Report

Transcript Die Rol van diere-aantekening in my beesboerdery Nguni AGM Gerrit van Zyl Inleidend  Dankie Archie vir die uitnodiging  Wat n voorreg om met julle.

Die Rol van diere-aantekening in my beesboerdery

Nguni AGM

Gerrit van Zyl

Dankie Archie vir die uitnodiging

Inleidend

Ek hoop ek kan my oortuiging t.o.v. die onderwerp goed oordra

Wat n voorreg om met julle te praat

Erkenning aan God vir sy guns

Ek is n gewone boer wat graag somme te maak

Die voorbereiding is altyd n wonderlike ervaring

Selfondersoek

Wou graag eerlik wees met myself ……….. en met julle

Ek moes nadink oor hoe ek diere-aantekening sien en of dit werklik n verskil gemaak het in my boerdery??

Ek gaan probeer om my reisplan met julle te deel en nie wat ek in boeke gelees het nie

“To Set the scene”

Small minds discuss other

people.

“To Set the scene”

• •

Small minds discuss other

people.

Average minds discuss events .

“To Set the scene”

• • •

Small minds discuss other

people.

Average minds discuss events.

Great minds discuss ideas.

Stoetboerdery

“Bragging right or responsibility”?

Die dag wanneer jou kliente nie meer geld maak nie ……… is jou bestaansreg in die weegskaal

Landbou is n biologiese proses en nie n industriele proses nie.

Daarom sal die winsgewende en volhoubare boerdery eenhede die wees wat die eeue oue komplekse verhouding tussen die grond, weiding, grasvreters en roofdiere die beste sal kan naboots

Moeder natuur

Vader tyd

Wetenskap

Ons moet die wetenskap gebruik om die natuur te verstaan.

Dit sal n fout wees as ons die wetenskap probeer gebruik om die natuur te beheer

Waar het my soeke begin?

“Planning has many aspects. First and foremost is planning for production

This consists of 1. Determining the productive capacity of a given operation 2. To ensure that this capacity is reached each year regardless of circumstances” (Tom Lasater: 1945)

Waar het my soeke begin?

“Planning has many aspects. First and foremost is planning for production

This consists of 1. Determining the productive capacity of a given operation 2. To ensure that this capacity is reached each year regardless of circumstances” (Tom Lasater: 1945)

“Productive capacity”

Dit is die produksie/ha wat n

speenkalfstelsel

gegewe stuk grond wat volgens die

biomassa

optimaal bestok is, kan lewer……… op enige beginsel • In die stelsel

speen elke koei elke jaar n lewendige kalf

wat

50%

van haar eie massa weeg

“Globale wins Indeks

Plaas grootte Drakrag Koei mas Getal Koeie Speen % Sp Massa Kg vleis Sp Kalf Prys Inkomste/ha Inkomste/100ha GWI GWI 1000 6 450 167 100 225 37500 20 750 750 000 100 Natuurlik moet kostes ALTYD bereken word

“Eenders maar anders”

“Eenders maar anders”

06- 206 06-276

Eenders maar anders

• • • • •

Hoe is hulle eenders??

Albei is beeste Albei is Bonsmaras Fenotipies Albei is funksioneel • • • • • • •

Hoe is hulle anders?

Hoe hulle die omgewing geniet: LKT Moeder eienskappe Puberteit Vrugbaarheid Geneties Winsgewendheid

30 AFC 26

Statistiek

06-206 461 06-276 341 ICP 79 139 GPI

Watter koei gaan die meeste wins genereer??

Hoe gaan ons uitvind??

Voordeel van diere aantekening

Hoe sien ek diere-aantekening??

• • • •

n Goeie hulpmiddel !!!!! Nie die be-all en end-all van teling nie ……….. Maar uiters belangrik vir winsgewende kommersiele vleisbeesboerdery Meer inligting …….. Beter besluite

Die teler het nog steeds beheer oor die tipe omdat hy die hulpmiddel bestuur en nie andersom nie

Voordeel van diere aantekening

• • •

Maak jou betrokke

Fokus jou aandag Data inligting (ook om teen iets te selekteer) • • • Kwaliteit inligting Kan jy op jou inligting besluite neem???

Basis van BLUP teelwaardes

Watter inligting gebruik ek tov vroulike diere en hoekom??

