SONSVERDUISTERING

Download Report

Transcript SONSVERDUISTERING

SONSVERDUISTERING
P.J.PHILANDER
OPSOMMING
Die oktaaf beskryf hoe dit gedurende ‘n sonsverduistering donker word en hoe die plaasdiere baie
onrustig raak en instinktief terugkeer na hul stal of kraal.
Die sekstet beskryf ‘n figuurlike sonsverduistering – hoe
God se pad deur die mens se optrede onsigbaar is –
waartydens die mense nie soos plaasdiere die insig het
om hul na veiligheid te wend nie.
TITEL
Die titel sluit direk aan by die letterlike sonsverduistering
wat in die oktaaf beskryf word. God is by implikasie die
“Son” wat in die sekstet nie sigbaar is nie.
TEMA
In die tyd van nood behoort die mense, net soos die
plaasdiere tydens ‘n sonsverduistering, die insig te hê
om na ‘n plek van veiligheid te gaan.
VERS-EN STROFEBOU
Die gedig is ‘n Italiaanse sonnet wat uit een strofe
bestaan wat in ‘n oktaaf (twee kwatryne) en ‘n sestet
(twee tersines) verdeel is. In die oktaaf word die
sonsverduistering en die reaksie van die plaasdiere
daarop beskryf. In die sekstet is die fokus op die mens,
wat in teenstelling met die diere, nie die insig het om
in ‘n tyd van nood na ‘n plek van veiligheid te gaan nie.
Letterlike betekenis van die son
Die groot, blink hemelliggaam of ster waaromheen die
aarde draai en waar hy sy lig en warmte vandaan kry.
Wetenskaplike bronne beskryf die son as ‘n massiewe
bal van ontploffende gasse.
Die son as simbool
• Die son kan, onder andere, simbolies gesien word
van die alsiende godheid.
• Baie antieke volke soos die Egiptenare ens. het die
Son as lewegewende god aanbid.
•
•
In die meeste tradisies is die Son die universele Vader, met
die Maan as die Moeder.
Die Son kan ook die simbool wees van die bron van lewe: die
son wat gereeld opkom en ondergaan simboliseer die lewe en
die dood.
Wat is sonsverduistering ?
Dit is ‘n heel natuurlike verskynsel wat voorkom as die
maan tussen die son en die aarde inbeweeg en die lig
van die son blokkeer. Dit veroorsaak ‘n reusagtige
skaduwee op ‘n deel van die aarde. In hierdie paar
minute is die son se ligkrans duidelik sigbaar.
Sonsverduistering is ook nie orals op aarde sigbaar
nie,omdat die maan se skaduwee nooit gelyktydig op diehele
aarde kan val nie, want die maan is te klein.
Bygelowe oor sonsverduistering
Dit is van die mees dramatiese van alle astronomiese
verskynsels, dus is dit verstaanbaar dat mense deur
die eeue gedink het dit is tekens.
Christelike geloof
In die Christelike geloof word sonsverduistering gesien
as ‘n waarskuwing van die naderende einde van die
aarde en die oordeelsdag.
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek
van skadu en verklein die sekelboog
Stadig/ met
van
son van
tot dreigend
swart die kol daar hoog
verloop
tyd
‘n koue vreemde skemerte laat trek
wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam,
‘n vaal streep donkies met die kortste pad
oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat
die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan.
Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee
wat alle lig van God en Christus so
verduister dat Sy pad onsigbaar is.
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek
van skadu
en verklein
die sekelboog
Die lang
vokaalklanke
en enjambemente
van son
totgebruik
dreigend
swart
die kol
daar hoog
word
om die
stadige
beweging
van
die maan
te beklemtoon.
‘n koue vreemde
skemerte
laat trek
wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam,
‘n vaal streep donkies met die kortste pad
oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat
die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan.
Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee
wat alle lig van God en Christus so
verduister dat Sy pad onsigbaar is.
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek
van skadu en verklein die sekelboog
sag/ sonder geluid/
van son tot dreigend
die kol daar hoog
sonder datswart
‘n mens
‘n koue vreemde
ditskemerte
agterkom laat trek
wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam,
‘n vaal streep donkies met die kortste pad
oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat
die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan.
Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee
wat alle lig van God en Christus so
verduister dat Sy pad onsigbaar is.
