Ouersorg - Life Sciences 4 All

Download Report

Transcript Ouersorg - Life Sciences 4 All

Ouersorg

• • Ouersorg verwys na enige patroon van gedrag waar ouer/s tyd en/of energie spandeer om oorlewing, toestand en toekomstige voortplantingsukses van nakomelinge te verbeter. Ouersorg kan verskaf word op enige fase: 1. Prenatale (sorg gedurende swangerskap) beskerm eiers, bou nes, dra broeisels, broei eiers uit en plasentale voeding.

2. Post-natale (na geboorte) verskaf voedsel, beskerm nakomelinge, leer klientjies.

aangepas vanaf Lorraine Kuun 1

Min of geen ouersorg

• • • • • Min of geen ouersorg verwys na ‘n lae voortplantingspoging om oorlewing van nakomelinge te verbeter.

Voortplantingsenergie word gebruik om massa eiers / gamete te produseer. Energievebruik om na kleintjies om te sien is baie min.

Hoë mortaliteitkoers / sterftesyfer onder eiers en kleintjies. Baie sterf jonk.

Enkele individue oorleef tot volwassenheid.

Voorbeelde: Meeste visse, amfibieë, insekte en meeste reptiele aangepas vanaf Lorraine Kuun 2

Wanneer ouersorg verskaf word

• • • • • • Min eiers of kleintjies word geproduseer.

Lae mortaliteitskoers onder eiers en kleintjies. Meeste oorleef tot volwassenheid.

Hoë voortplantingspoging om oorlewing te verbeter.

Voortplantingsenergie word gespandeer aan ouersorg na geboorte (post-natale fase).

Meeste nakomelinge oorleef tot volwasse stadium om te kan voortplant. Baie min sterf jonk.

Voorbeelde: Soogdiere, voëls, sommige reptiele, uitsonderings onder visse en Arthropoda.

aangepas vanaf Lorraine Kuun 3

Regs: hoender l ê eier , Wyfie voer kleintjies aangepas vanaf Lorraine Kuun Links: Vroedmeesterpad 4

aangepas vanaf Lorraine Kuun Ovoviviparie soort ouersorg 5

aangepas vanaf Lorraine Kuun 6