Geb M

– Rede??? Koste v dooie kalf of n moeilike geboorte?? • Kostes sluit in: Arbeid Onderhoudskostes Verlies aan inkomste Medisyne/Voer

Watter inligting gebruik ek tov vroulike diere en hoekom??

Sp M (kor gewig)

--- bul/vers Hierdie plaas alles in perspektief – handicap Ons kan nie n koei bevoordeel of benadeel agv die geslag van haar kalf nie

Watter inligting gebruik ek tov vroulike diere en hoekom??

KM by speen

Indikasie van onderhoudsbehoefte

KOEI NO Sp gewig Bio Mas ha GVE Koste dier 9% rente No 1 No 2 450 495 1.00

1.07

6 6.44

36000 38668 3240 Verskil 3480 240.08

Watter inligting gebruik ek tov vroulike diere en hoekom??

Sp verh

(50%) • • 1% hoer Sp verh op GVE = 4.5kg

@R20/kg =

R90

Watter inligting gebruik ek tov vroulike diere en hoekom??

Ouderdom Eerste Kalwing Size DK GVE KM n = koeie BM Sp % K:K SpM n kalf TKP Kg/ha R/ha Potensiaal 1000 6.0 167 450 167 1.00 100 50 225 167 365 2 jaar paring 1000 6.0 167 450 112 1.00 100 50 225 112 365 2 jaar kalwing 1000 6.0 167 450 148 1.00 100 50 225 148 365 38 25 33 675 452 601

Watter inligting gebruik ek tov vroulike diere en hoekom??

Tussen Kalf Periode

GVE = 450 kg @ 50% spM = 225Kg 225/365 = .62kg/dag @ R20/kg =

R12.00/dag

Nguni data by Stamboek = 400dae = R420.00

• •

Watter inligting gebruik ek tov manlike diere??

Geb M

Sp M (kor gewig) ----------- waarskuwing teen

te

KM by speen

Sp verh

Watter inligting gebruik ek tov manlike diere??

(vervolg)

• •

Moeder se OEK – Vroee geslagsrypheid Moeder se TKP - Vrugbaarheid

Vrugbaarheid

Ek is nie seker van die lae erfbaarheid van vrugbaarheid nie maar ek is baie seker oor die hoe erfbaarheid van onvrugbaarheid

Vrugbaarheid

Ek is nie seker van die lae erfbaarheid van vrugbaarheid nie maar ek is baie seker oor die hoe erfbaarheid van onvrugbaarheid

Hulle se mos as jou ouers nie kinders gehad het nie ………. is daar n groot kans dat jy ook nie sal he nie.

Watter inligting gebruik ek tov manlike diere??

(vervolg)

• • •

Moeder se OEK – Vroee geslagsrypheid Moeder se TKP - Vrugbaarheid Testis omvang Puberteit

Testis Omvang

An estimate of the regression of breeding value for age of puberty in breeding value for scrotal circumference is -8.5 days per centimeter

Ref: Understanding Animal breeding: Richard M Bardon

Watter bul se nageslag het die hoogste wins/ha??

Watter bul se verse gaan top moeders word??

Hoe lyk die nageslag syfers van n goeie bul?

IDnr GZV010009 GZV020001 GZV020002 GZV020020 GZV020024 GZV020038 GZV030004 GZV030014 GZV040006 GZV040017 GZV040023 GZV040025 GZV040040 GZV050102 GZV050116 GZV050130 GZV050146 N = 17 n Kalwers 10 10 9 10 8 8 9 8 6 7 8 8 6 7 7 7 7 8 OEK 26 25 24 22 24 23 24 23 29 23 23 23 24 23 23 25 22 24 TKP 362 366 383 371 368 366 364 368 375 369 367 368 360 373 368 369 376 369 Sp Ind 95 101 101 96 99 97 104 98 101 99 104 99 105 99 101 102 103 100

Dit is hoe die bul gelyk het

Wat het al hierdie PT my nou eintlik in die sak gebring??

3800 3600 3400 3200 3000 2800 2600 2400 2200 2000 1 Gem effektiwiteit vd koeikudde oor 17 jaar 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17

3800 3600 3400 3200 3000 2800 2600 2400 2200 2000 1 Gem effektiwiteit vd koeikudde oor 17 jaar 2 3

Verbetering van 25%

4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17

Hoe vaar die Nguni Ras??

