BEWAAR EN VERMEERDER U KERK Internasionaal nuwe

Download Report

Transcript BEWAAR EN VERMEERDER U KERK Internasionaal nuwe

BEWAAR EN VERMEERDER
U KERK
1. Internasionaal nuwe belangstelling
2. Kerk in die Weste nuwe uitdagings
1.
2.
3.
4.
5.
6.
7.
8.
9.
10.
11.
“Christendom” oorheersende invloed in samelewing
Blote rasionele oefeninge
Kom skynheilig, brutaal en liefdeloos oor
Westerse wêreld nou al meer nie-Christelik
Kerke ’n bedieningstyl asof almal maar “Christene” is
Evangelische Kirche in Duitsland Karl Renstich
“Pastoralkoleg Urach” in Bad Urach naby Tübingen
Lesslie Newbigin in England
Emerging Church beweging in VSA
“Young Restless and Reformed” beweging
Onvoltooide Sendingtaak
AD 2000 projek en die Joshua Project
Evangelicals in Europe
GEREFORMEERDE KERKE
KAN..
1. Gereformeerde Kerke in Brasilië: 300 nuwe
gemeentes per jaar.
2. Gereformeerde kerke in 2006 ’n nuwe visie Die
Gereformeerde Kerke in Australië: ’n
Reformerende Kerk om Australië vir Christus te
wen! Groei in 2011 met 10 % per jaar. In sommige
stede 104 in een jaar!
3. Gereformeerde kerke in Suid Soedan beplan om
in die volgende 5 jaar 30 nuwe gemeentes te stig!
4. Beskrywingspunt van die Gereformeerde Kerk
Frankfort oor ‘n omkeer strategie vir al die GKSA
kerke is met entoesiasme ontvang en met
algemene instemming aanvaar.
Hoe kom bewaar en vermeerder
by mekaar?
Johannes 7:37,38
Op die laaste dag, die groot dag
van die huttefees, het Jesus daar
gestaan en uitgeroep: "As iemand
dors het, laat hy na My toe kom en
drink!
Met die een wat in My glo, is dit
soos die Skrif sê: Strome lewende
water sal uit sy binneste vloei.“
STROME VAN LEWENDE
WATER VAN DIE
HEILIGE GEES
•
•
•
•
Wat?
Waarom?
Wie?
Hoe?
DIE HEILIGE GEES WIL DIE HELE
WÊRELD VIR CHRISTUS HÊ
Die Heilige Gees het ‘n
witwarm passie om die
hele aarde onder die
heerskappy van Christus
te bring.
WAAROM GEE GOD
SY GEES?
Die Heilige Gees laat die heerlikheid
van Jesus Christus sigbaar word in
die Kerk
Dan gebruik Hy gelowiges om ander
mense in die stukkende wêreld
waarin ons leef te oortuig dat Jesus
Christus alleen Redder en Koning
is.
HOE WERK DIE GEES?
geloof, met stille aanbidding,
1.EkVERNUWEND
in1.die
Heil'ge Gees wat my
Wedergeboorte,
in2.my
sondedood gewek het,
Bekering
3. as
Heiligmaking
my
Trooster leer en lei.
4. geloof
Hertoewyding
Ek
'n heil'ge eenheid,
2.wêreldwyd,
TOERUSTEND
in Christus een,
1. gee
gawes aan elke
gelowige
wat
sy roepstem
sal vergader,
2. bekwaam
te maak
diens
deur
die lange
eeuevir
heen.
3. Vrug van die Gees Stap 3
GAWES VAN DIE GEES en
VRUG VAN DIE GEES?
Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde,
vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid,
goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en
selfbeheersing. Gal 5:22
Gawes = vermoëns
Vrug = gesindheid
Niemand het alle gawes nie, maar
almal moet streef na dieStap
volle
vrug
4
Dissipelskap meer
as evangelisasie
• Oorgawe aan Jesus Christus
• Erken Jesus as almagtige Verlosser, Here
en Koning (Mt 28:18)
• ‘n Begeerte om ander volgelinge by te
voeg. “Kom, volg Hom saam met my...”
