Transcript Document

Nekkie, magie, hoed op die kop!
8 begin soos ‘n s.
Af in die keel en krul in die magie.
Om die piering, op en af.
0 begin soos “o” by die 2 op ‘n horlosie.