GRAAD 11 MENSLIKE IMPAK OP DIE OMGEWING DEEL 1

Download Report

Transcript GRAAD 11 MENSLIKE IMPAK OP DIE OMGEWING DEEL 1

ATMOSFEER EN
KLIMAATSVERANDERING, WATER
Menslike Impak op die Omgewing
Verlies aan
Biodiversiteit
Beskikbaarheid en
Kwaliteit
van Water
Soliede Afval
Verwydering
Atmosfeer en
Klimaatsverandering
Voedselsekuriteit
Alle dinge in die natuur word hersirkuleer
Meer geboue
Voedselkoste
Wat
let jy
op?
Energie
Koste
Vis
Vervoer
Weer
Vyf omgewingskwessies
wat bestudeer moet word
Atmosfeer en
klimaatsverandering
Voedselsekuriteit
Beskikbaarheid en
kwaliteit van water
Menslike impak
op die omgewing
Afvalverwydering
Verlies aan biodiversiteit
• Uitlaat van Koolstofdioksied ;
• Konsep van ‘koolstofvoetspoor’ en die behoefte om
ons koolstofvoetspoor te verminder;
• ontbossing;
• Kweekhuiseffek en aardverwarming;
• woestynvorming, droogte en vloede;
• Metaan-uitlating;
• Osoonvermindering.
1. ATMOSFEER
o Die atmosfeer rondom die aarde bestaan uit ‘n mengsel
van baie verskillende gasse.
o Sommige gasse, ook genoem kweekhuisgasse, in die
atmosfeer soos bv. CO2, CH4 (metaan), N4, N2O
(stikstofoksied) en waterdamp kan hitte van die son
vasvang.
o Dié vier gasse speel ‘n belangrike rol in die die aarde se
temperatuur.
2.
Klimaat
o Klimaat verwys na die gemiddelde daaglikse weer oor ‘n
tydperk van omtrent 30 tot 50 jaar.
o Dit sluit in die fluktuasies, onder andere, van veranderlikes
soos daaglikse temperatuur, reënval, lugdruk, ens. in.
Hoof Kweekhuisgasse:
Koolstofdioksied
Waterdamp
Metaan
Wat is die kweekhuiseffek?
Svante Arrhenius
http://earthobservatory.nasa.gov/Features/Arrhenius/
“word die gemiddelde
grondtemperatuur op enige
wyse beïnvloed deur die
teenwoordigheid van hitteabsorberende gasse in die
atmosfeer?”
en het die eerste persoon
geword wat ‘n ondersoek
uitgevoer het op die
verdubbeling van
koolstofdioksiedvlakke op
die globale temperatuur.
Die
kweekhuis
effek
Sonstrale kom deur die atmosfeer
en verwarm die aarde. Die
sonstrale word terug en deur die
atmosfeer gereflekteer.
Kweekhuisgasse soos CO2 in die
atmosfeer vang die hitte vas en
hou die aarde warm
A.g.v. menslike aktiwiteite, word
groter konsentrasies van
kweekhuisgasse vasgevang en dit
verhoog die aarde se
oppervlaktemperatuur.
Dit is die oorsaak van ons
klimaatsverandering.
http://www.epa.gov/climatechange/kids/basic
s/index.html
Aardverwarming
Kweekhuisgasse het a.g.v. menslike aktiwiteit oor die laaste 100
jaar toegeneem. Dit vang die hitte vas en is slegs EEN ASPEK wat
Aardverwarming veroorsaak
Koolstofdioksiedvrystelling oor tyd
•Die toename van die vrystelling van CO2 vanaf
1880 tot 2000 kan duidelik waargeneem word.
•Tesame hiermee kan die toename in globale
temperatuur ook waargeneem word.
Wat veroorsaak die verhoogde vrystelling van CO2?
Sedert 1950 het die vlak van vrystelling
van koolstofdioksied skerp gestyg. Die
begin van die Industriële Revolusie het
dit veroorsaak.
Grootskaalse veranderinge in mynbou,
landbou, vervoer en tegnologie en
vervaardiging het plaasgevind.
Wat veroorsaak die verhoogde vrystelling van CO2?
1. Weens die verbranding van fossielbrandstof
(steenkool, petrol, paraffien en diesel) in:
–Huishoudings (elektrisiteit, verbranding van hout
en steenkool), en
–in voertuie en industrieë (kragsentrales, fabrieke,
ens.)
2. Die vrystelling van gasse (CH4 en CO2) van
afvalterreine en rioolwerke
3. Boederybedrywighede (plaasimplemente en masjienerie) laat ook koolstofdioksiedgasse vry
Gevolge van die verhoogde vrystelling van CO2 in die
atmosfeer
Die aarde word al hoe warmer as gevolg van
die uitermate hoë koolstofdioksied vrystelling
sedert 1950. Koolstofdioksied vang die energie
van die son vas en verhit die aarde. Sien
grafiek.
SOMMIGE GEVOLGE
VAN
AARDVERWARMING
Uitsterf van dier- en
plantspesies wat nie kan oorleef
by die vinnige
klimaatsveranderinge nie
Smelt van noord- en suid-pole se
ysgletsers. Verlies aan vrugbare
kusgrond a.g.v. stygende seevlakke
Verminderde landbou
opbrengstes
Dramatiese vernaderinge in verspreiding
en hoeveelheid vis en seekosse
Meer ekstreme weerpatrone,
toename in vloede en droogtes
Verlengde groeiseisoene
in koeler areas
Verhoogde voorvalle
van pes en
vektorsiektes
Langtermyn fluktuasies in weerpatrone kan ekstreme impak hê op
landbouproduksie, oesopbrengste verminder en boere forseer om nuwe
landboupraktyke in reaskie op die veranderende toestande aan te neem
Koolstofvoetspoor: die
hoeveelheid
koolstofdioksied of ander
koolstofverbindings wat in
die atmosfeer vrygestel
word a.g.v. die aktiwiteite
van ‘n individu,
maatskappy of ‘n land.
Dit word gebruik
om te bepaal hoe
volhoubaar
‘n lewenswyse of
‘n land is
Kyk na die
volgende en voer
aan hoe jy jou
koolstofvoetspoor
kan verminder