Kwart voor sewe lelie MARTLIE

Download Report

Transcript Kwart voor sewe lelie MARTLIE

Kwartvoor-sewelelie
Eleanor Baker
77==volmaakte
getal
volmaakte
getal
Hier egter KWART
Hier egter
VOOR
- nogKWART
nie
volmaakte
oomblik nie.
VOOR
nog
Sy wag nog daarvoor.
Hierdie plant is in Iris-hulle
se agterplaas.Blom 1x ‘n
jaar op ‘n bepaalde tyd.
nie volmaakte oom=
blik nie. Sy wag nog
daarvoor.
Kwart-voor-sewe-lelie
Kwart-voor-seweis ‘n is
denkbeeldige
lelie
‘n
blom. –
denkbeeldige
blom. – Iris se
verbeeldingswêrel
d
Die verband tussen die betekenis van Iris
se naam en die lelie.
•Perserige blom
Iris was perserige by
geboorte & arms het
geflap.
•Bolplant wat
ongesiens ontwikkel
totdat toestande
gunstig is om te blom
Iris ontwikkel
ongesiens tot volwasse
vrou wat besef elke dag
hou sy eie spesiale
oomblikke.
• Iris van oog
Iris is
“diepsinnig” en “skerpsinnig”
Sy kyk met ‘n analitiese
oog na die wêreld.
•Iris was die Griekse godin
van die reënboog wat die
dienares van hoër gode
was.
Iris glo sy speel
nie ‘n prominente rol in die
lewe nie,maar sy is
ondergeskik aan ander.
Angels can fly because they take
themselves lightly
FUNKSIE: * voorspel reeds humor
* verwys na die menslik onmoontlike – die
verskyning van die Engel en verandering
by karakters wat voorheen onmoontlik
was. (Elsa; Kara)
* verwys na die karakters wat hulself nie
ernstig opneem nie. (Ma)
* kwessies soos rassisme;feminisme ;
stereotipes&verhoudinge word ligtelik /
humoristies benader.
*Verwys na elemente van werklikheid teenoor fantasie
FIGUURLIKE TAAL & STYLMIDDELS:
•“FLY”
* om met die verbeelding/fantasie te kan ontsnap.
•“TAKE SOMEONE LIGHTLY”
* om iemand nie ernstig op te neem nie.
* om iemand as liggewig te beskou (iemand wie se
ondervinding,opinie of mening nie genoeg gewig dra nie.)
•“LIGHTLY”
* ligtelik / nie ernstig nie.
Wat die Engel NIE doen NIE:
•Verantwoordelikheid neem vir Iris en
haar mense se keuses nie..
•Regmaak wanneer mense verbrou.
•Doen wat mense nalaat om te doen.
•Voorspel die toekoms.
Wat die Engel WEL doen:
•Gee Iris raad.
•Help Iris om in die werklikheid te leef.
•Ontferm hom oor haar.
•Luister na haar.
•Gee haar hoop.
INTRIGE: Iris se ontwikkeling van onseker dogter tot
volwassene wat verantwoordelikheid vir haar eie lewe
aanvaar en nie net wag om te blom nie.
Subintiges:
•Elsa & Kara se
storie.
•Dr. Anders se
krisis.
•Brian & Bettie
•Die Oom
• Johanna
• Pa & Ma
• Iris & die
Engel
KARAKTERS
Hoofkarakter: Iris –
eerstepersoonsverteller.
Haar optrede, woorde,
gedagtes en fantasieë
vanuit haar oogpunt.
maak dit soveel meer
geloofwaardig.Tog subjektief.
*Fantaseer om haar alle=
daagse bestaan te ontsnap
fantasie karakters
*Gebruik hierdie karakters
om emosionele vraagstukke
vir haar uit te werk.
•
NB NEWE=
KARAKTERS.
1. Peter
2. Die Engel
3. Ma Els
4. Haar pa
5. Susters : Elsa & Kara
6. Johanna
Hier moet jy weet waar om
hierdie nb newekarakters is.
*Hoogtepunt in Iris se
ontwikkeling, is haar ont
moeting met Peter en
haar besoek aan hom in
Amerika
Veroorsaak
‘n ommeswaai in haar
lewensbeskouing & sy
leer hoe om die werk=
likheid te leef.
AGTERGROND NE- WE
KARAKTERS.
1. Hannes & klein
Johan.
2. Claude
•
3. Riekie
FANTASIEKARAKTERS
4. Dr. & Dora Anders
Sy probeer van haar
5. Frederick
vaal,oninteressante lewe
6. Billy
ontvlug.
7. Joe
8. Brian & Bet
• Richard (Riekie)
tie
• Eduard/St John (Elsa se troue)
9. Tant Ans &
• Greta Knowles (Iris se alter ego)
die Oom
• Peter
10 Jonsie &
• Eduard
Merel
KONFLIK
– Meestal innerlike konflik
•
•
•
–
Oor haar blomtyd
Die modelkontrak
Die keuse van lewensmaat
Uiterlike konflik is min
•
•
•
•
Die Engel en Iris
Ontvangsklerk & Iris
Bettie en die kinders
Iris & Peter oor haar naam
TYD
Verteltyd : 220 bladsye
Vertelde tyd: 30 jaar vanaf Iris se
geboorte tot ‘n paar jaar
na haar troue.
Hooftema
Die idee van “blomtyd”
 Iris glo aanvanklik dat elke mens
een keer in sy lewe die regte ding
op die regte tyd doen en so ‘n
volmaakte oomblik beleef
Sy wag dus vir ‘n lang tyd in haar
lewe op hierdie oomblik.
Sy besef al gaande dit hoef nie
!net een oomblik te wees nie!
Ruimte
• Anonieme stad in SA
gedurende tagtigerjare.
• Apartheid
•
• Buiteland: New York &
BOODSKAP
Vermont.(Let op hie
Die mens moet nie so
ruimte stemming
na die groot
beïnvloed.)
oomblik in sy lewe
hunker, dat jy die
Stemming
lekker van die hier
• Humoristies
en nou mis nie.
• Dryf spot met mense se
‘n Geroetineerde
vooroordele en idees bv.
voorstedelike
apartheid;feminisme;verhou
bestaan, kan net so
dings.
magies wees soos
DEURLOPENDE MOTIEWE
MOTIEF = gedagte / beeld / simbool
wat gereeld, soos ‘n goue draad, in
die teks voorkom




blommotief
tydsmotief
Engelmotief (motto)
kykmotief (iris, oog, sien)
IRONIESE WENDINGS:
1. Kara aanvanklik nie ten gunste van
geboorte ens.
Later ‘n aartsmoeder.
2. Elsa aanvanklik ‘n supervrou met
enkelkindgesin
het drieling, deurmekaar huis en is stralend.
3. Iris wil heldin in Vermont wees
breek enkel.
4. Ma weier om plaas toe te gaan
bly
uiteindelik gelukkig daar.
5. Iris slaap na hul eerste ontmoeting by
Peter
daarna by niemand weer
nie.