Menslike Getalle Oor

Download Report

Transcript Menslike Getalle Oor

Menslike Bevolkings
Aarde in Gevaar ?
Uit die Eksamenriglyn
• Patrone/tendense in menslike bevolkingsgroei tot 1650 en
dan van 1650 tot die huidige en moontlike redes vir die
tendense/patrone
•
Voorspelling van die menslike bevolkingsgroei in SuidAfrika oor die volgende twintig jaar
• Interpretering van grafieke wat menslike bevolkingsouderdom en –geslagsverspreiding van verskillende lande
(ontwikkelende en ontwikkelde) vertoon
Eksamenriglyn (verv)
• Implikasies vir verdere menslike bevolkingsgroei vir die
natuurlike omgewing:
o Die konsep ‘ekologiese voetspoor’
o Vergelyking van die ‘ekologiese voetspoor’ van mense in
ontwikkelende en ontwikkelde lande
o Die effekte van hoe bevolkingsgroei op die omgewing
Eksamenriglyn (verv)
• Spanning en kwessies rakende menslike eise teenoor
bewaring van die natuurlike omgewing deur EEN van die
volgende voorbeelde te gebruik:
o Die jagbedryf
o Volhoubare oes van natuurlike bronne
o Skep en bestuur van wildreservate
Menslike Getalle Oor Tyd
Wereldbevolking, biljoen
Histories
Lyngrafiek van verandering in wereldbevolking vanaf 10 000 VHE tot 2000 HE
HE = HuidigeEra.
VHE = Voor Huidige Era
‘n Geografiese Voorstelling:
Menslike Getalle Oor ‘n Tydperk: A.D. 0
2,000 jaar gelede...
...aan die begin van die 1ste millennium A.D. was die wereld se
bevolking omtrent 300 miljoen mense.
Menslike Getalle Oor ‘n Tydperk: A.D. 1000
1,000 jaar later...
...die bevolking het met slegs 10 million gestyg. Tot in die tweede millennium
het dit met minder as 0.1 persent per jaar gegroei. In Europa het getalle selfs in
die 1300e gedaal—getref deur die Swart Plaag. Maar in die laat 18de eeu het
die Industriële Revolusie lewenstandaarde verbeter en groei veroorsaak.
Menslike Getalle Oor ‘n Tydperk: 1800
800 jaar later...
...die bevolking het een biljoen mense bereik. Byna 65 persent van alle
mense leef in Asië, 21 persent in ‘n voortvarende Europa, en minder as 1
persent in Noord Amerika.
Menslike Getalle Oor ‘n Tydperk: 1927
127 jaar later...
...the twee-biljoenste baba word gebore. Vanaf 1920 tot 1950, was die
bevolkingsaanwas om en by 1 persent per jaar. Maar in die middel van die
20ste eeu het die ontwikkeling van antibiotika en ander ontwikkelings in
publieke gesondheid, lewensverwagtinge sterk verander. Dit het die getal
kinders wat volwasse sou word vermeerder.
Menslike Getalle Oor ‘n Tydperk: 1960
33 jaar later...
...vooruitgang in medisyne, landbou, en sanitasie het na die
ontwikkelende wereld versprei. Teen 1960 het die wereldbevolking 3
biljoen bereik, en in die laat 1960s het die groei-tempo ‘n hoogtepunt
van 2.04 persent per jaar bereik.
Menslike Getalle Oor ‘n Tydperk: 1974
14 jaar later...
...nuwe voortplantingstegnologieë help om die groeitempo te vertraag.
Maar die planeet het alreeds so baie mense dat ’n “bevolkingsontploffing”
onderweg is, en die episenters van die ontploffing lê in die ontwikkelende
wereld.
Die 4-biljoenste baba word in 1974 gebore.
Menslike Getalle Oor ‘n Tydperk: 1987
13 jaar later...
...die 5-biljoenste baba word gebore.
Menslike Getalle Oor ‘n Tydperk: 1999
12 jaar later...