Potensiaal Size DK GVE KM 1000 6.0

167 450 n = koeie 167 BM 1.00

Sp % K:K SpM n kalf TKP 100 50 225 167 365 TKP dag 102.74

Kg/ha R/ha GPI 38 750 100 Speenkalfprys = R20/kg

Hoe vaar die Nguni Ras??

Potensiaal Nguni CW Size DK GVE KM

1000 6.0

1000 6.0

167 167 450

359 n = koeie

167 197

BM

1.00

0.84

Sp % K:K SpM

100 50 225 100 50 180

n kalf TKP

167 197 365 365

TKP dag

102.74

97.10

Kg/ha R/ha GPI

38 750 100 35 709 95

Amptelike data van Stamboek Jaarverslag

Hoe vaar die Nguni Ras??

Potensiaal Nguni CW Nguni Sp % Size DK GVE KM

1000 6.0

1000 6.0

1000 6.0

167 167 167 450 359 359

n = koeie

167 197 197

BM

1.00

0.84

0.84

Sp % K:K SpM

100 100

88

50 50 50 225 180 180

n kalf TKP

167 197 174 365 365 365

TKP dag

102.74

97.10

85.45

Kg/ha R/ha GPI

38 35 31 750 709 624 100 95 83

Bereken 365/400 (TKP) x 100 Minus 3% vrektes

Hoe vaar die Nguni Ras??

Potensiaal Nguni CW Nguni Sp % Nguni OEK Size DK GVE KM

1000 6.0

167 450

n = koeie

167

BM

1.00

Sp % K:K SpM

100 50 225 1000 6.0

1000 6.0

1000 6.0

167 167 167 359 359 359 197 197

154

0.84

0.84

0.84

100 88 88 50 50 50 180 180 180

n kalf TKP

167 365

TKP dag

102.74

Kg/ha R/ha GPI

38 750 100 197 174 136 365 365 365 97.10

85.45

66.65

35 31 24 709 624 389 95 83 65

20% vervanging met OEK van 29.7 mde = 22% van potensiaal

Hoe vaar die Nguni Ras??

Potensiaal Nguni CW Nguni Sp % Nguni OEK Nguni TKP Size DK GVE KM

1000 6.0

167 450 1000 6.0

1000 6.0

1000 6.0

167 167 167 359 359 359 1000 6.0

167 359

n = koeie BM

167 197 1.00

0.84

197 154 0.84

0.84

154 0.84

Sp % K:K SpM

100 50 225 100 88 88 50 50 50 180 180 180 88 50 180

n kalf TKP

167 365 197 365 174 365 136 365 136

400 TKP dag

102.74

97.10

85.45

66.65

60.82

Kg/ha R/ha GPI

38 750 100 35 31 24 709 624 389 95 83 65 22 355 59

Weereens die amptelike syfer uit jaarverslag

Hoe vaar die Nguni Ras??

Potensiaal Nguni CW Nguni Sp % Nguni OEK Nguni TKP Nguni Sp M Size DK GVE KM

1000 6.0

167 450 1000 6.0

1000 6.0

1000 6.0

1000 6.0

1000 6.0

167 167 167 167 167 359 359 359 359 359

n = koeie

167 197 197 154 154 154

BM

1.00

0.84

0.84

0.84

0.84

0.84

Sp % K:K SpM

100 50 225 100 88 88 88 88 50 50 50 50

45

180 180 180 180

160 n kalf TKP

167 365 197 174 136 136 136 365 365 365 400 400

TKP dag

102.74

97.10

85.45

66.65

60.82

54.21

Kg/ha R/ha GPI

38 750 100 35 31 24 22 20 709 624 389 355 317 95 83 65 59 53

Verskalwers: 1528 x 153kg = 233784 Bulkalwers: 1347 x 167 = 224949 458733kg / 2875 kalwers = 160kg/kalf 359/160 = 45% K:K

Diere-aantekening is die moeite word …… want as jy kwaliteit data insit kry jy kwaliteit inligting terug

Geniet julle beeste

Geniet die “challenge”

Gen iet julle AGM

Dit was regtig n voorreg