een sprong vir - Goudveld

Download Report

Transcript een sprong vir - Goudveld

Een sprong
vir …
Joan Hambridge
ELBA STOLK
GOUDVELD-HOëRSKOOL
JOAN
HAMBRIDGE
AGTERGROND
Die titel van die gedig verwys na die eerste man op die maan
(Neil Armstrong) se uitspraak toe hy op 20 Julie 1969 met
die maanlanding die maanoppervlak betree het: “One small
step for man, one giant leap for mankind.” Die spreker
gebruik dié historiese maanlanding as vertrekpunt oor ‘n
liefdesverhouding.
OPSOMMING
Die spreker verwoord haar seerkry na ‘n gebroke verhouding
asook haar gevolgtrekking dat die liefde nie so wonderlik is
as wat sy aanvanklik gedink het nie. Die spreker spreek die
ek-spreker ‘n afwesige “jy” aan. Die “jy” is ‘n geliefde
waarvan die “ek” probeer afskeid neem.
TEMA
Uit ‘n gebroke verhouding leer die spreker dat die liefde ‘n
romantiese illusie is.
STEMMING EN TOON
Die gedig het ‘n somber en troostelose stemming. Die
volgehoue lang assonansies dra hierdie stemming.
STROFEBOU
Die gedig is ‘n vrye vers met geen vaste strofebou,
rymskema of metrum nie. Die gedig bestaan uit vier
strofes van wisselende lengte, asook versreëls waarrvan
die lengtes ook wissel. Die slotstrofe is ‘n gewysigde
herhaling van die beginstrofe.
EEN SPRONG VIR …
1
2
3
4
Jy wil weet
waarom herstel ek nie –
want jy het my die maan,
sterre en uitspansel beloof.
Die gedig is in die vorm van
‘n gesprek. Dit is ‘n
eerstepersoonsverteller en
die “ek” spreek die
afwesige “jy” aan.
5 Jy stuur my na die maan
6 en á la Neil Armstrong beweeg
7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer,
8 karteer die kraters, die stil verwoesting
9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie
10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet.
EEN SPRONG VIR …
1
2
3
4
Jy wil weet
waarom herstel ek nie –
want jy het my die maan,
sterre en uitspansel beloof.
BELETSELTEKEN (in die titel)
Dit dui op die onvoltooide
aanhaling, maar dit
suggereer ook tydsduur. Die
spreker het een klein
“sprong” gegee en geringe
vordering gemaak tot by
die insig wat sy in die
slotstrofe verwoord.
5 Jy stuur my na die maan
6 en á la Neil Armstrong beweeg
7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer,
8 karteer die kraters, die stil verwoesting
9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie
10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet.
EEN SPRONG VIR …
1
2
3
4
Jy wil weet
waarom herstel ek nie –
want jy het my die maan,
sterre en uitspansel beloof.
BINDING
Dit word bewerkstellig deur
die volgehoue lang
assonansies, asook deur die
motief van die maan
waarna reeds subtiel in die
titel verwys word. Dit bereik
‘n klimaks in die slotstrofe
wanneer die spreker
ontnugter is deur die insig
dat die maan nie is wat sy
gedink het dit is nie.
5 Jy stuur my na die maan
6 en á la Neil Armstrong beweeg
7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer,
8 karteer die kraters, die stil verwoesting
9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie
10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet.
EEN SPRONG VIR …
1
2
3
4
Jy wil weet
waarom herstel ek nie –
want jy het my die maan,
sterre en uitspansel beloof.
STROFE 1
Die geliefde vra aan die
“ek” waarom die “ek” nie
“herstel” nie. Die antwoord
volg na die aandagstreep,
naamlik dat die afwesige
“jy” die spreker die maan,
sterre en uitspansel belowe
het.
5 Jy stuur my na die maan
6 en á la Neil Armstrong beweeg
7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer,
8 karteer die kraters, die stil verwoesting
9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie
10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet.
EEN SPRONG VIR …
1
2
3
4
Jy wil weet
waarom herstel ek nie –
want jy het my die maan,
sterre en uitspansel beloof.
Die maan word tradisioneel
verbind met die liefde.
5 Jy stuur my na die maan
6 en á la Neil Armstrong beweeg
7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer,
8 karteer die kraters, die stil verwoesting
9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie
10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet.
EEN SPRONG VIR …
1
2
3
4
Jy wil weet
waarom herstel ek nie –
want jy het my die maan,
sterre en uitspansel beloof.
