Voorbeeld - Lewenswetenskappe

Download Report

Transcript Voorbeeld - Lewenswetenskappe

Slide 1

Voortplanting


Slide 2

Dr Willem Stolk

Die manlike
geslagstelsel
(Bou en funksies)

Animasie


Slide 3

Semenbuisies
• So lyk ‘n deursnit deur
‘n semenbuis
• Uitgevoer met kiemepiteelselle

Ken deursnit
volledig met alle
byskrifte en funksies


Slide 4

Kiemepiteel:
• Produseer spermatosoë d.m.v
spermatogenese


Slide 5

Sertoli - selle:
• Ryk aan glikogeen
• Dien as voedsel vir die ontwikkelende spermatosoë


Slide 6

Tydens beweging meng spermatosoë met sekresies van

seminale vesikel

• Fruktose - Verskaf energie vir spermatosoë
• Mukus
- Vir smering
• Proteïen - Verdik die semesamestelling


Slide 7

Dr Willem Stolk

Die vroulike
geslagstelsel
(Bou en funksies)

Animasie


Slide 8

Die vroulike geslagstelsel bestaan uit:
‘n Paar ovariums
‘n Fallopiusbuis of oviduk vanaf elke ovarium
‘n Uterus of baarmoeder

‘n Serviks
‘n Vagina of geboortekanaal
‘n Vulva of uitwendige opening

Jy moet hierdie strukture se
ligging, bou en funksies
goed ken


Slide 9

ovariums


Slide 10

Ovariums
Ontwikkeling van eierselle vind meioties oor verskillende stadiums binne in hierdie die follikels plaas.


Slide 11

Ovariums
Soos wat die eiersel ontwikkel, so ontwikkel ook die
follikel in grootte en massa en staan dit uiteindelik as
die Graafse-follikel bekend.


Slide 12

Dr Willem Stolk

Dit is regtig baie belangrik
dat jy die stadiums van
ontwikkeling van die
eiersel binne die follikel
baie goed sal begryp !!

!! Kyk mooi !!


Slide 13

Primêre follikel met
primêre oösiet (2n)


Slide 14

• Binnevoering van uterus
• Ryk aan bloedvate
• Ryklik van voedingstowwe en suurstof voorsien

Endometrium


Slide 15

Dr Willem Stolk

Gametogenese
Die produksie van
gamete


Slide 16

Dr Willem Stolk

Gametogenese is die algemene
term vir:
• Spermatogenese – vervaardiging van
spermatosoë
• Oögenese
– vervaardiging van
eierselle


Slide 17

Spermatogenese (twee fases)
Fase 2
• Spermatiede ondergaan ‘n rypwordingsproses in
die semenbuisies en vorm spermatosoë.
• Hierdie spermatosoë bevat nou:
* ‘n kop met ‘n akrosoom. Dit bevat ensieme om die
beskermende lae rondom eierselle af te breek.
* ‘n middelste deel met baie mitochondria om
energie vir die sweepagtige flagellum te gee.
* ‘n flagellum, vir voortbeweging.


Slide 18

Dr Willem Stolk

Die volgende diagram sal
maak dat jy
spermatogenese makliker
sal verstaan

!! Kyk mooi !!


Slide 19

1. Kiemepiteelselle ondergaan mitose ….

2n


Slide 20

Dr Willem Stolk

Maak seker jy kan ‘n
diagramatiese uitleg van
spermatogenese
volledig kan doen

!! Kyk mooi !!


Slide 21

2n

Kiemepiteelsel

Mitose
Spermatogonium

2n

Mitose
2n

Primêre spermatosiete

2n

Meiose I
n

Sekondêre spermatosiete

n

Meiose II
n

n

n

n

Spermatiede

Rypwording
Spermatosoë


Slide 22

Dr Willem Stolk

So lyk ‘n diagramatiese
voorstelling van ‘n
spermatosoön

!! Kyk mooi !!


Slide 23

Kop
Middelstuk

Stert

Daar is drie
kenmerkende
dele

Ontleed elke
deel in meer
detail


Slide 24

Dr Willem Stolk

Maak seker jy kan ‘n
diagramatiese uitleg van
oögenese
volledig kan doen

!! Kyk mooi !!