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek
van skadu en verklein die sekelboog
‘n negatiewe woord
van son tot dreigend swart die
kol
daar
wat
vuil
plekhoog
kan
‘n koue vreemde skemerte laat trek
beteken.
wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam,
‘n vaal streep donkies met die kortste pad
oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat
die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan.
Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee
wat alle lig van God en Christus so
verduister dat Sy pad onsigbaar is.
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek
van skadu en verklein die sekelboog
Figuurlik kan dit ‘n
van son tot dreigend swart die
kolopdaar
hoog
smet
iemand
se
‘n koue vreemde skemerte laat trek
naam wees.
wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam,
‘n vaal streep donkies met die kortste pad
oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat
die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan.
Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee
wat alle lig van God en Christus so
verduister dat Sy pad onsigbaar is.
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek
van skadu en verklein die sekelboog
van son tot dreigend swart die kol daar hoog
METAFOOR
‘n koue vreemde
skemerte laat trek

wyd oor die
vlakte waarvandaan, swygsaam,
‘n vaal streep donkies met die kortste pad
oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat
die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan.
Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee
wat alle lig van God en Christus so
verduister dat Sy pad onsigbaar is.
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek
van skadu en verklein die sekelboog
van son tot dreigend swart die kol daar hoog
‘nDie
koue
skemerte
trek met
sonvreemde
en skadu word
direk laat
in kontras
mekaar
geplaas
deur:
uitsteltegniekswygsaam,
“son”
wyd
oor die
vlakte
waarvandaan,
staanstreep
aan einde
van eerste
sinsdeel,
diepad
‘n vaal
donkies
met die
kortste
woord “vlek” in die rymposisie en die woorde
oorhaastig stalwaarts
“dreigend swingel
swart” nog voordat
die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan.
Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee
wat alle lig van God en Christus so
verduister dat Sy pad onsigbaar is.
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek
van skadu en verklein die sekelboog
van son tot dreigend swart die kol daar hoog
‘n koue vreemde skemerte laat trek
KONTRAS
wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam,
“son” en “verduister”
‘n vaal streep donkies met die kortste pad
oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat
die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan.
Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee
wat alle lig van God en Christus so
verduister dat Sy pad onsigbaar is.
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek
van skadu en verklein die sekelboog
Sekeldie
is ‘nkol daar hoog
van son tot dreigend ‘n
swart
halfmaanvormige, getande
‘n koue vreemde skemerte laat trek
lem met ‘n handvatsel wat
wyd oor die vlakte
waarvandaan,
swygsaam,
gebruik
word vir graansny.
‘n vaal streep donkies met die kortste pad
oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat
die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan.
Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee
wat alle lig van God en Christus so
verduister dat Sy pad onsigbaar is.
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek
van skadu en verklein die sekelboog
boog soos
van son tot dreigend‘nswart
die ‘n
kol daar hoog
sekel of
‘n koue vreemde skemerte laat trek
halfmaan/
wyd oor die vlakte waarvandaan,
swygsaam,
sekelson
‘n vaal streep donkies met die kortste pad
oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat
die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan.
Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee
wat alle lig van God en Christus so
verduister dat Sy pad onsigbaar is.
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek
van skadu en verklein die sekelboog
van son tot dreigend swart die kol daar hoog
‘n koue vreemde skemerte laat trek
‘n ongewone
wyd oor Dit
die is
vlakte
waarvandaan, swygsaam,
/nie normaal
‘n vaalverskynsel
streep donkies
met die kortste pad
nie.
oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat
die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan.
Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee
wat alle lig van God en Christus so
verduister dat Sy pad onsigbaar is.
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek
van skadu en verklein die sekelboog
van son tot dreigend swart die kol daar hoog
‘n koue vreemde skemerte laat trek
wyd oor die vlakte
waarvandaan,
swygsaam,
As dit
donker
‘n vaal streep donkies
met die kortste pad
begin word.
oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat
die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan.
Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee
wat alle lig van God en Christus so
verduister dat Sy pad onsigbaar is.
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek
van skadu en verklein die sekelboog
van son tot dreigend swart die kol daar hoog
‘n koue vreemde skemerte laat trek
wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam,
‘n vaal streep donkies
met die kortste pad
KONTRAS
oorhaastig stalwaarts
swingellig.
nog voordat
Donker teenoor

‘n vaal streep donkies met diedoodstil/
kortstesonder
pad
oorhaastig stalwaarts swingel nog
‘n voordat
geluid
die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan.
Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee
wat alle lig van God en Christus so
verduister dat Sy pad onsigbaar is.