Dit verwys na die bekende
uitspraak “to promise
someone the moon and
stars” wat verwys na
beloftes wat entoesiasties
gemaak word, maar nie
nagekom word nie.
5 Jy stuur my na die maan
6 en á la Neil Armstrong beweeg
7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer,
8 karteer die kraters, die stil verwoesting
9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie
10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige
planeet.
EEN SPRONG VIR …
1
2
3
4
Jy wil weet
waarom herstel ek nie –
want jy het my die maan,
sterre en uitspansel beloof.
STROFE 2
Die “jy” het die spreker in
die steek gelaat: “jy stuur
my na die maan” Die
spreker beweeg as’t ware in
‘n droomwêreld:
“lugdrukvrye atmosfeer”.
Die spreker is verbitterd en
“plant ‘n vlaggie van
rekapitulasie” om die “stil
verwoesting” te hanteer.
5 Jy stuur my na die maan
6 en á la Neil Armstrong beweeg
7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer,
8 karteer die kraters, die stil verwoesting
9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie
10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet.
EEN SPRONG VIR …
1
2
3
4
Jy wil weet
waarom herstel ek nie –
want jy het my die maan,
sterre en uitspansel beloof.
Dit kan verwys na die wyse
waarop die spreker in die
gedig die verukking van die
liefde ervaar het saam met
die “jy”. As iets “na die
maan is”, is dit verby, sodat
daar ook met dié reël
gesuggereer word dat die
“jy” die spreker afgesê het.
5 Jy stuur my na die maan
6 en á la Neil Armstrong beweeg
7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer,
8 karteer die kraters, die stil verwoesting
9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie
10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet.
EEN SPRONG VIR …
1
2
3
4
Jy wil weet
waarom herstel ek nie –
want jy het my die maan,
la Neil Armstrong”
sterre en“áuitspansel
beloof.
beteken soos/op die wyse
van Neil Armstrong.
5 Jy stuur my na die maan
6 en á la Neil Armstrong beweeg
7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer,
8 karteer die kraters, die stil verwoesting
9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie
10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet.
EEN SPRONG VIR …
1
2
3
4
Jy wil weet
waarom herstel ek nie –
want jy het my die maan,
sterre en uitspansel beloof.
Die ooreenkoms tussen die
spreker en Neil Armstrong se
ervaring van die maan is
dat albei die ontmaskerde
de-illusionerende realiteit
van die maan: die
bekoorlike glans en misterie
wat die maan van ‘n
afstand gehad het, was nie
realiteit nie.
5 Jy stuur my na die maan
6 en á la Neil Armstrong beweeg
7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer,
8 karteer die kraters, die stil verwoesting
9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie
10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet.
EEN SPRONG VIR …
1
2
3
4
Jy wil weet
waarom herstel ek nie –
want jy het my die maan,
sterre en uitspansel beloof.
Dit beteken om ‘n kaart te
teken deur middel van
gegewens wat ingewin is.
5 Jy stuur my na die maan
6 en á la Neil Armstrong beweeg
7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer,
8 karteer die kraters, die stil verwoesting
9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie
10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet.
EEN SPRONG VIR …
1
2
3
4
Jy wil weet
waarom herstel ek nie –
want jy het my die maan,
sterre en uitspansel beloof.
Op die maan is kraters (gate
in die maan) net so het die
“jy” kraters en verwoesting
in die spreker se lewe
veroorsaak.
5 Jy stuur my na die maan
6 en á la Neil Armstrong beweeg
7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer,
8 karteer die kraters, die stil verwoesting
9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie
10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet.
EEN SPRONG VIR …
1
2
3
4
Jy wil weet
waarom herstel ek nie –
want jy het my die maan,
sterre en uitspansel beloof.
Neil Armstrong het ‘n
valggie op die maan
geplant, net so het die
spreker nabootsend
opgetree deur ‘n vlaggie te
plant, maar haar vlaggie is
een van “rekapiltulasie”
5 Jy stuur my na die maan
6 en á la Neil Armstrong beweeg
7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer,
8 karteer die kraters, die stil verwoesting
9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie
10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet.
EEN SPRONG VIR …
1
2
3
4
Jy wil weet
waarom herstel ek nie –
want jy het my die maan,
sterre en uitspansel beloof.
Dit beteken her-oorgawe,
maar ook samevatting of
opsomming.
