Vlagverwydering - Die Voortrekkers

Download Report

Transcript Vlagverwydering - Die Voortrekkers

Vlagverwydering
Dirkie Uys Kommando
Vlagdraers,
Aantree!
Na die vlae,
voorwaarts
mars!
Die gehoor
word versoek
Voortrekkers,
om op die
Aandag!
volgende bevel
op aandag te
kom, op aandag
te bly tot aan
die einde van
die seremonie
en saam te sing
wanneer die
Nasionale lied
aangehef word.
Verwyder die
vlae.
Vlagdraers
omkeer!
Vertoon die
vlae,
voorwaarts
mars!
Nkosi sikelel' iAfrika…
Versorg die
vlae,
voorwaarts
mars!
Voortrekkers,
op die plek
rus!
Ons vir jou,
Suid-Afrika!