• Dissipels hou aan leer om ten volle te
gehoorsaam “leer.. Alles te onderhou...”
• Blywende innige gemeenskap met die
Here self. “Ek is met julle al die dae”
• Visie op God se toekoms “voleinding ...”
Missionêre kerk
meer as evangelisasie
• Verkondig God se boodskap met woorde
en dade
• Onderlinge liefde se impak op die wêreld
(Jh 13:34,34)
• Deurleefde eredienste (1 Kor 14:24,25)
• Goeie dade (Matt 5:16)
• Jou Naaste vir Christus wen (HK antw 86)
• ‘n Passie vir die eer van God
ELKE KERK MOET UITREIK
Soos die Vader My gestuur
het, stuur Ek julle ook.
Johannes 20:20
Missio-Dei - God se Sending
•
•
•
•
kerugma (Woordverkodiging sentraal)
diakonia (Ons dien!)
koinonia (Gemeenskap - mekaar)
leitourgia (Ons hele lewe aanbidding)
We proclaim not because we know
better; we serve not because we are
more privileged; we have fellowship
not in order to patronize; we do all
this – gladly – because the greatness
of God’s love leaves us no other
option
HOE LYK ‘N MISSIONÊRE KERK
KNELPUNTE BEDREIG STERK PUNTE
Deurleefde Godsvrug
(Spiritualiteit)
• Gebrekkige missionêre passie slegs
‘n simptoom van algehele louheid en
doodsheid en ‘n sterwende kerk
• Wat is ware Spiritualiteit?
• Kinderlike vrees vir die Here
• Vurige liefde en heilige ontsag
• ... terwyl hulle opgebou is en
gewandel het in die vrees van die
Here en die vertroosting van die
Heilige Gees, het hulle vermeerder
(Hand 9:31)
Algehele afhanklikheid
van die Heilige Gees
• God gee sy genade en Heilige Gees alleen aan
hulle wat Hom met hartlike versugtinge sonder
ophou daarom bid en daarvoor dank (HK So 45)
• Vertroue in die mag van die Gees
• “... Daarom is er, zodra wij de kracht van den
Heilige Geest, ‘de kracht uit de hoogte’ in onze
berekening betrekken, uitermate weinig
aanleiding meer tot onmacht gevoelens en
moedeloosheid... Christenen der eerste eeuw
waren zich er bewust van dat ze permamnent
leefde op den rand van het bovennatuurlijke...”
J.H. Bavinck 1949:443
• Straal die voorgangers en die kerkraad algehele
afhanklikehid van en onwrikbare vertroue in die
mag van die Heilige Gees uit?
Die Heilige Gees revitaliseer – blaas
nuwe lewe in - ‘n sterwende kerk
Elke kerk het van tyd tot tyd ‘n
behoefte aan nuwe lewe.
Dink daaraan hoe ver julle al
agteruitgegaan het. Bekeer julle...
Nuwe harte gee ek aan julle,
en ek gee ‘n nuwe gees…
Christosentriese
Sekerheid
• Die Heilige Gees getuig dat ons kinders
van God is (Rom 8:16)
•
“Indien er één ding is, dat ons in de Schrift telkens voor ogen
gesteld wordt aIs de vrucht van het werk des Heiligen Geestes,
dan is het de zekerheid van de verlossing door Jezus Christus...”
J.H. Bavinck 1949:440
•
Wie kan ons voor die regter daag?
Gods uitverkore kind verklaag?
Waar is die mond wat durf verdoem
as God sy kind regverdig noem? (Skb 10:1)
• Hoeveel mense in die gemeente het
werklik sekerheid? Vra u pertinent daarna
uit?
VISIE OM VERLORENES
TE VIND?
•
Die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was (Lk 19:20). –
Die hele doel van Jesus se koms
•
... weet dan dat hy wat ‘n sondaar van sy dwaalweg terugbring, hom uit
die dood red en maak dat ‘n menigte sondes vergewe word. (Jak 5:20)
Is die voorgangers en kerkraad VOORGANGERS dws VOORlopers en
PASAANGEëRS t.o.v. die gemeente se missionêre ywer en aktiwiteite?