...om en by Oktober 12, 1999, het die 6-biljoenste baba aangekom. Today,
Vandag kom omtrent 12 persent van die wereld se bevolking in Europa en
Afrika voor. Nege persent woon in Suid Amerika, 5 persent in Noord Amerika.
En, net soos in 1800, is Asië die tuiste van die meeste van die aarde se
inwoners – ongeveer 61 persent, of meer as 3.5 biljoen mense.
Menslike Getalle Oor ‘n Tydperk: 2050
Roughly 50 years from now
Over the next half century, our numbers will increase again, likely to a
staggering nine billion people. Nearly all of this growth will take place in
developing countries, where the demand for food and water already
outstrips supplies.
Wees ‘n Demograaf
Deur Susan K. Lewis, op die NOVA web geplaas , 04.20.04
In 1950 was die term “bevolkingsontploffing" nog
ongehoord, dog het die toestande vir ‘n weghol
bevolkingsaanwas bestaan.
Vandag voorspel demografiese data dat dramatiese
veranderings voorlê, alhoewel verskillende lande skerp
uiteenlopende vooruitsigte het.
Sterftes het in die ontwikkelde afgeneem.
Alhoewel dit in ontwikkelende lande ook
afgeneem het, bly geboortesyfers hoog.
Die 10 lande met die grootste bevolkings
Ongeveer 4.03 biljoen mense leef in hierdie lande, wat 58.7% van die wereldbevolking verteenwoordig soos op Nov 2010
Lande met die grootste bevolkings (meer as 15 miljoen) en bevolkingsdigtheid
(meer as 250 mense per vierkante kilometer)
Ouderdom- en Geslagsyfers_VSA
(Ontwikkelde Land)
Age Groups
Ouderdom- en Geslagsyfers_RSA
(Ontwikkelende Land)
3
2
1
0
Population (in millions)
1
2
3
Die effekte van hoë bevolkingsgroei op die
omgewing
14 jaar later ... In 1974
...nuwe voortplantingstegnologië …
… “bevolkingsontploffing”,
hoofsaaklik in die ontwikkelende
wereld.
Die 4-biljoenste baba is in
1974 gebore.
Sedert die 1970s is die mensdom in ‘n ekologiese
“oorverbruik”, waar die jaarlikse aanvraag op
bronne hoër is as wat die aarde per jaar kan
regenereer.
Dit neem die aarde nou 1½ jaar om wat ons in EEN
jaar gebruik, te regenereer.
Ecologiese Voetspoor
Die mensdom benodig wat die natuur voorsien. Maar
hoe weet ons hoeveel ons gebruik en hoeveel daar is?
Konsep in 1990 ontwikkel deur Mathis Wackernagel en William
Rees by die Universiteit van British Columbia
Nou wyd gebruik deur wetenskaplikes, sakelui, regerings,
agentskappe, individue, en institute om
• die gebruik van ekologiese brone te monitor
en
• volhoubare ontwikkeling te bevorder.
Ecologiese Voetspoor &
Biokapasiteit
Die Ekologiese Voetspooor
meet
Biokapasiteit :
die mensdom se aanvraag op die
natuur
deur
te meet hoeveel land en water area
‘n menslike bevolking benodig om
die bronne te produseer wat dit
gebruik en om
sy koolstofdioksied uitlaatgasse te
absorbeer, deur huidige tegnologie
te gebruik.
The kapasiteit van ekosisteme
om
bruikbare biologiese materiale
te produseer
en
die kolstofdioksied wat ons
genereer te absorbeer
Oops !
Is this right ??
Vergelyking van die ekologiese voetspoor van mense in
ontwikkelende en ontwikkelde lande
Lys van Lande
Aanvraag versus Behoud:
Spanning en Kwessies
Die jagbedryf
o Volhoubare oes van natuurlike bronne
o Skep en bestuur van wildreservate
o
Die Jagbedryf
Uit die Artikel: “South African Panel
Recommends Canned Hunting”
Anbevelings:
• verbod op die jag van diere uit intensiewe wild broeiprogramme
• verbod op jag in Suid Afrika se nasionale en
provinsiale parke.
