Transcript Assessering

Assessering

Hanelie Adendorff

Punte motiveer nie studente om te leer nie.

1. Stem sterk saam 2. Stem saam 3. Verskil 4. Verskil sterk

25% 25% 25% 25% 1 2 3 4

Punte motiveer nie studente om te leer nie ...

Opdrag:

Lees afdeling 2.2 van die assesseringsbeleid in jou l

êer.

Assessering onderskei konsekwent tussen swak en goeie prestasie is die definisie van 1. Regverdigheid 2. Geldigheid 3. Betroubaarheid 4. Akademiese Integriteit

25% 25% 25% 25% 1 2 3 4

Kyk na die volgende graad 11 Fisika vraag:

Waarom versnel ʼn figuurskaatser wat ’n pirouette doen wanneer sy haar arms intrek?

Hierdie vraag kan moontlik lei tot probleme met 1. Geldigheid 2. Betroubaarheid 3. Regverdigheid 4. Deursigtigheid

25% 25% 25% 25% 1 2 3 4

Lees die Telegraph artikel (deel uit): Student outrage over 'impossible' A-level maths exam . Watter kriteria is moontlik hier ter sprake: 1. Geldigheid 2. Betroubaarheid 3. Regverdigheid 4. Deursigtigheid 5. Akademiese Integriteit

20% 20% 20% 20% 20% 1 2 3 4 5

Opdrag 2

Voltooi aktiwiteit 1:

Bepaal die Bloom-vlak van die vrae wat ons sover in die sessie gebruik het.

Opdrag 3

Kyk na die vraestel wat jy saamgebring het en voltooi dan aktiwiteit 2.

Opdrag 4

Voltooi aktiwiteit 3 :

Ontwerp/verbeter ʼn vraag.

Belyning

• kriteria • metodes • terugvoer assessering uitkomste • omvang • tipe • vlak • leer geleenthede onderrig

From: http:// exchange.ac.uk/learning-and-teaching-theory-guide/constructive-alignment.html

Hierdie beleid berus op die aanname dat

dosente bevoeg is

om te kan besluit hoe assessering binne hul dissiplines en programme behoort te geskied en

bereid sal wees

om uitmuntende wetenskapsbeoefening na te streef en ook hul vaardighede verder te ontwikkel. Die primêre verantwoordelikheid vir die

monitering

van assesseringspraktyke aan die Universiteit is in die fakulteite gesetel. Die beleid beoog nie om voorskriftelik te wees ten opsigte van assesseringstrategieë nie, maar om ’n

ruimte te skep

waarbinne dosente

verantwoordbare keuses

ten opsigte van assessering binne hul eie omgewings kan maak.

Eind assessering

3 punte minimum Maks 60% Predikaat + “Her”

Deurlopende assessering

4 of 8 punte minimum Maks 25%/12.5% Geen predikaat / “Her” Word tans evalueer – elke aansoek deur Senaat goedgekeur 2 punte minimum Geen maksimum Predikaat en “Her” moontlik

Buigsame assessering

Meta-refleksie

• Kan jy die onderrigmetodes wat in die sessie gebruik is, identifiseer?

• Doel van elk?

• Lees • Antwoord ’n vraag • Bespreek ’n vraag •

ConcepTests (clickers)

• Doen ’n probleem