Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika Danie Mouton Stellenbosch Maart 2007 Inhoud  Uitdagings in Afrika  Kontoere vir die gesprek oor Christelike geestelike vorming  Begripsverheldering 

Download Report

Transcript Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika Danie Mouton Stellenbosch Maart 2007 Inhoud  Uitdagings in Afrika  Kontoere vir die gesprek oor Christelike geestelike vorming  Begripsverheldering 

Dieper Dissipelskap en
Morele Vorming in Afrika
Danie Mouton
Stellenbosch Maart 2007
Inhoud
 Uitdagings
in Afrika
 Kontoere vir die gesprek oor Christelike
geestelike vorming
 Begripsverheldering
 Vier fasette van Christelike vorming
 Westerse kultuur en Christelike geestelike
vorming
 Afrika-kontekse en Christelike geestelike
vorming
Uitdagings in Afrika - 1
 Christelike
geloof groei dramaties (van 10
tot 360 miljoen Christene in die 20ste eeu)
 Politieke onrus (erfenis van kolonialisme)
 MIV / Vigs
 Armoede
 Gebrekkige integriteit by leiers
 Korrupsie, wanbestuur – ‘n vasgelegde
patroon?
Uitdagings in Afrika - 2
 Vier
strukturele werklikhede (Laurie
Nathan, Centre for Conflict Resolution):




Outoritêre regering
Uitsluiting van groepe uit regering
Sosio-ekonomiese deprivasie gekombineer
met ongelykheid
Swak state en regerings nie in staat om
politieke en sosiale konflikte te bestuur nie.
 Publieke
orde stort in duie (Lamin Sanneh)
Uitdagings in Afrika - 3
diverse kontekse in Afrika – Westers,
tradisionele Afrika-kulture, eerste-wêrelds,
derde-wêrelds, klowe tov geletterdheid en
akademiese vorming - verg ‘n spesifieke
model van dissipelmaking en morele
vorming
 Al die mense van Afrika het morele opbou
en vorming as dissipels nodig
 Die
Uitdagings in Afrika - 4
The Church has an enormous responsibility
in this continent.
The way we deal with this challenges will
be the ultimate witness to the reality of the
God we serve.
We believe his Kingdom can come in
Africa and heal our world.
(Jurgens Hendriks)
Kontoere vir die gesprek
 Publieke
teologie
 ‘n Missionêre gesprek
 Gemeentes as primêre sentra
 Verreken ons eie onkunde
 Gestaltes van dissipelskap verskil in
kontekste
 Selfgerigte suspisie – ‘n les vir
Westerlinge
Kontoer 1: Publieke teologie
 Publiek
versus geprivatiseerde vroomheid
 Maak dissipels van die nasies (Mt 28:19)
 Westerse onderskeid tussen publieke feite
en private waardes en godsdienstige
oortuigings is onhoudbaar
 Vorming met die oog op die hele lewe
 Alle publieke rolspelers betrek – versigtig
vir fundamentalisme wat uitsluit
Kontoer 2 – Missionêre gesprek
 Missio
Dei
 God werk aktief in Afrika – genesend,
seënend, suiwerend, opbouend
 Die drie-enige God is ‘n fontein van
sturende liefde (Bosch)
 Geloofsonderskeiding om vas te stel waar
God ons nooi om by Hom aan te sluit
 Afskeid van ou teologiese paradigmas –
vorming van outentieke Afrika-dissipels
Kontoer 3 - Gemeentes
 Gemeentes
is die primêre sentra vir
dissipelmaking en morele vorming
 Wat is die verband tussen verlossing en
gemeenskap?
 Volf: Onderwaardeer gereformeerde
teologie gemeentes?
 Gemeente as uitlegger van die evangelie
(Newbigin)
Kontoer 4 – Eie onkunde
 Verreken
ons onkunde en gebrek aan
insig in kontekste
 Ons het nie alreeds die antwoorde vir
Afrika nie
 Verskil tussen tegniese uitdagings
(toepassing van bestaande kennis en
tegniek) en aanpassende uitdagings
 Learning organisation (Peter Senge)
Kontoer 5 – Gestaltes verskil
 Gestaltes
van dissipelskap verskil in
verskillende kontekste
 Handelinge 15 – Joods versus GrieksHellenisties
 Efesiërs – saam een nuwe mensheid
 Ander gestaltes lyk oppervlakkig
 Geen standaard weergawe van dogma
 ‘n Dialoog oor kultuurgrense is nodig
Kontoer 6 - Selfkritiek
 ‘n
Selfgerigte hermeneutiek van suspisie
 Westerse individualisme
 Verbruikersmentaliteit
 Tegnologie – die evangelie ons instrument
 Die evangelie het met die hemel te doen –
vir wanneer jy sterf
 Privatisering van godsdiens
 Dissipelskap instemming met proposisies
Hoe kan Afrika ons help?
 Hoe
kan Afrika ons help met dissipelskap
en morele vorming?
 Ubuntu?
 Geen digotomie tussen materiële en
spirituele?
 Ander voorbeelde?
Begripsverklaring - 1
 Geestelike
vorming:
‘n Algemeen menslike proses waarin die
wil, waardes en besluite beïnvloed word
op ‘n wyse wat uitloop op die vorming van
identiteit en karakter
 Karakter:
Die resultaat van geestelike vorming.
Karakter is “gestolde wil” (Dallas Willard)
 Karakter word liggaamlik vasgelê
Begripsverklaring - 2
 Christelike
geestelike vorming:
Altyd transformerend. Mens ontvang die
nuwe lewe van Bo en neem al hoe meer
die karakter van Jesus Christus aan
 Passief en aktief:


Vorming is groei in genade (passief)
Ons reageer in vertroue deur te doen wat die
Woord en Gees in ons werk (aktief)
 Groei
in kennis van Jesus Christus
Begripsverklaring - 3
"Spiritual formation" in the Christian tradition is a
process of increasingly being possessed and
permeated by such character traits as we walk in
the easy yoke of discipleship with Jesus our
teacher. From the inward character the deeds of
love then naturally - but supernaturally - and
transparently flow. Of course there will always be
room for improvement, so we need not worry that
we will become perfect. Our aim is to be
pervasively possessed by Jesus through constant
companionship with him. Like our brother Paul:
"This one thing I do! ...I press toward the mark!
...That I may know him!" (Phil. 3)
(Dallas Willard)
Begripsverklaring - 4
 Dissipelskap:
Die grondhouding van navolging waarin ek
tot Jesus staan wat dit moontlik maak om
die karakter van Jesus aan te neem
 “...totdat Christus in julle gestalte
aanneem” (Gal 4:19)
 “’n Volgroeide mens, so volmaak en
volwasse soos Christus” (Ef 4:13)
Begripsverklaring - 5
 Die
rol van wetsonderhouding:
Hoeveel krag het die doen van die wet om
morele mense te vorm?
 Fariseërs het gefokus op die bestuur van
gedrag – wat altyd misluk
 Menslike gedrag altyd gedryf uit verskuilde
aspekte van die karakter
 Vrug van die Gees innerlike vernuwing wat
vasgelê word in patrone van
gehoorsaamheid
Begripsverklaring – 6
There can be no doubt that we were meant to be
inhabited by God and live by a power beyond
ourselves. Human problems cannot be solved
by human means. Human life can never flourish
unless it pulses with “the exceeding greatness of
his power towards us who believe” (Eph 1:19).
But only constant students of Jesus will be given
adequate power to fulfill their calling to be God’s
person for their time and their place in this world.
(Eugene Peterson)
Christelike vorming
 In
hierdie gedeelte ondersoek ons vier
wesenlike dimensies van Christelike
geestelike vorming
 Gemeente
 Skrif
 Opstanding
 Tyd en geduld
 Gaan primêr oor God se werk in ons
Gemeente - 1
 Die
Here vorm ons primêr in gemeenskap
met Hom en met mekaar
 Liggaam van Christus: geen redding of
vorming buite die liggaam om nie (Volf)
 God versamel en vorm die gemeente
 Erediens / aanbidding die sentrale
aktiwiteit in die gemeente
 In die erediens werk die Here vormend
met ons – Hy is Subjek en verskaf aksie
Gemeente - 2
 Offerande:
ons gee onsself as lewende
offers aan God, sodat Hy ons kan vorm
 Nagmaal: Christus se offer word die
sentrale gebeure wat ons eie selfverstaan
as sy volgelinge vorm
 As lewende offers lê God beslag op ons
en vorm ons vir getuienis, diens en
geregtigheid
 Doop
Gemeente - 3
 Erediens
as verbruikers-item
 Watter godsdienstige produkte benodig
verbruikers?
 My vermaak, my probleme oplos, vreugde
bring, avontuurlik, my ekstase en fantasieë
 Westerse kerke word maklik state of the
art geestelike winkelsentrums
 Struikelblok vir Christelike geestelike
vorming
Skrif -1
 Die
Skrif is deur God gegee om ons te
vorm tot die Beeld van Christus
 God openbaar God-self sodat ons God
kan ken en uit liefde reageer op wie God is
 Die Skrif kommunikeer God se aksie en
nooi ons uit om by die missio Dei aan te
sluit
 Maria: “Ek is tot beskikking van die Here.
Laat met my gebeur wat u gesê het.”
Skrif - 2
 Gevaar
is dat ons die Woord as instrument
hanteer waarmee ons iets wil laat gebeur
 Tegnologie is de-personaliserend en wil
mense systap
 Mense is hardkoppig, tegnokrate werk met
die gewilliges, of skakel mense uit
 Tegnokrasie is haastig en manipuleer met
Skrifbeginsels tot aksie
Opstanding - 1
het Jesus uit die dood opgewek – die
hoeksteen van die Christelike geloof
 Jesus as die lewende Here, deur die
Gees, aktief in ons midde
 Die opstanding word herhaal in die lewens
van Jesus se volgelinge (bv Rom 8:11)