5 Jy stuur my na die maan
6 en á la Neil Armstrong beweeg
7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer,
8 karteer die kraters, die stil verwoesting
9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie
10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet.
Die woord “rekapitulasie” is
baie slim gebruik. Dit
beteken in die eerste plek
EEN SPRONG VIR …
“samevatting/opsomming”.
Net so is die verhouding
1 Jy wil weet
opgesom en saamgevat in
die woorde “Dit is verby”.
2 waarom herstel ek nie –
Om te kapituleer beteken
3 want jy het my die maan,
om oor te gee. Die
4 sterre en uitspansel beloof.
voorvoegsel “re-” beteken
weer. Dit is asof die spreker
herhaaldelik oorgee. Sy het
die stryd om die verhouding
5 Jy stuur my na die maan
te red, verloor en moet
6 en á la Neil Armstrong beweeg aanvaar dat die verhoudng
is – soos dit ook in die
7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer, verby
parentese (invoeging)
8 karteer die kraters, die stil verwoesting bevestig word.
9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie
10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet.
EEN SPRONG VIR …
1
2
3
4
Jy wil weet
waarom herstel ek nie –
want jy het my die maan,
sterre en uitspansel beloof.
HERHALING
Die herhaling beklemtoon
die finaliteit van die
afgehandelde verhouding.
5 Jy stuur my na die maan
6 en á la Neil Armstrong beweeg
7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer,
8 karteer die kraters, die stil verwoesting
9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie
10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet.
EEN SPRONG VIR …
1
2
3
4
Jy wil weet
waarom herstel ek nie –
want jy het my die maan,
sterre en uitspansel beloof.
ELLIPS(BELETSELTEKEN)
Die beletselteken suggereer
tydsduur deurdat dit die
eindelose herhaling van “dis
verby” suggereer.
5 Jy stuur my na die maan
6 en á la Neil Armstrong beweeg
7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer,
8 karteer die kraters, die stil verwoesting
9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie
10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet.
EEN SPRONG VIR …
1
2
3
4
Jy wil weet
waarom herstel ek nie –
want jy het my die maan,
sterre en uitspansel beloof.
ELISIE
Dit is die weglating van ‘n
klank/klinker ter wille van
metrum of rym.
5 Jy stuur my na die maan
6 en á la Neil Armstrong beweeg
7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer,
8 karteer die kraters, die stil verwoesting
9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie
10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet.
EEN SPRONG VIR …
1
2
3
4
Jy wil weet
waarom herstel ek nie –
want jy het my die maan,
sterre en uitspansel beloof.
Dit verwys intertekstueel na Van Wyk
Louw se gedig met dieselfde titel,
waarin “planeet” verwys na die
aarde. In Hambridge se gedig verwys
“planeet” egter na die maan. Miskien
probeer die spreker met hierdie
verandering sê die plek wat sy
geassosieer het met die volmaakte
liefde, die maan, was uiteindelik niks
beter as die aarde nie – dit was ook
‘n plek van verwoesting.
5 Jy stuur my na die maan
6 en á la Neil Armstrong beweeg
7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer,
8 karteer die kraters, die stil verwoesting
9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie
10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein
silw’rige planeet.
Danksy die verbinding tussen my en die lugskip van glas
12 genaamd poësie, keer ek weer terug na die aarde,
13 wys my foto’s vir diegene wat wil sien,
14 neem stukkies maankors saam
STROFE 3
15 en weet ná maande
Neil Armstrong se Apollo II
word metafories ‘n “lugskip
16 die maan is hiér.
11
17
18
19
20
Jy wil weet
waarom vergeet ek nie –
omdat ek weet die maan
is beslis nie van kaas.
Uit: Kriptonemie, 1989
van glas” wat nou die
poësie, die woorde is
waarmee die spreker
verslag doen. Herinneringe
in die vorm van “foto’s” en
“stukkies maankors” is die
oorblyfsels van haar liefde.
Danksy die verbinding tussen my en die lugskip van glas
12 genaamd poësie, keer ek weer terug na die aarde,
13 wys my foto’s vir diegene wat wil sien,
14 neem stukkies maankors saam
15 en weet ná maande
Die “stukkies maankors” wat
16 die maan is hiér.
11
17
18
19
20
Jy wil weet
waarom vergeet ek nie –
omdat ek weet die maan
is beslis nie van kaas.