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek
van skadu en verklein die sekelboog
van son tot dreigend swart die kol daar hoog
‘n koue vreemde skemerte laat trek
wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam,
‘n vaal streep donkies met
diegeval
kortste
In die
is ditpad
die
nie
‘n geluid
oorhaastig stalwaarts donkies
swingelwat
nog
voordat
maak
die skape blêr-blêr na die kraal
toenie.
gaan.
Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee
wat alle lig van God en Christus so
verduister dat Sy pad onsigbaar is.
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek
van skadu en verklein die sekelboog
van son tot dreigend swart die kol daar hoog
‘n koue vreemde skemerte laat trek
wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam,
‘n vaal streep donkies met
kortste
Diedie
funksie
vanpad
die
omvoordat
die woord
oorhaastig stalwaarts kommas
swingelis
nog
“swygsaam”
te hef.
die skape blêr-blêr na die
kraal toeuit
gaan.
Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee
wat alle lig van God en Christus so
verduister dat Sy pad onsigbaar is.
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek
van skadu en verklein die sekelboog
van son tot dreigend swart die kol daar hoog
KONTRAS
‘n koue vreemde skemerte laat trek
Diere teenoor mense.
wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam,
‘n vaal streep donkies met die kortste pad
oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat
die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan.
Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee
wat alle lig van God en Christus so
verduister dat Sy pad onsigbaar is.
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand,
skuif
die vlek
Verskil tussengeruisloos
die donkies
en die
van skadu en verklein
skape:die sekelboog
Donkies
maak nie ‘n
geluid
niekol
en daar hoog
van son
tot dreigend
swart
die
hul gaan
vinnigskemerte
stal toe teenoor
die
‘n koue
vreemde
laat trek
skape wat blêr en kraal toe gaan.
wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam,
‘n vaal streep donkies met die kortste pad
oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat
die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan.
Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee
wat alle lig van God en Christus so
verduister dat Sy pad onsigbaar is.
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Ooreenkoms tussen
die donkies
Langsamerhand,
geruisloos
skuif die vlek
en die skape:
van skadu en verklein die sekelboog
Die donkies en skape is beide
vanonrustig
son tot dreigend
swart die
kol daar hoog
oor die ongewone
donkerte
‘n koue
vreemde
skemerte
laat trek
en keer
instinktief
terug stal/kraal
wyd oor die vlaktetoe.
waarvandaan, swygsaam,
‘n vaal streep donkies met die kortste pad
oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat
die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan.
Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee
wat alle lig van God en Christus so
verduister dat Sy pad onsigbaar is.
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek
van skadu en verklein die sekelboog
van son tot dreigend swart die kol daar hoog
‘n koue vreemde skemerte laat trek
wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam,
‘n vaal streep donkies met die kortste pad
oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat
“streep donkies” beteken hulle
die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan.
het in ‘n ry agter mekaar geloop.
Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee
wat alle lig van God en Christus so
verduister dat Sy pad onsigbaar is.
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek
van skadu en verklein die sekelboog
van son tot dreigend swart die kol daar hoog
‘n koue vreemde skemerte laat trek
wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam,
‘n vaal streep donkies met die kortste pad
oorhaastig stalwaarts
swingel
voordat
Die donkies
kies dienog
kortste
pad
omdat
is engaan.
die
die skape blêr-blêr
nahul
diehaastig
kraal toe
donker
Oor gans die mensdom
hangvrees.
‘n skaduwee
wat alle lig van God en Christus so
verduister dat Sy pad onsigbaar is.
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek
van skadu en verklein die sekelboog
van son tot dreigend swart die kol daar hoog
‘n koue vreemde skemerte laat trek
wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam,
‘n vaal streep donkies met die kortste pad
oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat
die skape ‘n
blêr-blêr
dietrekhout
kraal toe gaan.
Swingel na
is die
Oor gans van
die mensdom
‘n skaduwee
‘n wa of die hang
wip van
‘n
wat alle lig van Godput.
en Christus so
verduister dat Sy pad onsigbaar is.
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek
van skadu en verklein die sekelboog
van son tot dreigend swart die kol daar hoog
‘n koue vreemde skemerte laat trek
wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam,
‘n vaal streep donkies met die kortste pad
oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat
die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan.
slingerend stap/ die diere
Oor gans die mensdom
skaduwee
(donkies sehang
lywe ‘n
of mae)
wat alle lig vanslinger
God en
Christus
heen
en weerso
as
hulleonsigbaar
hardloop is.
verduister dat Sy pad
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek
van skadu en verklein die sekelboog
van son tot dreigend swart die kol daar hoog
‘n koue vreemde skemerte laat trek
wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam,
‘n vaal streep donkies met die kortste pad
oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat
die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan.