• verbod op die broei van diere in aanhouding, behalwe vir
wetenskaplike- en behoudsredes.
Die Jagbedryf (verv.)
Maar een persoon in die bedryf sê:
• (*Naam uitgelaat*) Hunting Safaris and Tours is een
maatskappy wat “geblikte” jag in Suid Afrika aanbied. Leeus
leef in ‘n omheinde area van 2,000 to 20,000 hektaar en
word te voet gejag, sê die maatskappy op sy webblad
• Daar is altyd ‘n lid van Natuurbewaring teenwoordig om te
verseker dat die leeus nie verdoof is nie en dat die jag eties,
regverdig en wettig is. Op hierdie manier verseker ons jou
vooraf van ‘n die van goeie gehalte, op ‘n sewe-dag safari.
Sustainable harvesting of natural
resources
The Department of Environmental Affairs and
Tourism (DEAT) has released a draft National
Strategy for Sustainable Development …
Amongst others, The Endangered Wildlife Trust’s
(EWT) were involved …
Key international and national milestones
and drivers that were considered are:
• The United Nations Conference on the Human Environment,
Stockholm (1972), where environment was recognised as a
development concern;
• The 1992 Earth Summit, where Agenda 21 was agreed upon
as a blueprint for sustainable development, reflecting global
consensus and political commitment to integrate
environmental concerns into social and economic decisionmaking processes;
• A decade of UN summits and conferences between 1992 and
2002 that focused on the social, economic and environmentrelated fields and widened the concept of sustainable
development;
The following were developed:
• A Strategy that looks forward 20-30 years,
but will be updated regularly to ensure that
the 20- to 30-year Vision and Action Plan
remains hopeful, relevant and realistic.
• Various social policies and strategies and
the National Environmental Management
Regime
Natural resources trends
Natural resource trends that threaten to undermine South Africa’s
investments in growth and poverty eradication include:
•
•
•
•
•
•
The rapidly rising oil price;
Limited electricity generation;
The threat of water shortages;
Rising unrecycled levels of solid waste disposal;
Declining soil quality;
Loss of biodiversity as natural habitat in aquatic and terrestrial
ecosystems is degraded or lost;
• The threats to coastal and marine resources;
• The connections between mineral extraction and socio-ecological
development;
• The nature and impact of qualitative declines in air quality.
Creation and management of game
reserves
Currently Approved Management Plans cover a
total of 28 NATIONAL PARKS, RESERVES &
GAME PARKS. Private reseerves not listed
Biggest concerns are :
Costing
Alien & Invasive species control and eradication
Poaching
Wat kan ons verwag?
• Interpretasie van Grafieke & WAAROM vrae
– menslike bevolkingsgroei
– menslike bevolkings : ouderdom- en geslags-verspreiding
– Verskille tussen ontwikkelende en ontwikkelde lande
– Patrone & Projeksies (voorspellings) in menslike
bevolkingsgroei
• Die Term ‘Ekologiese Voetspoor‘
• Algemene begrip van die Spanning en Kwessies in EEN van :
–
–
–
Die jagbedryf
Volhoubare oes van natuurlike bronne
Skep en bestuur van wildreservate
Bibliografie
• NOVA | World in the Balance | PBS
www.pbs.org/wgbh/nova/worldbalance/ • Human Populations
www.globalchange.umich.edu/.../human.../human_pop.html
• World population - Wikipedia, the free encyclopedia
www.wikipedia.org/wiki/World_population • List of countries by ecological footprint
From Wikipedia, the free encyclopedia
Bibliografie (verv.)
• SANParks : The Park Management Plan Process
http://www.sanparks.org/conservation/park_man/
• South Africa's National Strategy for Sustainable Development
• “South Africa Takes Aim at Canned Hunting“
Story by Ed Stoddard, Reuters News Service, Johannesburg