 Die opstanding volledig God se werk
 Verkry deel daaraan deur dit te ontvang
 God
Opstanding - 2
 Opstanding
as misterie die kern van die
vorming van die nuwe lewe in ons
 Ons is volledig passief hierin – vergelyk die
opstandingsverhale in evangelies
 Geestelike vorming benodig die erkenning en
teenwoordigheid van hierdie misterie in die
erediens / gemeenskap van gelowiges
 Opstanding nie program of tegniek - kan net
binnegetree, gevier, ontvang, geprys word
Opstanding - 3
 Westerlinge
nie goed met die passiwiteit
wat opstanding veronderstel nie
 Wil aktief deelneem, verstaan, hanteer,
daarmee beplan, ongemaklik met
ambiguity, vertrou nie wat nie verstaan en
gebruik kan word nie
 Wil opstanding bewys, gebruik, verduidelik
Tyd en geduld
vorming is stadige werk – kan
nie aangejaag word nie
 Geestelike vorming is dringende werk –
kan nie uitgestel word nie
 Metafore soos suurdeeg, groei dui op die
prosesmatige aard van vorming
 Westerlinge -met klem op kortpaaie,
minagting vir stadigheid - soek vinnige
oplossings
 Geestelike
Westerse kultuur en vorming - 1
 Kultuur
as sisteem van waardes en
oortuigings is altyd geestelik vormend
 Westerse kultuur weerstandig teen
Christelike geestelike vorming
 Die wêreld draai om “my” – my potensiaal,
invloed, besittings, statuur, vooruitgang
 Tegnologie – instrumentele rasionaliteit.
Die Bybel, kerk en godsdiens my
instrument.
Westerse kultuur en vorming - 2
 Hernude
belangstelling in spiritualiteit
 Antwoorde word nie by gevestigde kerke
gesoek nie
 Mense moeg vir kerke wat met groot
geleerdheid oor God praat, maar skynbaar
nie in Hom geïnteresseerd is nie, en
 Moeg vir kerke wat vol advies en reëls vir
mense is, sonder om in mense belang te
stel (Eugene Petersen)
Westerse kultuur en vorming - 3
 Die
invloed van 200 jaar van Verligting en
industrialisasie stort in duie
 Skuif weg van klem op geleerdheid en groot
projekte
 Gefassineerd met ‘n plaaslike, alledaags-like
lewe
 Behoefte aan praktiese wysheid
 Rasionaliteit (kennis en projekte) behoed ons
nie van ‘n slegte, vernietigende lewe
 Implikasies vir Afrika?
Afrika-kontekste en vorming - 1
 Afrika
is ‘n spirituele kontinent
 Afrika geskend deur Westerse kulturele
imperialisme – ook van sending en kerke
 Kolonialisme het die verspreiding van die
Christelike geloof geïnhibeer (Sanneh)
 Politieke bevryding bevorder dit
 Bybelvertaling dra geweldig by
 Inheemse leierskap na bevryding positief
Afrika-kontekste en vorming - 2
Christian expansion was virtually limited to those
societies whose people had preserved the
indigenous name for God. That was a surprising
discovery, because of the general feeling that
Christianity was incompatible with indigenous
ideas of religion. ... Africans best responded to
Christianity where the indigenous religions were
strongest, not weakest, suggesting a degree of
indigenous compatibility with the gospel, and an
implicit conflict with colonial priorities.
(Lamin Sanneh)
Afrika-kontekste en vorming - 3
It suggests that theologically God had
preceded the missionary in Africa, a fact
that Bible translation clinched with decisive
authority.
(Lamin Sanneh)
Afrika-kontekste en vorming - 4
 In Afrika-kulture
bevat die naam vir God
opvattings oor persoon-wees, die
ekonomiese lewe, sosiale en kulturele
identiteit
 Kolonialisme het Islam bevoordeel.
 Islam groei die vinnigste in Afrika waar die
inheemse godsdienste vernietig en
onderwerp is, en Afrikane hul oorspronklike naam vir God skaars kon onthou.
Afrika-kontekste en vorming - 5
 Dwarsdeur Afrika
kreun die kerk onder die
geweldige groei in bekeerlinge
 Die ineenstorting van die publieke orde
plaas ‘n ekstra las op die kerk
 Ter sprake: hoe om dissipels van nasies te
maak, hoe om outentieke gestaltes van
gehoorsaamheid in hierdie kulture te skep
 Terwyl die Westerse kultuur ook geestelike
vorming nodig het
Dankie!