OorKLANKNABOOTSI
gans die mensdom hang ‘n skaduwee
NG
wat alle lig van God en Christus so
Help om diere se
verduister
dat Sy
pad
onrustigheid
aan
te onsigbaar is.
toon.
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek
van skadu en verklein die sekelboog
van son tot dreigend swart die kol daar hoog
‘n koue vreemde skemerte laat trek
wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam,
‘n vaal streep donkies met die kortste pad
oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat
die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan.
Oor gans die mensdom
hang
skaduwee
Funksie van
die‘npunt
is om die
wat alle lig vanoktaaf
God en
so sluit die
te Christus
eindig en dit
natuurbeskrywing
verduister dat Sy pad
onsigbaar is. af.
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek
van skadu en verklein die sekelboog
van son tot dreigend swart die kol daar hoog
‘n koue vreemde skemerte laat trek
wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam,
‘n vaal streep donkies met die kortste pad
oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat
die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan.
Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee
wat alle lig van God en Christus so
die heledat Sy pad onsigbaar is.

10 wat alle lig van
God en Christus so
PROGRESSIE
reël 9 praatdat
die Sy
spreker
van “gans die
11Inverduister
pad onsigbaar
is.mensdom”
maar in reël 12 praat die spreker van “ons” wat veel
nader en persoonliker is.
1
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek
van skadu en verklein die sekelboog
van son tot dreigend swart die kol daar hoog
‘n koue vreemde skemerte laat trek
wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam,
‘n vaal streep donkies met die kortste pad
oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat
die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan.
Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee
wat
alle
lig van
en Christus
In reël
9 vind
die God
wending
plaas. Vansohierdie
verduister
dat Sy
onsigbaar
reël af begin
diepad
toepassing
vanis.
die
natuurbeskrywing in die oktaaf.
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek
van skadu en verklein die sekelboog
van son tot dreigend swart die kol daar hoog
‘n koue vreemde skemerte laat trek
wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam,
‘n vaal streep donkies met die kortste pad
oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat
die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan.
Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee
wat alle ligAlle
vanmense
God en
op Christus so
verduister dataarde.
Sy pad onsigbaar is.
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek
van skadu en verklein die sekelboog
van son tot dreigend swart die kol daar hoog
‘n koue vreemde skemerte laat trek
wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam,
‘n vaal streep donkies met die kortste pad
oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat
die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan.
Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee
wat alleDié
ligwoord
van God
engevoel
Christus
dra ‘n
van so
verduister
dat Sy pad
onsigbaar
bedreiging
en gevaar
oor. is.
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek
van skadu en verklein die sekelboog
van son tot dreigend swart die kol daar hoog
‘n koue vreemde skemerte laat trek
wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam,
‘n vaal streep donkies met die kortste pad
oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat
die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan.
Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee
wat alle lig van God en Christus
so simboliseer
Die woord
verduister dat Sy pad onsigbaar is.
sonde.
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek
van skadu en verklein die sekelboog
van son tot dreigend swart die kol daar hoog
‘n koue vreemde skemerte laat trek
wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam,
‘n vaal streep donkies met die kortste pad
oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat
die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan.
Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee
wat alle lig van God en Christus so
verduister dat Sy pad onsigbaar is.
maak dat ‘n mens dit
nie raaksien nie
En ons, aan hierdie duisternis gedwee,
Dié woord betrek die leser
13 het nie ‘n skaap se voorgevoel of glo
by die toepassing dat hy
14 dat ons moet tydig Huiswaarts keer vir rus.
homself ook daarin
raaksien.
Uit: Uurglas, 1955
12
En ons, aan hierdie duisternis gedwee,
13 het nie ‘n skaap se voorgevoel of glo
ALLITERASIE
14 dat ons moet tydig Huiswaarts keer vir rus.
Die d-alliterasie beklemtoon die woorde en ook
die mens se gedwee aanvaarding van die kloof
Uit: Uurglas, 1955
tussen God en hom.