Slide 25

2n

Kiemepiteelsel

2n

Een oögonium

2n

Primêre oösiet

Mitose
Mitose

Meiose I
Sekondêre oösiet

n

n

Polêre liggaam

Meiose II
Polêre liggaam

n

n

n

n

Ovum


Slide 26

Dr Willem Stolk

Die
menstruele
periode
Animasies [Kliek] [Kliek]


Slide 27

Die menstruele fase
Dag 1 tot 5
• Indien die eiersel nie bevrug word nie, dan disintegreer dit.
• Lae vlakke van progesteroon en estrogeen laat
die bloedvate in die endometrium bars.
• Die endometrium word daarna deur die liggaam
uitgeskei in die vorm van bloed.

• Hierdie proses word menstruasie of maandstonde genoem


Slide 28

Dr Willem Stolk

Bevrugting
en
implantering


Slide 29

Dr Willem Stolk

Hier is ‘n diagrammatiese
voorstelling van die
stadiums van bevrugting
en implantasie

!! Kyk mooi !!


Slide 30

1. Ovulasie:

Die sekondêre
oösiet word vanuit ‘n ryp Graafse
follikel vrygestel. Dit word in die
Fallopiusbuis ingetrek.


Slide 31

Dr Willem Stolk

GESTASIE
(Embrioniese ontwikkeling en swangerskap)


Slide 32

Dr Willem Stolk

Verwys na die ontwikkelingsperiode van die embrio vanaf
implantering in die
edometrium van die uterus


Slide 33

So groei die fetus:

4

8

12

16

20

24

28

32

36

40

Week 4:
• Die groei van die naelstring stel die
embrio in staat om suurstof en voedingstowwe te absorbeer en ook van
afvalstowwe ontslae te raak


Slide 34

Die uterus is uitstekend met
embrioniese membrane
vir sy versorgingstaak
toegerus.

!! Kyk mooi !!


Slide 35

Die amniotiese vloestof het die
volgende belangrike funksies:
• Skokabsorbeerder vir beskerming
• Verhoed uitdroging van fetus
• Bekerm fetus teen temperatuurskommelinge
• Verskaf die medium vir beweging,
groei en ontwikkeling


Slide 36

Dr Willem Stolk

GEBOORTE
(Week 40)


Slide 37

Hou die volgende in gedagte !!!!

• Tydens die gestasieperiode is die progestoroonvlakke in die liggaam hoog.
• Dit keer dat daar sametrekkings van die
uterus plaasvind.
• Vanaf week 38 daal die progestoroon
vlakke egter dramaties.
• Die hipofise begin terselfdertyd die
hormoon oksitosien af te skei.
• Hierdie hormoon veroorsaak dat die
uterus teen week 40 begin saamtrek.


Slide 38

Stadium II
Deurstoot van die baba

• Neem gewoonlik een en ‘n half uur met die eerste baba.


Slide 39

Waarom sal ‘n keisersnee nodig
wees ?
• Sal gedoen word as natuurlike geboorte die moeder of die
baba in gevaar kan stel.
• Gebeur gewoonlik as die posisie van die baba nie na wense is nie, bv. voete naaste aan die serviks i.p.v. sy kop.
• Hoë of lae bloeddruk by die moeder speel gewoonlik ook ‘n
rol in die dokter se besluit tot ‘n keisersnee.


Slide 40

Dr Willem Stolk

VOORGEBOORTELIKE
VERSORGING


Slide 41

2.Simptome:
Vermy rook, alkohol en
dwelms

• Abnormaliteite van die skedel en gesig, klein
boonsta lip en neus, skuins ken en onderkaak.
• Stadige lengtegroei.
• Abnormale orgaanwerking van veral die hart.
• Abnormaliteite van die senuweestelsel wat
veral tot verstandelike vertraagdheid lei.

• Enigiets wat die moeder eet of drink kan deur middel
van die plasenta na die baba oorgedra word.

• Te veel alkohol tydens swangerskap lei dikwels tot ‘n
toestand bekend as Fetale Alkahol Sindroom.