"Een duidelijke visie op wat de gemeente is en worden moet, is nodig
voor ieder die in de gemeente werkt. Dat is voor de gemeente als
geheel nodig. Een gemeente kan heel gauw vasgeroest raken in een
bepaald patroon. We doen de dingen zoals we ze altijd al deden en
daarmee zijn we dan tevreden. Dan wordt een gemeente slaperig,
tevreden met zichzelf of onverschillig en laconiek. Dan boet de
gemeente in aan kracht en dynamiek. Dan zit er geen ontwikkeling
meer in. En stilstand is achteruitgang. Dat is 'de dood in de pot'" (Te
Velde 1992:82).
•
•
• Gee die voorgangers en die kerkraad voorbeelde van ywer en
bewoënheid en selfverloënende opoffering om uit te reik na
mense wat van God vervreemd is? Het die gemeente jou al
letterlik sien huil oor verlore mense?
INSPIRERENDE
FEESTELIKE EREDIENSTE
•
•
Ongelowiges moet deur die aanbiddende en lofprysende gemeente
getrek word om tot bekering te kom en deel van die gemeente te
word (1 Kor 14:21-25)
We declare in evangelism that one day everything will stand under
his feet (Ephesians 1:22; 1 Corinthians 15:25-28; Hebrews 2:7-8),
and we fall at these same feet in worship (1 Corinthians 14:24-25).
The vision of Jesus lifted up is the same in both" (Christian
Reformed Home Missions, 1984:11).
• Prediking “... in die betoning van gees en krag...” besielende deurleefde Christosentriese prediking wat
mense voor die lewende God plaas - is kardinaal.
• Balans tussen gerigtheid op die kwalitatiewe opbou en
groei van die gelowiges, sowel as bekeringsoproepe
vir ongelowiges. Het mense al onder “gewone”
prediking tot bekering gekom?
• Liturgiese verinniging... Aanbidders moet verstaan en
beleef dat hulle saam die lewende God ontmoet.
RELEVANTE
EVANGELISASIE
• Gee antwoorde op hedendaagse probleme. Krap
waar dit regtig jeuk!
• Praat die idioom van die mense sonder om
platvloers te wees
• Dring deur na moderne afgode in mense se harte
deur die gees van die tyd en onderliggende
lewensbeskouings te verstaan en die armoede
daarvan te ontbloot vanuit die Skrif.
• Hoeveel tyd spandeer u aan pertinente toerusting
en in-diens-opleiding.
• Het u al ‘n behoorlike ontleding van die
gemeenskap binne die trefwydte van die kerk
gemaak? Nood en behoeftes van mense gepeil?
• Vir almal het ek alles geword om in elk geval
sommige te red (1 Kor 9:20)
WARM HARTLIKE LIEFDE
NA BINNE EN NA BUITE
• Ek gee julle ‘n nuwe gebod: julle moet
mekaar liefhê. Soos Ek julle liefhet, moet
julle mekaar ook liefhê. As julle mekaar
liefhet, sal almal weet dat julle dissipels
van My is.“ Jh 13:34,35
• Laat julle lig so voor die mense skyn, dat
hulle julle goeie werke kan sien en julle
Vader wat in die hemel is, verheerlik. Mt
5:16
• Waar die kerk dienend in die wêreld
teenwoordig is, word die koms van God se
koninkryk sigbaar.
BENUT DIE GAWES VAN
ELKE GELOWIGE
• Volgens die Nuwe Testament is dit baie duidelik dat
elke gelowige gawes ontvang wat gebruik moet word
in bedieninge tot opbou van die gemeente. Dit is
merkwaardig hoe dikwels die woorde almal en elkeen
voorkom in al die teksgedeeltes wat handel oor die
gawes van die Heilige Gees (Rom. 12:3; 1 Kor. 12:11
en 28-31; Ef. 4:7 en 1 Pet. 4:10).
• Waar elke gelowige sy of haar gawes gebruik, word
die gemeente kwalitatief sowel as kwantitatief
opgebou.
• Predikant vervul die rol van “player coach”.
