VOEDING Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Welkom DIE BELANGRIKHEID VAN VOEDSEL (Waarom eet ons ?) 1.

Download Report

Transcript VOEDING Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Welkom DIE BELANGRIKHEID VAN VOEDSEL (Waarom eet ons ?) 1.

Slide 1

VOEDING
Dr Willem Stolk
Goudveld-Hoërskool
Welkom


Slide 2

DIE BELANGRIKHEID VAN VOEDSEL
(Waarom eet ons ?)

1. Bron van energie: koolhidrate en vette is
die hoofbron
2. Groei en herstel van weefsels: proteïene is
die hoofbron

3. Regulerende funksies: minerale, water en
vitamiene is die hoofbron


Slide 3

Die volgende aspekte
sal behoorlik aandag geniet

1

Bou van die spysverteringstelsel

2

Vertering: meganies en chemies

3

Absorpsie van verteerde stowwe


Slide 4


Slide 5

MAAK SEKER DAT JY AL
DIE DELE VAN DIE
SPYSVERTERINGSTELSEL
KAN BENOEM
(Kyk mooi)


Slide 6

MONDHOLTE
FARINKS
ESOFAGUS
LEWER
MAAG
PANKREAS
KOLON
DUNDERM
REKTUM
ANUS

PERISTALSE


Slide 7

Peristalse is die proses waarby
die sametreking en verslapping
van die kring- en lengtespiere in
die spysverteringskanaal die
voedselbolus vorentoe foseer


Slide 8

!!! NB !!!

ELKEEN VAN DIE
GENOEMDE DELE VAN DIE
SPYSVERTERINGSTELSEL
MOET BAIE GOED
BESTUDEER WORD


Slide 9


Slide 10

DIE HELE MONDHOLTE IS
UITGEVOER MET

PLAVEISELEPITEEL


Slide 11

FUNKSI
E ???

LIPPE
TANDE
VERHEMELTE
UVULA

TONG

LIPPE


Slide 12


Slide 13

SOORTE
TANDE

FUNSKIE
S

MOLARE
3

PREMOLARE
2

CANINI
1


Slide 14

TANDFORMULE
VAN DIE
tweeeen
Twee
Twee
inssissivusse
canini
premolare
molare
MENS

2.1.2.3
2.1.2.3


Slide 15

Boonste 2123 is vir
die helfte van die
bokaak

2.1.2.3
2.1.2.3

Onderste 2123 is
vir die helfte van
die onderkaak


Slide 16

Jy moet die funksies
van die tande goed
ken


Slide 17

Inssissivusse

Sny die voedsel
in kleiner
stukkies
af

Canini

Skeur die kos af.
By predatore om
prooi te dood


Slide 18

Premolare

Maal die kos
fyn

Canini

Maal die kos
fyn


Slide 19


Slide 20

FUNKSIES

BITTER
SOUT
SUUR
SOET


Slide 21

FUNKSIES VAN DIE TONG

FUNKSIE VAN DIE
1.Druk voedselUVULA
teen verhemelte en tande vas
2.Meng
voedsel
met speeksel
Sluit
die opening
na
3.Rol voedsel in voedselbolus
NEUSHOLTE
4.Help met die slukproses
die
5.Dien as ‘n tydens
smaakorgaan

SLUKPROSES

die


Slide 22


Slide 23

Daar is drie paar
speekselkliere
(Kyk mooi)


Slide 24

PAROTISKLIERE

SUBLINGUALE
KLIER
SUBMAKSILLêRE
KLIER


Slide 25

Speekselkliere is
eksokriene kliere
Dit is kliereWow!!!
wat sy sekresie
stort in ‘n buis wat in ‘n ander
holte of na buite
Wat
is dit ?
uitmond
(buislose kliere)


Slide 26

FUNKSIES VAN SPEEKSEL
1.
2.
3.
4.

