God se liefde sal oral skyn

Download Report

Transcript God se liefde sal oral skyn

Slide 1

Hier volg more se
weervoorspelling:


Slide 2

God se liefde
sal oral skyn


Slide 3

Strome van seën
sal op jou reën &
Sy goeie guns &
genade sal
rondom jou wees


Slide 4

Verspreide los
buie van
wonderwerke
op alle areas
van jou lewe


Slide 5

Geniet al die
seëninge elke dag