• Our call to ecclesia ministry is complete when we
discover both our spiritual gifts profile and the place
where those gifts are best used (Ogden, The New
Reformation)
'n Groeiende kerk is 'n
biddende kerk
• Dat God die nodige gewillige medewerkers vir
georganiseerde en gestruktureerde evangeliseringswerk sal
gee (Matt 9:38).
• Dat die mense wat die evangelie hoor se harte deur die
Heilige Gees oopgemaak sal word (Kol 4:2).
• Dat die Heilige Gees aan die wat die praatwerk doen die
nodige vrymoedigheid insig en oortuigingskrag sal gee
(Hand 4:29; Ef 6:19).
• Vir nuwe gelowiges se geloofsgroei en bewaring teen die
aanvalle van die duiwel (Flp 1:9-10).
• Vir enige spesifieke behoeftes in die werk van die Here wat
tot sy eer is en sy naam wil verheerlik (Flp 4:6).
• Om medewerkers te wees in die verkondiging van die
evangelie (Rom 15:30).
Do you know a church where the priority is
prayer? Prayer in individual lives, in prayer
cells, in half-nihgts of prayer? If you do, I
can tell you one thing about that church. It
will be evangelizing. In some way or other
the good news of Jesus will be going out.
Prayer is a priority in evangelism. Without it
lives do not get changed however great the
activism and however enthusiastic the
proclamation. Most churches do not see
church growth because they do not want it
enough to pray for it" (Green, 1979:27)
Gebed deel van die werk!
• Stry saam met my deur vir my te bid
(Rom 15:30)
• … as Moses sy hand ophou, was Israel
die sterkste; maar as hy sy hand laat
sak, was Amalek die sterkste … Aäron
en Hur het sy hande ondersteun, … En
Josua het Amalek en sy volk met die
skerpte van die swaard 'n neerlaag
toegebring. … Waarlik, die hand op die
troon van die HERE! (Eks 17:10-16)
Gebed niks
anders as om die
skatte uit te
grawe wat God
aan ons gegee
het en steeds wil
gee (Calvyn)
A M BOUNDS
• Every worker who does not make
private prayer a crucial factor in his own
life and ministry is weak as a factor in
God's work and is powerless to project
God's cause in this world.
• The workers who gain mighty results
for God are the men who have prevailed
in their pleadings with God before they
try and go to plead with men. The
superficial results of many a ministry,
the deadness of other ministries, are to
be found in the lack of praying.
CHRISTUS BREEK KULTURELE MURE
AF EN MAAK ONS ÉÉN
Ek sê vir julle: Baie sal van die ooste en die weste af
kom en saam met Abraham, Isak en Jakob aan
tafel gaan in die koninkryk van die hemel. (Mt
8:11)
– Jesus kyk wyer as slegs die Jode
En hierdie evangelie van die koninkryk sal in die
hele wêreld verkondig word, sodat al die nasies
die getuienis kan hoor. Eers dan sal die einde
kom (Mt 24:14) - Sending is eers voltooi met
Jesus se wederkoms
Gaan uit na die paaie en lanings en dring by hulle
daarop aan om in te kom, sodat my huis vol kan
word (Lk 14:23). – Jesus se uitnodiging
Missionêre Kerk, Hoe?
Christus aan die hele wye wêreld
Sy boodskappers sal sy redding
In Jesus se Naam alleen,
Aan alle lande verkondig.
En ons wat nie kan gaan,
Om sy boodskap ver en wyd te verkondig
Sal bid vir hulle wat die Woord neem
En volhou om in ons eie omgewing te getuig.
Ons sal gee en ons sal bid
Ons sal elke dag getuig
Ons sal blymoedig gee, en ootmoedig bid, elke dag.
Dat die miljoene van die hele wye wêreld,
Ons Verlosser se liefde mag leer ken.
Skrifberyming 18-3:3,10
Lokkend staan die poorte
oop oop na al die
wêreldoorde,
dat die
nasies toe kan loop:
van
die suide en van die noorde en
vandaar waar son en maan nie
meer op- en ondergaan.
Nasies, vry van die gerig,
kom uit nuwe wêreldlande
om te wandel in die lig.
Konings bring hul offerande
uit 'n volle wêreldskat:
eer en glorie, in die stad.