1_Konvokasie11Apr2012 - Universiteit van Stellenbosch

Download Report

Transcript 1_Konvokasie11Apr2012 - Universiteit van Stellenbosch

Konvokasie
Buitengewone vergadering
11 April 2013
Intydse tolking
Verkry asb. ontvangstel
Gee ontvangstel terug aan einde van vergadering
Real-time interpretation
Pse. obtain receiver
Return receiver at end of the meeting
Bekom stembrief (voorportaal)
Obtain ballot paper (Foyer)
Konvokasie
Buitengewone vergadering
11 April 2013
KENNISGEWING
‘n Buitengewone vergadering van die Konvokasie vind op Donderdag, 11 April 2013 om 19:00 in die Endlersaal
in die Konservatorium, Victoriastraat, Stellenbosch plaas ingevolge die bepalings van Artikels 56(2), 57 en 58
van die Statuut van die Universiteit.
Die vergadering is aanvanklik deur 104 konvokasielede aangevra en in die tussentyd is 'n tweede mosie met 112
handtekeninge wat ook 'n Buitengewone vergadering aanvra, ontvang.
56. (2) ’n Buitengewone vergadering van die Konvokasie moet
deur die president of, indien hy of sy in gebreke bly, deur
die visepresident, belê word op ’n skriftelike versoek wat
deur minstens 100 lede onderteken is en wat in die vorm
van spesifieke voorstelle die onderwerpe vermeld wat op
die vergadering bespreek moet word.
57. Kennisgewing van elke vergadering van die Konvokasie,
met vermelding van die sake wat in die vergadering
bespreek sal word, moet minstens vier weke voor die
datum van die vergadering per e-pos aan lede van die
Konvokasie gestuur word en ook in die media verskyn
waarop die president, of indien hy of sy in gebreke bly, die
visepresident, besluit.
58. (a) ....
honderd lede ’n kworum uitmaak vir
vergaderings;
Eerste mosie:
Die samevattende gedeelte van die eerste mosie lui soos volg: “Eis derhalwe dat die Universiteit van Stellenbosch
hierdie voorgestelde koshuisplasingsbeleid vir Stellenbosch Universiteit verwerp omrede:
1. "Dit onbillik diskrimineer op grond van een of meer faktore insluitende maar nie beperk tot ras, etniese of
sosiale afkoms, kleur, ouderdom, kultuur en/of taal nie; en
2. "Dat dit indruis teen die reg van persone wat aan spesifieke taal en kultuur gemeenskappe behoort, om
daardie taal en kultuur as sulks te gebruik."
Tweede mosie:
"Ons die ondergetekende konvokasielede van die Stellenbosch Universiteit stel hiermee voor dat:
"Die transformasie en gelykheidsdoelstellings van die KOSHUISPLASINGSBELEID VIR STELLENBOSCH-KAMPUS:
HERSIENING VAN BELEID DEUR 'N TAAKSPAN MAART 2012 en die daaropvolgende gewysigde weergawes nie net
grondwetlik gefundeerd is nie, maar ook 'n positiewe stap om die toeganklikheid van ‘n hulpbron, wat bewys het
dat dit akademiese prestasie verbeter, uit te brei.
"Stellenbosch Universiteit verdien die ondersteuning van die konvokasie in alle inisiatiewe wat poog om 'n meer
inklusiewe instelling te skep."
• In wese twee afsonderlike mosies
• Mosies handel albei oor dieselfde onderwerp, nl
die Koshuisplasingsbeleid
• UKK besluit: hanteer albei mosies by dieselfde
buitengewone vergadering
• Tweede mosie verwys nie na eerste mosie nie
• Na regsmening, besluit om dit as afsonderlike
mosies ter tafel te neem (2de mosie nie ‘n
amendement van 1ste mosie nie)
Agenda:
..
• VR (L & O), prof Arnold Schoonwinkel, lig huidige
stand van Koshuisplasingsbeleid toe (20 min)
• Eerste mosie word ter tafel geneem
• Tweede mosie word ter tafel geneem
Elke mosie: Voorsteller/sekondant lig toe (20
min.)
Bespreking (40 min); 5 min maks, een spreekbeurt
per mosie
Repliek (5 minute)
Stemming
• Openhartige & billike debat
• Gebruik taal van eie keuse (Afrikaans/Engels)
• Riglyn: “Algemene Reglement mbt Vergaderingsprosedure” (US Raad)
• Amendemente op mosies toelaatbaar
• Debattering: Konvokasie waardig
• Fokus op beginsels en feite
• Nie persoonlik – verskil op beskaafde wyse
• Slegs Konvokasielede: deelname & stemreg
• Identifiseer uself
• Debatvoering slegs oor bepaalde mosie wat ter
tafel geneem is