Help met bolusvorming
Neutraliseer sure in mond
Voorkom tandbederf
Speekselamilase verander
stysel na maltose


Slide 27

Speekselamilase
is
WAARUIT
BESTAAN
SPEEKSEL ?

‘n ensiem wat stysel na
maltose kan verander
Chemiese vertering van
stysel begin dus in die
WATER
mond

SLYM

MINERAALSOUTE
SPEEKSELAMILASE


Slide 28


Slide 29

EINA !!!


Slide 30

Jy moet sorg dat jy die
dele van die maag goed kan
onderskei
Dit is NB !!


Slide 31

KARDIALE SFINKTER
KARDIALE GEDEELTE

FUNDUS GEDEELTE
CORPUS GEDEELTE

PILORUSGEDEELTE

PERITONEUM
PILORUS SFINKTER


Slide 32

Groot getalle gastriese
kliere kom in die
maagwand voor.
!! Skei maagsap af !!!

!! NB !!

Gastriese kliere word deur
die hormoon
gastrien
geaktiveer sodra voedsel
in die maag beland


Slide 33

Maagsappe is ‘n
versameling van die
volgende
komponente


Slide 34

MAAGSAP
SLYM

OPGELOSTE
SOUTE

SOUTSUUR
FUNKSIES
?

PEPSINOGEEN

PEPSIEN

FUNKSIES
?


Slide 35

SOUTSUUR

PEPSIEN

Verander pepsinogeen
in pepsien
Verander sukrose tot
glukose en fruktose
Kiemdoder (antisepties)
Breek proteïene op in
peptone

Melkstolling


Slide 36


Slide 37


Slide 38

Plek waar die
meeste
chemiese vertering
en
absorpsie plaasvind


Slide 39

DUODENUM

JEJENUM

Drie dele word
duidelik onderskei

!! Kyk mooi !!
Meeste vertering vind
hier plaas

ILEUM


Slide 40

MAAG

KOLON
GEMEENSKAPLIKE PANKREASEN GABUISSOPENING

PILORUS SFINKTER
ILEOSEKALE SFINKTER


Slide 41


Slide 42

Die belangrikste
aanpassing van
die dunderm

SPIERLAE
SUBMUKOSA

!! Kyk mooi !!
VILLI

MUKOSA

LUMEN

SEREUSE
MEMBRAAN


Slide 43

Ken sy
funksie !!

DERMVLOKKIE
VILLI


Slide 44

Villi vergroot die absorpsieoppervlak van die dunderm
ontsaglik baie


Slide 45

NB !!


Slide 46

MIKROVILLI

KOLOMEPITEEL

FUNKSIES VAN
VENULE
LIEBERKUHN EN BRUNNER

ARTERIOLE

CHYLVAT

FUNKSI
SKEI
NB!! ENSIEMESBEKERSEL
AF
E
KAPILLêRE
BLOEDVATE
?
Enterokinase
KRIPTE VAN
FUNKSI
BINDWEEFSEL
LIEBERKUHN
EErepsien
SPIERWEEFSEL
? Lipase
BRUNNERKLIERE
VENE
Sukrase, laktase en maltase
ARTERIE

LIMFVAT


Slide 47

VERGROOT DIE

FUNKSIE
ABSORPSIEOPPERVLAK
VAN
VAN DIE DUNDERM
VILLI?
ONTSAGLIK !!!
!!!! NB !!!!


Slide 48


Slide 49

DIE FUNKSIES VAN DIE LEWER
IS ALTYD ‘N BELANGRIKE
LANGVRAAG


Slide 50

1. Sintetiseer en skei gal af.
2. Vorm glikogeen uit glukose en stoor dit
3. Beheer metabolisme van aminosure.

4. Sintetiseer vitamien A.
5. Sintetiseer heparien

6. Dien as ontgiftingsorgaan (detoks)
7. Sintetiseer plasmaproteïene soos albumien

8. Berg stowwe soos bloed, yster vitamien A, D, E, K


Slide 51


Slide 52

PANKREAS


Slide 53

DIE PANKREAS HET TWEE FUNKSIES
• Skei verteringsensiemes af (eksokrien)


amilase
 lipase
 tripsinogeen

• Skei hormone af (endokrien)
 Insulien
 Glukagon


Slide 54

Hormone word deur die
Eilandjies van Langerhans
afgeskei

 ALFASELLE (GUKAGON)