Uit: Kriptonemie, 1989
sy saamgebring het
verplaas vir haar uiteindelik,
skrikwekkend die
maanlandskap na die
aarde en dit beteken dat
ontvlugting nie vir haar
moontlik is nie – die naeffekte van die ongelukkige
liefdesverhouding kan nie
ontvlug word nie, maar
word eerder voortgedra
deur die poësie waarin dit
beskryf word.
Danksy die verbinding tussen my en die lugskip van glas
12 genaamd poësie, keer ek weer terug na die aarde,
13 wys my foto’s vir diegene wat wil sien,
14 neem stukkies maankors saam
15 en weet ná maande
16 die maan is hiér.
SLOTSTROFE
11
17
18
19
20
Jy wil weet
waarom vergeet ek nie –
omdat ek weet die maan
is beslis nie van kaas.
Uit: Kriptonemie, 1989
Sluit aan by die eerste strofe
(kwatryn). Beide begin met
“jy” en ‘n vraag; ‘n
aandagstreep en
voegwoord lui die antwoord
in. Beide strofes (kwatryne)
bevat ‘n spreekwoord wat
met die maan verband hou.
Danksy die verbinding tussen my en die lugskip van glas
12 genaamd poësie, keer ek weer terug na die aarde,
13 wys my foto’s vir diegene wat wil sien,
14 neem stukkies maankors saam
15 en weet ná maande
16 die maan is hiér.
11
17
18
19
20
Jy wil weet
waarom vergeet ek nie –
omdat ek weet die maan
is beslis nie van kaas.
Uit: Kriptonemie, 1989
Die “jy” wil weet waarom
die spreker nie herstel nie,
maar die “jy” het haar die
“maan/sterre en uitspansel
beloof” en hy het nie dié
beloftes nagekom nie.
Danksy die verbinding tussen my en die lugskip van glas
12 genaamd poësie, keer ek weer terug na die aarde,
13 wys my foto’s vir diegene wat wil sien,
14 neem stukkies maankors saam
15 en weet ná maande
16 die maan is hiér.
11
17
18
19
20
Jy wil weet
waarom vergeet ek nie –
omdat ek weet die maan
is beslis nie van kaas.
Uit: Kriptonemie, 1989
Die woord “herstel” in strofe
1, word vervang met
“vergeet” in die slotstrofe.
Danksy die verbinding tussen my en die lugskip van glas
12 genaamd poësie, keer ek weer terug na die aarde,
13 wys my foto’s vir diegene wat wil sien,
14 neem stukkies maankors saam
15 en weet ná maande
16 die maan is hiér.
11
17
18
19
20
Jy wil weet
waarom vergeet ek nie –
omdat ek weet die maan
is beslis nie van kaas.
Uit: Kriptonemie, 1989
AANDAGSTREEP
Dit hef die rede vir die
spreker se nie-herstel en nievergeet, uit.
Danksy die verbinding tussen my en die lugskip van glas
12 genaamd poësie, keer ek weer terug na die aarde,
13 wys my foto’s vir diegene wat wil sien,
14 neem stukkies maankors saam
15 en weet ná maande
Die antwoord op die vraag
wat “jy”gevra het is dat sy
16 die maan is hiér.
11
17
18
19
20
Jy wil weet
waarom vergeet ek nie –
omdat ek weet die maan
is beslis nie van kaas.
Uit: Kriptonemie, 1989
weet dat die maan beslis
nie van kaas gemaak word
nie.
Om te glo dat die maan
van kaas gemaak is, is om
uitsonderlik liggelowig te
wees en jou enigiets te laat
wysmaak. Dit is ook ‘n
uitdrukking deur te sê dat
die maan van kaas gemaak
is.
Danksy die verbinding tussen my en die lugskip van glas
12 genaamd
poësie, keer ek weer terug na die aarde,
Die eerste maanlanding het tot gevolg
13 wys
mydat
foto’s
vir diegene
gehad
die maan
nie meer aswat
iets wil sien,
misterieus
en romanties
beskou issaam
nie –
14 neem
stukkies
maankors
die mens weet immers nou die “maan is
15 en
weet ná maande
beslis nievan kaas”. So weet die spreker
16 ook
diedat
maan
hiér. het liefde was, dit
wat syisgedink
11
17
18
19
20
nie was nie. Haar liefde was dus
“maanliefde” en nie egte liefde nie.
Jy wil weet
waarom vergeet ek nie –
omdat ek weet die maan
is beslis nie van kaas.
Uit: Kriptonemie, 1989