Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Selle, Weefsels en Dr.
Download ReportTranscript Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Selle, Weefsels en Dr.
Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Selle, Weefsels en Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Molekulêre studies Na afloop van die afdeling moet jy die volgende uitkomste bereik: • Die struktuur en funksies van die selkern hersien het. (Graad 10) • Die struktuur, funksies en replisering van DNA kan verduidelik. • Die struktuur en funksies van RNA goed ken. • Die sintese van proteïene volledig kan beskryf. Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk Die Sel (Graad 10 werk) Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie !!! ONTHOU !!! sel selkern Ons begin by die grootste eenheid en beweeg dan stelselmatig al hoe kleiner chromosome *** Kom ek wys jou *** DNA Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk Onthou jy nog die ** definisie ** van ‘n sel ? Mooi so !! • Dit is die kleinste funksionele en strukturele eenheid van lewe. Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Hoop jy kan die name van die belangrikste !!! Maak seker !!! strukture onthou Selmembraan Mitochondrion Chloroplaste Growwe Gladde Selwand Vakuool Nukleus ER ER Die selkern Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Beheer die genetiese eienskappe wat na die volgende geslagte oorgedra word Belangrike fokuspunt van hierdie hoofstuk Belangrike faktor in die sintese van proteïene Beheer ook die metaboliese funksies van die sel Beheer ook die struktuur van die sel Dr Willem Stolk Onder ‘n sterk mikroskoop lyk die selkern so ! Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk Jy moet die volgende dele van die selkern kan identifiseer Kernmembraan Kernplasma Dr Willem Stolk Nukleolus Dr Willem Stolk Kom ons haal ontleed Ons gaan ‘n diedeeltjie selkern klein uitnog en vergroot dit verder Dr Willem Stolk Nou kan jy die chromatien netwerk duidelik sien Dr Willem Stolk Sodra die tyd vir mitose aanbreek verdig die chromatien en vorm chromosome !! Kyk baie mooi !! Dit is hier waar lewende organismes se genetiese inligting gestoor word. Elke spesie op aarde het sy eie unieke getal chromosome in elke sel ** Mense het 46 ** Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk 23 chromosome van jou joumoeder vader Dr Willem Stolk *** OPSOMMING *** Of gaan na volgende afdeling (Kliek …) Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie 2. Word omring deurkernmembraan ‘nword dubbele 4. Porieë Binne word die kernmembraan in die word 5. In die kernplasma die 6. 3. Asook ‘n netwerk van draadjies wat as 1. Selkern is rond of ovaalvormig kernmembraan kernplasma aangetref aangetref nukleolus aangetref chromatien bekend staan 7. Wanneer die sel begin verdeel, verdig die chromatien en word dit chromosome Elke plant- of dierspesie op aarde het sy Hoeveel chromosome het jychromosome in elke sel ? eie unieke hoeveelheid Dr Willem Stolk Die chromosoom Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Hier Ons is nou … Dr Willem Stolk Elke chromosoom bestaan uit twee dele, naamlik … DNA en histone Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk HISTONE proteïenballetjies DNA Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie DNA het die vorm van ‘n wenteltrap Hierdie navorsing was een van die grootste ontdekkings ooit. (Nobelprys daarvoor toegeken) Kry inligting oor Watson en Crick (kliek..) As die windings losgedraai kon word, sal die DNA die vorm van ‘n leer aanneem *** kyk mooi *** Dr Willem Stolk Dit is in hierdie vorm dat ons die DNAmolekuul gaan bestudeer Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk DNA (deoksiribonukleïensuur) Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Ons is nou … Hier Dr Willem Stolk DNA is opgebou uit komponente wat ons nukleotiede noem Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk Een so nukleotied bestaan uit drie verskillende komponente *** Kyk mooi *** Dr Willem Stolk 1 3 2 Kom ons vergroot een so ‘n nukleotied en benoem dit Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk 1 3 Die stikstofbasisse kan enigeen van 2 vier soorte wees Deoksiribose Stikstofbasisse Fosfaat (P)(D) Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk D Adenosien Guanien Sitosien Timien (T) (C) (G) (A) P *** Kyk net weer *** !! Baie belangrik !! Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk A D T P D G C P D P Daar is P VIER D P C G P D D D P T A D stikstofbasisse • Adenien • Guanien • Sitosien • Timien P Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk Nou raak dit moeilik !!! Hou kop !! Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk Elke stikstofbasis het aan die ander kant van die leer ‘n “maat” wat net by hom kan inpas ** Kyk regtig mooi ** Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk Elke “sport” van die leer is dus ‘n koppeling van twee stikstofbasisse 1 2 Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk Hierdie stikstofbasisse Adenien Timien kan net op ‘n sekere manier Guanien Sitosien met mekaar koppel Kyk weer !!! Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk D G C P D D P T A D Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk Kom ons oefen !!! T A A T A T G C T C A G G C Baie mooi !!!! C G Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk !!! Doen gou die volgende op jou eie !!! A T A T T A C nou vir jou G duidelik te wees Dit behoort C dat die volgorde van G die een string altyd G van die Cander string bepaal die volgorde T A !! NB T A !! G C G C Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk DieDie DNA-molekuul twee stringe bestaan word deur dus‘ninswak werkwaterstofbinding likheid uit “bene” aanmekaar (aparte stringe) gekoppel D T D A P P G D C D P D P T A P D C P Swak waterstofbinding D P G D P H2-binding kan maklik gebreek word deur ensiemwerking Dr Willem Stolk A D P D G P C D P C G P D D Die gevolg is twee P aparte stringe P D T D P T A D P Dr Willem Stolk Die volgorde van die stikstofbasisse vorm die kode vir ‘n bepaalde erflikheidseienskap *** Word ‘n geen genoem *** Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk P P D P D P D P D P D P D A G C A T A T C G T A T D P D P D P D P D P D P P Hierdie is byvoorbeeld die geen vir oogkleur Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk P P D P D P D P D P D P D G A A C T A C T T G A T D P D P D P D P D P D P P Hierdie is weer byvoorbeeld die geen vir liggaamslengte Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk P P D P D P D P D P D P D C T A C T A G A T G A T D P D P D P D P D P D P P Hierdie kan byvoorbeeld die geen vir haarkleur wees Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk P P D P D P D P D P D P D C T A C T A G A T G A T D P D P D P D P D P D P P Hierdie is byvoorbeeld die geen vir intelligensie Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Gene word gewoonlik as ligte en donker skakerings op die chromosoom aangedui Mitochondriale DNA Terloops: DNA is nie net beperk tot die selkern nie. Klein hoeveelhede word gevind in die …. Chloroplastiese DNA Dr Willem Stolk Hier is ‘n animasie wat jou begrip vir die werk kan verbeter (kliek…) *** Onthou jou internetverbinding moet aan wees *** Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk Replisering van DNA (alles wat jy moet weet) Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk Soos jy weet het ‘n sel die vermoë om te verdeel Ons noem dit …. Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk Mitose is die proses waarby ‘n moedersel verdeel om twee presies identiese dogterselle te vorm. !!! Kyk mooi !!! Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk Moedersel !! NB !! Die dogterselle is identies met mekaar asook met die oorspronklike moedersel. Ook die chromosoomgetal Dogterselle het dieselfde gebly Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk *** Terloops *** Waarom is mitose so noodsaaklik ? Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk Groei Genesing Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk Tydens die proses van mitose moet die genetiese materiaal dus gedupliseer word Die unieke dubbelstringstruktuur van DNA maak dit moontlik Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk D DNAJy weetD al Adat Tdie P uit twee P aparte molekuul D G C D bene bestaan wat met ‘n P P swak waterstof-binding A D T D aan mekaar gehou word. P P D C Swak waterstof P binding G D P Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk D.m.v ensiemwerking kan die waterstofbindings losbreek. Amper soos ‘n ritsluiter Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk D A T D P D G P P Twee D T P D C P C D enkelstringe wordP gevorm A D P G D P Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk In die kernplasma d.w.s is ‘n nukleotiedpoel vrydrywende met los nukleotiede, nukleotiede Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk C D D P A T D P D P G C D P D T P A D P D C P A P P G G D P D T D P D P Dr Willem Stolk C D P D A Elke T D enkelstring trek nou Phierdie nukleotiede aan P D G C D en vorm met dit weer ‘n P P A dubbelstring D T P D C P A D P *** Kyk baie Pmooi *** G G D P D T D P D P Dr Willem Stolk D A T D P D G P D C D P T A P D C D P P A P D C P D P G G D P T D P D P Dr Willem Stolk D A P D G P D T D T D P P C D P T P D C D P P A P D C A D P G G D D P P Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk D A P D G P D T T D T D P P C D C D P P A D P D C P A P P G G D D D P P Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk Dieselfde het natuurlik D A T D met die ander been T D P P P gebeur D G C P D T P D C P D C D P P A gevolg D Die is tweeA P presies identiese G D G replikas van die P oorspronklike DNA D P D Kyk weer ? P Dr Willem Stolk Onthou: Die hele proses word deur die ensiem DNA-polimerase beheer. Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie So wat is die betekenis van DNA replisering ? Dit verseker dat al die erflike inligting wat voor seldeling in die oorspronklike chromosoom was, na die twee dogterschromosome deurgegee is. Dr Willem Stolk As jy steeds nie verstaan nie, kyk na hierdie skitterende animasies. (kliek) (kliek) (kliek) (kliek) (kliek) *** Onthou jou internetverbinding *** Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk RNA (Ribonukleïensuur) Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk RNA word as DNA se handlanger beskou en is aktief by die sintese van proteïene betrokke Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk Selkern Nukleolus Dit word aangetref in …. Ribosome Daar is ooreenkomste tussen DNA en RNA, maar tog ook duidelike verskille Kan jy dit sien ? Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie DNA RNA DNA !! kyk weer !! RNA Dr Willem Stolk DNA A D P P P C R C D P D U R T D G D RNA P T A P D P G D C D Suikergedeelte is P Ribose P P A R P R G Suikergedeelte is deoksiribose P Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk DNA A D P A P D C C R C D P T P P P D U R T D G D RNA D P G D Enkelstringstruktuur P P P A R P G R P Dubbelstringstruktuur Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk DNA A D P A D P Urasiel as P stikstofbasis G D C D P C R C D P T P P P D U R T D G D RNA P P A R P Timien as R G stikstofbasis P Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk Dit is bitter belangrik om te onthou dat Sal dié konsep DNA die kode verskaf volledig hanteer onder waarvolgens proteïensintese RNA vervaardig word Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk DNA A D P A P D C C R C D P T P P P D U R T D G D RNA D P G D Ketting is nie opgedraai P nie en korter P P A R P G R Ketting is opgedraai P en langer Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk Daar is drie soorte RNA’s wat jy moet onthou, nl. Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk Boodskapper RNA Opgebou in die kernplasma (b-RNA) Oordrag RNA Opgebou in die kernplasma (o-RNA) Ribosomale RNA Opgebou in die nukleolus (r-RNA) Dr Willem Stolk Proteïensintese (Ingewikkelde komponent) Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk Kom ons hanteer eers die funksies van proteïene Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk Vorm die belangrikste boustowwe van die liggaam. Alle ensiemes is proteïene. Ensiemes laat chemiese reaksies in die liggaam plaasvind Meeste hormone is proteïene. Beheer die meeste regulerende funksies in liggaam Die meeste teenliggaampies wat liggaam teen infeksies beskerm is proteïene Baie belangrik om te weet hoe die struktuur van ‘n proteïen daar uitsien Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie ‘n Proteïen is ‘n makromolekuul, d.w.s ‘n polipeptied. ??? Wat is dit ??? ‘n Polipeptied bestaan uit ‘n groot hoeveelheid monopeptiede. poli… is dus baie. mono… is dus een. Dr Willem Stolk Kyk mooi en probeer verstaan Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk Monopeptied Dipeptied Polipetied Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Monopetiede is dus die boustene van polipeptiede In die geval van proteïene word die monopeptiede aminosure genoem Dr Willem Stolk Proteïene is dus ‘n versameling van aminosure Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk Daar bestaan ongeveer 20 aminosure, bv. Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk lisien (lis) Histidien (his) Valien (val) Glisien (gli) Prolien (pro) Alanien (ala) Dr Willem Stolk Die volgorde waarin aminosure gekoppel is bepaal die soort proteïen, bv. insulien Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk val ala So lyk die volgorde thr leu van die eerste 14 val die aminosure van tre proteïen ala pro hemoglobien glu his glu lys ala ser Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie val ala Indien net een aminosuur his ala weggelaat of omgeruil thr leu is met ’n ander, word val tre ‘n nuwe proteïen gevorm ala pro ser *** soms glu dodelik *** lys glu Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Die proses waartydens aminosure verbind om ‘n proteïenketting te vorm, noem ons dehidrasie-sintese Dr Willem Stolk Hoe word proteïene aanmekaar gesit ? (Baie ingewikkelde proses) Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk Daar is vyf stappe ! Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk 1 Vorming van boodskapper-RNA (b-rna) 2 Beweging van b-rna uit selkern 3 Oordrag RNA (o-rna) pik aminosure op 4 Aanhegting van o-rna aan b-rna 5 Aansluiting van aminosure Dr Willem Stolk Stap 1 Vorming van b-RNA Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Vind plaas in die selkern volgens DNA se meesterplan Dr Willem Stolk P P D P D P D A G C T C G D P D P D P D P swak D P D A T P waterstofbinding A T A T P D P D P D Swak waterstofbindings breek en die DNAmolekuul vorm twee enkelstringe P P D A P P D G P D C P D A P D T P D P A Een van die DNA-stringe T C G T gaan nou dien asA die T D P D P templaat D P D P D P D waarop die b-rna opgebou gaan word P Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk P D A P D G P D C P D A P D P T D P A DNA-enkelstring (templaat) Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk P D A P D G P D C P D A P D T P D P A Uit ‘n nukleotiedpoel word los RNA nukleotiede opgetel en langs EEN van die enkelstringe ingevoeg. Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk P D P D D D P D A G C A P D T P D P A A C P R U P R U C P R P R P R Dr Willem Stolk P D P D D D P D A G C A P D T P D P A C P R A U P R U C P R P R P R Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk P D P D D D P D A G C A U C P R P R P D T P D P A A U P R C P R P R Dr Willem Stolk P D P D D D P D A G C A U C G A R P R P R P R P P D T P D P A U P R Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk P D P D D D P D A G C A T U C G U A P R P R P D P R P R P R A P R P D A P Dr Willem Stolk P D P D D D P D A G C A T A U C G U A U P R P R P P D R P R P R P P D P R P Het jy gesien dat urasiel vir timien vervang het ? Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk P P D P D P D P D P D A G C A T U C G U A D P D P D P D P D P D P A U P D Die nuutgevormde b-rna skei nou van die DNA string P Dr Willem Stolk U P R G G P R P U A R P R P R Die drie staan as naasliggende kodons basisse op bekend die b-rna U P R P Dr Willem Stolk AnimasieA Hierdie stap van proteïensintese word transkripsie genoem en deur die ensiem RNA-polimerase beheer Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk Stap 2 Beweging van b-rna uit selkern Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk Die b-rna verlaat nou die selkern en heg hom vas aan die oppervlak van ‘n ribosoom in die sitoplasma **Let op** Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk selkern Dr Willem Stolk sitoplasma Dr Willem Stolk ribosoom Dr Willem Stolk Stap 3 o-rna tel die aminosure op Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie o-rna verskyn op toneel om aminosure vanuit aminosuurpoel in sitoplasma op te pik ** So lyk o-rna ** Dr Willem Stolk o-rna het aan sy “kop” ‘n basisdrietal wat as die antikodon bekend staan NB ! ** Kyk mooi ** Dr Willem Stolk c A G antikodon Die antikodon bepaal die soort aminosuur wat opgepik sal word ** Kyk regtig mooi ** Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk c A G valien Dr Willem Stolk c c c glisien Dr Willem Stolk U A A isoleusien Dr Willem Stolk Nou beweeg die o-rna met sy aangehegte aminosure na die ribosome Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk Stap 4 & 5 • Aanhegting van o-rna aan b-rna & • Aanhegting van die aminosure Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Dr Willem Stolk o-rna beweeg langs die m-rna af. Die geskikte kodon van die m-rna koppel met die geskikte antikodon van die o-rna Dr Willem Stolk Nou moet jy mooi oplet ! Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie G valien C A U G C glisien U C A C A C G isoleusien G A G U U R I B O S O O M G U valien C C A G Dr Willem Stolk Dr Willem Stolk valien C G A U G C glisien U C A C A C G isoleusien G A G U U G U valien C A G C R I B O S O O M Dr Willem Stolk valien C G A U G C U A isoleusien A U glisien A C G C G C G U G U valien C A G C R I B O S O O M Dr Willem Stolk valien glisien isoleusien C G A U G C A U U A U A C G C G C G G U valien C A G C R I B O S O O M Dr Willem Stolk valien glisien isoleusien Die o-rna’s raak los van aminosure en doen weer dieselfde funksie oor met ‘n ander proteïen valien C G A U G C A U U A U A C G C G C G C G A U G C R I B O S O O M Dr Willem Stolk valien glisien isoleusien Ketting aminosure is gevorm G U C A U U G G G valien G U C R I B O S O O M Wanneer 50 of meer aminosure gebind is, dan is dit die resultaat Dr Willem Stolk Stap 4 & 5 word translasie genoem Animasies (kliek) (kliek) (kliek) (kliek) Dr Willem Stolk Hier is ‘n kort samevatting van proteïensintese Animasies (kliek) (kliek) (kliek) (kliek) Dr Willem Stolk • Een DNA-string verskaf die kode vir hoe ‘n b-rna string in die selkern opgebou word. Dit is transkripsie. • Die b-rna gaan na die ribosome. • Elke o-rna tel nou sy eie spesifieke aminosuur in die sitoplasma op en dra dit na die ribosoom. • Elke o-rna word in sy spesifieke plek in die b-rna ingepas. Die verskillende aminosure pas ook in die volgorde soos wat hulle draers op die b-rna ingepas het. Dr Willem Stolk • By die ribosome word die b-rna se kode dus verwerk tot ‘n proteïen met ‘n baie spesifieke amiosuurvolgorde. Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie Kyk net gou na funksies van RNA Animasies (kliek) (kliek) (kliek) (kliek) Dr Willem Stolk • RNA behartig die sintese van proteïene by die ribosome volgens die instruksies wat die DNA in die selkern verskaf. Drie soorte RNA is hierby betrokke: • B-rna bring die instruksies van die DNA af na die ribosome. • O-rna bring die aminosure vanuit die sitoplasma na die ribosome om volgens die brna se kodons gerangskik te word. • Die r-na is ‘n struksturele komponent waaruit ribosome opgebou is. Woordelys (maak seker jy ken elke begrip) Animasies (kliek) (kliek) (kliek) (kliek) Adenien Heliks RNA-polierase Aminosuur b-RNA Retro-virus Anti-kodon Mitochondriale DNA Ribosome Chromatiennetwerk Monomere Tiamien chromosome Mutasie Transkripsie Kodon Stikstofbasisse Transkriptase Sitosien Nukleêre DNA r-RNA DNA Nukleotiede o-RNA DNA-polimerase Proteïene Urasiel Dehidrasie-sintese Pirimidiene Kodons Guanien RNA Dr Willem Stolk Ek hoop hierdie aanbieding kon jou help Epos jou opinie (kliek) Voorblad I Sel I Selkern I Chromosoom I DNA I DNA-replisering I RNA I Proteïensintese I Transkripsie I Translasie