 BETASELLE (INSULIEN)


Slide 55

EKSOKRIENE KLIER

AMILASE
LIPASE
TRIPSIEN

GLUKAGON

ENSIEME IN ‘N BUIS
AFGESKEI
ALFASELLE

ENDOKRIENE KLIER

INSULIEN

BETASELLE

HORMONE DIREK IN
BLOEDSTROOM


Slide 56

Insulien

Glukagon


Slide 57

Insulien

Verlaag die vlakke
van
bloedglukose

Glukagon

Verhoog die vlakke
van
bloedglukose


Slide 58

Die pankreas is ‘n
Baie belangrik
!!! as ‘n
endokrienesowel
eksokriene klier
Kan jy onderskei tussen dit ?


Slide 59

Eksokriene
klier

Endokriene
klier

Skei sekresie in
‘n buis af
Bv ensiemes
Skei sekresie in
bloedstroom af
Bv hormone


Slide 60


Slide 61

1 - DWARSLIGGENDE

KOLON
2 - STYGENDE KOLON
3 - APPENDIKS
4 - REKTUM

5 - ANUS
6 - SEKUM

7 - DALENDE KOLON


Slide 62


Slide 63


Slide 64

Meganiese vertering

Chemiese vertering

Wat is die verskil ?


Slide 65

Meganiese vertering is die fisiese
opbreek prosesse van voedsel,
soos ...

kouprosesse
bolusvorming
peristalse


Slide 66

By chemiese vertering is
chemiese splitsings betrokke
deur
die werking van die ensiemes


Slide 67


Slide 68

Deel van die
spysverteringskanaal wat
betrokke is
Ensiem wat
betrokke is
Plek geproduseer

Stowwe waarop
dit inwerk

Produkte wat
gevorm is


Slide 69

Mond
Speekselamilase
mond

Gaar stysels

Maltose


Slide 70

Maag
Pepsien
Maag

Proteïene

Peptone


Slide 71

Maag
Soutsuur

(nie ensiem nie)

Maag

sukrose

Glukose &
fruktose


Slide 72

Dunderm
Enterokinase
Dunderm

Tripsinogeen

Tripsien


Slide 73

Dunderm
Erepsien
Dunderm

Peptone

Aminosure


Slide 74

Dunderm
Lipase

Dunderm &
Pankreas

Vette

Vetsuur &
Gliserol


Slide 75

Dunderm
Sukrase
Dunderm

Sukrose

Glukose &
Fruktose


Slide 76

Dunderm
Maltase
Dunderm

Maltose

Glukose &
glukose


Slide 77

Dunderm
Laktase
dunderm

Laktose

Glukose &
galaktose


Slide 78

Dunderm
Amilase
Pankreas

Gaar & rou
stysels

Maltose


Slide 79

Dunderm
Tripsien
Pankreas

Proteïene

Peptone


Slide 80


Slide 81

VETTE
SOMMIGE WORD GEBERG AS
VETWEEFSEL
OORMAAT WORD OMGESIT IN
GLIKOGEEN


Slide 82

AMINOSURE
KAN NIE GEBERG WORD NIE
BEWEEG DEUR LIGGAAM VIR
PROTEïENSINTESE
OORTOLLIGES WORD IN LEWER
GEDEAMINEER TOT GLUKOSE


Slide 83

GLUKOSE
OORTOLLIGES WORD GEBERG AS
GLIKOGEEN
SOMMIGES WORD OMGESIT NA
ATP TYDENS SELRESPIRASIE
ANDER WORD AS VETWEEFSEL
GEBERG