12
12
13
14
En ons, aan hierdie duisternis gedwee,
het nie ‘n skaap segehoorsaam/
voorgevoel of glo
dat ons moet tydigonderworpe/
Huiswaarts keer vir rus.
onderdanig
Uit: Uurglas, 1955
En ons, aan hierdie duisternis gedwee,
13 het nie ‘n skaap se voorgevoel of glo
14 dat ons moet tydig
Huiswaarts
Dubbele
betekenis:keer vir rus.
Die letterlike betekenis of dit
impliseer dat die mens baie
Uit: Uurglas, 1955
dom is.
12
12
13
14
En ons, aan hierdie duisternis gedwee,
het nie ‘n skaap se voorgevoel of glo
dat ons moet tydig Huiswaarts keer vir rus.
betyds/
Uit: Uurglas, 1955vroegtydig
12
13
14
En ons, aan hierdie duisternis gedwee,
het nie ‘n skaap se voorgevoel of glo
dat ons moet tydig Huiswaarts keer vir rus.
Die gedig se tema kan as universeel
Uit: Uurglas,
1955word vir Christene wat glo dat
gesien
‘n mens jou betyds (“tydig”) moet
bekeer voor die oordeelsdag.
En ons, aan hierdie duisternis gedwee,
13 het nie ‘n skaap se voorgevoel of glo
14 dat ons moet tydig Huiswaarts keer vir rus.
Na die huis; in die rigting van die
Uit: Uurglas,huis.
1955Die hoofletter dui aan dat dit
figuurlik bedoel word, d.w.s. in die
rigting van die hemel /die
hiernamaals.
12
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek
van skadu en verklein die sekelboog
van son tot dreigend swart die kol daar hoog
‘n koue vreemde skemerte laat trek
wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam,
‘n vaal streep donkies met die kortste pad
oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat
die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan.
Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee
wat alle lig van God en Christus so
verduister dat Sy pad onsigbaar is.
Die hele gedig word aanmekaar
geskryf:strofes word onderskei deur die
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek a K
W
A
van skadu en verklein die sekelboog b
T
van son tot dreigend swart die kol daar hoog b RY
N
‘n koue vreemde skemerte laat trek a
wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, c WK
A
‘n vaal streep donkies met die kortste pad d T
R
oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat d NY
die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. c
T
E
Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee e
R
S
wat alle lig van God en Christus so f
I
N
E
verduister dat Sy pad onsigbaar is. g
12
13
14
T
En ons, aan hierdie duisternis gedwee, h
E
R
S
het nie ‘n skaap se voorgevoel of glo i
I
dat ons moet tydig Huiswaarts keer vir rus. jNE
Uit: Uurglas, 1955
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek a K
W
A
van skadu en verklein die sekelboog b
T
van son tot dreigend swart die kol daar hoog b RY
N
‘n koue vreemde skemerte laat trek a
wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam,
Eerste kwatryn
‘n vaal streep donkies
met die kortste pad
Donkerte of skemerte
oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat
a.g.v. sonsverduistering
die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan.
Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee
wat alle lig van God en Christus so
verduister dat Sy pad onsigbaar is.
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek
van skadu en verklein die sekelboog
van son tot dreigend swart die kol daar hoog
‘n koue vreemde skemerte laat trek
wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, c K
W
‘n vaal streep donkies met die kortste pad d AT
R
oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat d Y
N
die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. c
Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee
Tweede kwatryn
wat alle lig van God en Christus so
Die skape en donkies
verduister dat
Sy hul
padna
onsigbaar
haas
veiligheid.is.
SONSVERDUISTERING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek
van skadu en verklein die sekelboog
van son tot dreigend swart die kol daar hoog
‘n koue vreemde skemerte laat trek
wyd oor die vlakte
waarvandaan,
swygsaam,
Eerste
tersine
‘n vaal streep
donkies
met dieoor
kortste pad
Figuurlike
donkerte
die aarde a.g.v.
die nog voordat
oorhaastig stalwaarts
swingel
die skape blêr-blêr sonde
na die kraal toe gaan.
Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee e
wat alle lig van God en Christus so f
verduister dat Sy pad onsigbaar is. g
T
E
R
S
I
N
E
12
13
14
T
En ons, aan hierdie duisternis gedwee, h
E
R
S
het nie ‘n skaap se voorgevoel of glo i
I
dat ons moet tydig Huiswaarts keer vir rus. jNE
Tweede tersine
Uit: Uurglas, 1955
Ons as mense besef nie ons moet
betyds “Huiswaarts”, d.w.s. na God,
terugkeer nie.