Transcript STAAT
NEIL VAN TONDER ELBA STOLK GOUDVELD-HOёRSKOOL OPSOMMING ‘n Krap sit in ‘n “gaterige wal” en lyk paraat, maar ‘n bataljon miere neem hul intrek in, wat blyk die leë dop van ‘n lank reeds dooie krap te wees. TEMA Skyn is heel dikwels bedrieglik – die paraatheid van die staat is ondermyn terwyl die staat oënskynlik “waaksaam” en “paraat” was. STEMMING EN TOON Die kort assonansies versnel die leestempo en skep ‘n stemming van onrus. STAAT 1 2 3 4 5 6 7 8 9 Sonder om te jare nou al beweeg. sit roerloos wit ‘n krap in die gaterige wal roer ‘n steeltjiesoog met tye waaksaam omhoog niemand sal ooit met sekerheid kan sê of ‘n droë dood ook in hom lê STAAT 1 2 3 4 5 6 7 8 9 Die twee woorde dui die passiwiteit van die krap aan. jare nou al sit roerloos wit ‘n krap in die gaterige wal roer ‘n steeltjiesoog met tye waaksaam omhoog niemand sal ooit met sekerheid kan sê of ‘n droë dood ook in hom lê STAAT 1 2 3 4 5 6 7 8 9 Die twee woorde dui twee eienskappe van die krap aan. jare nou al sit roerloos wit ‘n krap in die gaterige wal roer ‘n steeltjiesoog met tye waaksaam omhoog niemand sal ooit met sekerheid kan sê of ‘n droë dood ook in hom lê STAAT 1 2 3 4 5 6 7 8 9 Die eienskappe van die krap word beklemtoon deur INVERSIE (woordorde in sin word doelbewus verander). jare nou al sit roerloos wit ‘n krap in die gaterige wal roer ‘n steeltjiesoog met tye waaksaam omhoog niemand sal ooit met sekerheid kan sê of ‘n droë dood ook in hom lê STAAT 1 2 3 4 5 6 7 8 9 Die wit regering jare nou al van destyds. sit roerloos wit ‘n krap in die gaterige wal roer ‘n steeltjiesoog met tye waaksaam omhoog niemand sal ooit met sekerheid kan sê of ‘n droë dood ook in hom lê STAAT 1 2 3 4 5 6 7 8 9 jare nou al sit roerloos wit ‘n krap in die gaterige wal roer ‘n steeltjiesoog met tye waaksaam omhoog Die wal van die dam of rivier wat onstabiel en vol gate is; nie sterk genoeg nie. niemand sal ooit met sekerheid kan sê of ‘n droë dood ook in hom lê STAAT 1 2 3 4 5 6 7 8 9 jare nou al sit roerloos wit ‘n krap in die gaterige wal roer ‘n steeltjiesoog met tye waaksaam omhoog Hierdie woorde dui terugskouend op die staat se kwesbaarheid. niemand sal ooit met sekerheid kan sê of ‘n droë dood ook in hom lê STAAT 1 2 3 4 5 6 7 8 9 jare nou al sit roerloos wit ‘n krap in die gaterige wal roer ‘n steeltjiesoog met tye waaksaam omhoog Die oë van die krap lyk of dit bo-op stokkies sit. niemand sal ooit met sekerheid kan sê of ‘n droë dood ook in hom lê STAAT 1 2 3 4 5 6 7 8 9 jare nou al sit roerloos wit ‘n krap in die gaterige wal roer ‘n steeltjiesoog met tye waaksaam omhoog Dié woorde beskryf hoe die krap se steeltjiesoog roer. niemand sal ooit met sekerheid kan sê of ‘n droë dood ook in hom lê STAAT 1 2 3 4 5 6 7 8 9 jare nou al sit roerloos wit ‘n krap in die gaterige wal roer ‘n steeltjiesoog met tye waaksaam omhoog Die woorde dui aan dat daar ‘n element van dreiging teenwoordig is wat waaksaamheid vereis. Die waaksaamheid geskied periodiek. niemand sal ooit met sekerheid kan sê of ‘n droë dood ook in