LEWENSIKKLUSSE IN DIERE

Download Report

Transcript LEWENSIKKLUSSE IN DIERE

LEWENSIKKLUSSE IN DIERE

INSEKMETAMORFOSE

METAMORFOSE

Fisiese veranderinge vanaf een fase in die lewenssiklus na ‘n volgende.

• TWEE TIPES METAMORFOSE: • 1. Volledige metamorfose • 2. Onvolledige metamorfose

Vergelyking tussen tipes metamorfose • • • • • •

88 % van alle insekte VOLLEDIGE

Vier fases: 1.

eier 2.

larwe 3.

papie 4.

volwassene • Bv. Skoenlappers, bye, huisvlieg • • • • •

12 % van alle insekte ONVOLLEDIGE

Drie fases: 1.

2.

3. eier nimf volwassene • Bv. Sprinkaan, kriek, kakkerlak

Volledige metamorfose

Onvolledige metamorfose

• Voordele en nadele van volledige

Voordele:

metamorfose •

Nadele:

1. Larwe en volwassene bewoon en nisse – nie in kompetisie met mekaar 2. Drakapasiteit van ekostelsel verhoog.

3. Eier en papie fases laat insek toe om .

1. Larwes is prooi vir .

2. Geskikte habitat vir die lê van eiers benodig 3. Verandering vanaf papie na volwassene vereis baie energie

Voordele:

1. Kwesbare papiefase word vermy.

2. Minder energie benodig – geen drastiese verandering van papie na volwassene.

3. Alle fases kan dieselfde voedsel benut.

Nadele:

1. Nimf en volwassene kompeteer vir dieselfde voedsel.

2. Insek kwesbaar vir uitdroging tydens vervelling.

3. Hele insekbevolking mag bedreig word deur omgewingsveranderinge.

Amfibiese metamorfose

BLOMME AS VOORTPLANTING STRUKTURE

Lorraine Kuun, July 2011

Die Angiosperm blom

Lorraine Kuun, July 2011

Manlike en vroulike voortplantingstrukture •

Die is die manlike orgaan (helmknop + helmdraad) en produseer stuifmeel wat die manlike gamete bevat. (andresium)

Die met die (stempel+styl + vrugbeginsel) is die vroulike orgaan van die plant. Die ovums/eiers word in die saadknop gevind.

(ginesium)

Lorraine Kuun, July 2011

Lorraine Kuun, July 2011 BESTUIWING is die oordrag van RYP STUIFMEEL vanaf die helmknop na die VATBARE STEMPEL van ‘n blom van DIESELFDE SPESIE

Lorraine Kuun, July 2011

Hoe word kruisbestuiwing verseker?

• • 1. Manlike (geen stamper) of vroulike (geen meeldrade) – blomme op verskillende plante –

TWEEHUISIG.

2. Protandrie – stuifmeel word ryp en vrygestel voordat stempel ontvanklik raak.

• 3. Protoginie – stempel vatbaar, maar die stuifmeel is nog nie ryp nie m.a.w. selfbestuiwing word voorkom.

Lorraine Kuun, July 2011

BESTUIWERS

• • • Meeste bestuiwers is insekte bv. Bye, motte, skoenlappers, kewers.

Sommige vertebrate bestuif ook blomme bv. Vlermuise, muise, voëls (hoofsaaklik).

Baie blomme word deur wind bestuif.

Lorraine Kuun, July 2011

Blomme aangepas vir insekbestuiwing • • • • • Helder kleure (bye kan nie rooi sien nie), wit vir nagbestuiwers bv. motte Soet reuk (trek motte en skoenlapper aan) Kry nektar en stuifmeel in ruil Kontrasterende patrone op blomblare om die middel van die blom aan te dui (baie keer kan menslike oog dit nie sien nie – ultraviolet) Stuifmeel klou aan hare op liggaam van insek Lorraine Kuun, July 2011

• • • • • • • • Aanpassings van blomme vir voëlbestuiwing Hoë opbrengs van verdunde nektar Groter as blomme wat deur insekte bestuif word Oop gedurende die dag, meestal rooi Bestand teen rowwe voeding van voëls Min of geen reuk – voëls het swak reuksintuig Ovarium is beskerm teen snawels deur verklein te wees of heeltemal apart te wees Stuifmeel klou aanmekaar in trosse Meestal regop of met ‘n landingstrook vir voëls wat nie in die lug hang nie Lorraine Kuun, July 2011