Prof Arnold Schoonwinkel (VR: L&O):
Toeligting oor jongste weergawe van
Koshuisplasingsbeleid, soos voorgelê
aan IF, UKK en op pad na US Raad (vir
oorweging Raadsvergadering 29 April)
Eerste mosie:
“Eis derhalwe dat die Universiteit van Stellenbosch
hierdie voorgestelde koshuisplasingsbeleid vir
Stellenbosch Universiteit verwerp omrede:
1. "Dit onbillik diskrimineer op grond van een of
meer faktore insluitende maar nie beperk tot ras,
etniese of sosiale afkoms, kleur, ouderdom, kultuur
en/of taal nie; en
2. "Dat dit indruis teen die reg van persone wat aan
spesifieke taal en kultuur gemeenskappe behoort, om
daardie taal en kultuur as sulks te gebruik."
Agenda:
.
• Eerste mosie word ter tafel geneem
Voorsteller lig toe: Willie Liebenberg (20 min.)
Bespreking (40 min); 5 min maks/persoon, een
spreekbeurt
Repliek: Willie Liebenberg (5 minute)
Stemming
Tweede mosie:
"Ons die ondergetekende konvokasielede van die Stellenbosch
Universiteit stel hiermee voor dat:
"Die transformasie en gelykheidsdoelstellings van die
KOSHUISPLASINGSBELEID VIR STELLENBOSCH-KAMPUS:
HERSIENING VAN BELEID DEUR 'N TAAKSPAN MAART 2012 en die
daaropvolgende gewysigde weergawes nie net grondwetlik gefundeerd
is nie, maar ook 'n positiewe stap om die toeganklikheid van ‘n
hulpbron, wat bewys het dat dit akademiese prestasie verbeter, uit te
brei.
"Stellenbosch Universiteit verdien die ondersteuning van die
konvokasie in alle inisiatiewe wat poog om 'n meer inklusiewe instelling
te skep."
Agenda:
.
• Tweede mosie word ter tafel geneem
Voorsteller lig toe: Wiaan Visser (20 min.)
Bespreking (40 min); 5 min maks/persoon, een
spreekbeurt
Repliek: Wiaan Visser (5 minute)
Stemming
Eerste mosie bewoording geamendeer:
Dat die konsep-koshuisplasingsbeleid, soos dit op die
Universiteit Stellenbosch (US) se webtuiste verskyn, te
wete “Beleid vir Plasing in Koshuise en Luister-, Leeren Leefhuise, asook indeling by PSO-Wyke en
Klusters” nie as amptelike beleid deur die US aanvaar
moet word nie, omrede die konsepbeleid 1) vaag is en ontbreek aan betekenisvolle inhoud;
2) in die algemeen swak geformuleer en uiteengesit
is;
3) alle betekenisvolle beleidsbevoegdhede rakende
koshuisplasings aan universi-teitsbestuur oordra;
Eerste mosie bewoording geamendeer:
4) indruis teen die US se verbintenis tot nie-rassigheid
en die behoud van Afrikaans; en
5) 'n ondeursigtige en onverantwoordbare
koshuisplasingsproses tot gevolg sal hê;
En dat die US deur middel van 'n inklusiewe proses 'n
alternatiewe beleid moet formuleer wat verseker dat
koshuisplasings geskied op 'n regverdige, deursigtige
en nie-rassige wyse met akademiese uitnemendheid
as grondslag terwyl ander beleidsoogmerke wat in die
proses na vore mag kom, soos studentesukses en 'n
diverse leefwêreld, onderhewig gestel word aan
hierdie beginsels.