hom lê STAAT 1 2 3 4 5 6 7 8 9 jare nou al sit roerloos wit ‘n krap in die gaterige wal roer ‘n steeltjiesoog met tye waaksaam omhoog Om wakker of oplettend te wees. niemand sal ooit met sekerheid kan sê of ‘n droë dood ook in hom lê STAAT 1 2 3 4 5 6 7 8 9 jare nou al sit roerloos wit ‘n krap in die gaterige wal roer ‘n steeltjiesoog met tye waaksaam omhoog niemand sal ooit met sekerheid kan sê of ‘n droë dood ook in hom lê Dit is onseker of die krap nog lewendig is. Hy is so stil en “roerloos wit” dat dit nie seker is of dit dalk nog net die dop/ geraamte is wat oor is nie. STAAT 1 2 3 4 5 6 7 8 9 jare nou al sit roerloos wit ‘n krap in die gaterige wal roer ‘n steeltjiesoog met tye waaksaam omhoog niemand sal ooit met sekerheid kan sê of ‘n droë dood ook in hom lê Die krap vrek van die droogte/ hy het al uitgedroog sonder dat mense dit agterkom / hy het stadig, mettertyd doodgegaan. STAAT 1 2 3 4 5 6 7 8 9 jare nou al sit roerloos wit ‘n krap in die gaterige wal roer ‘n steeltjiesoog met tye waaksaam omhoog niemand sal ooit met sekerheid kan sê of ‘n droë dood ook in hom lê Die woord kan betrekking hê op die krap of die staat. Sintakties kan dit betrekking hê op die woord “niemand” in reël 7. 10 maar wanneer en hoé 11 het die swart mierbataljon 12 dié parate pantser binnegekom ? Uit: As Hy weer kom, 1975 ‘n Klomp miere wat soos ‘n afdeling soldate lyk, of die swart meerderheid wat onderdruk is. 10 maar wanneer en hoé 11 het die swart mierbataljon 12 dié parate pantser binnegekom ? Uit: As Hy weer kom, 1975 Mens sou kon sê dat die staat se paraatheid bloot ‘n illusie was omdat hy hom nie kon verweer teen die swart mierbataljon nie. 10 maar wanneer en hoé 11 het die swart mierbataljon 12 dié parate pantser binnegekom ? Uit: As Hy weer kom, 1975 Emotiewe betekenisse van die woord kan wees: stryd, konflik, opstand, onlus, verset. 10 maar wanneer en hoé 11 het die swart mierbataljon 12 dié parate pantser binnegekom ? Uit: As Hy weer kom, 1975 Daar is bevestiging dat die krap dood is, want ‘n mierbataljon het in die dop ingetrek. Hiermee word die onsekerheid opgehef. 10 maar wanneer en hoé 11 het die swart mierbataljon 12 dié parate pantser binnegekom ? voorbereid/ gereed Uit: As Hy weer kom, 1975 10 maar wanneer en hoé 11 het die swart mierbataljon 12 dié parate pantser binnegekom ? ‘n Harde laag om die lyf te beskerm; Uit: As Hybeskermende weer kom, 1975 bekleding van yster vir ‘n soldaat wat soos ‘n dop die krap beskerm. 10 maar wanneer en hoé 11 het die swart mierbataljon 12 dié parate pantser binnegekom ? Die gebruik van dié woorde is ironies want ‘n pantser Uit: As Hy weer kom, 1975wat paraat is kan nie onverwags ingeneem word nie. Die staat was nie so weerbaar as wat hy gedink het nie. 10 maar wanneer en hoé 11 het die swart mierbataljon 12 dié parate pantser binnegekom ? Uit: As Hy weer kom, 1975 Die slotstrofe is in die vorm van ‘n vraag omdat dit suggereer dat die vernietinging ongesiens en baie subtiel geskied het, want die spreker weet nie wanneer dit gebeur het nie.