UNIVERSITEIT VAN JOHANNESBURG Toelatingsvereisteswww.uj.ac.za ALGEMENE TOELATINGSVEREISTES • Die minimumvereistes vir graadstudie is ’n Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) wat deur Umalusi gesertifiseer is met ’n prestasievlak.

Download Report

Transcript UNIVERSITEIT VAN JOHANNESBURG Toelatingsvereisteswww.uj.ac.za ALGEMENE TOELATINGSVEREISTES • Die minimumvereistes vir graadstudie is ’n Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) wat deur Umalusi gesertifiseer is met ’n prestasievlak.

UNIVERSITEIT VAN JOHANNESBURG

Toelatingsvereistes 2012 www.uj.ac.za

ALGEMENE TOELATINGSVEREISTES

• Die minimumvereistes vir graadstudie is ’n Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) wat deur Umalusi gesertifiseer is met ’n prestasievlak van 4 (50-59%) in vier erkende NSS 20 kredietvakke uit die aangewese vaklys. (Verskaf deur die Departement van Onderwys) • Voorlopige toelating word toegestaan op grond van die uitslae wat in die finale

Graad 11

– eksamen behaal is, maar die finale Graad 12-uitslae is deurslaggewend vir toelating • Voldoening aan die

minimum

vereistes waarborg egter

nie

noodwendig toelating nie

AANGEWESE VAKLYS

Rekeningkunde Lewenswetenskap Besigheidstudies Kunste: Drama en Visueel Verbruikerstudie Inligtingstegnologie Geografie Fisiese Wetenskap Ingenieurs Grafika Landbouwetenskap Ekonomie Geskiedenis Musiek Tale (beide Afrikaans en Engels Wiskunde Wiskunde Geletterdheid • • Lewensoriëntering is ‘n 10 krediet-punt vak – moet 50% hê Let wel: RTT, Toerisme en Hotel en Spyseniering is 20-kredietpunt vakke en word aanvaar

AANSOEKE

Aansoekvereistes

Raadpleeg UJ se webtuiste vir die vereistes. (Spesiale toelatingsprosedures wat die Nasionale Normtoetsing, indiening van portefeuljes ens. Insluit) •

Sluitingsdatums

(jaar voor die akademiese jaar waarin die student wil begin studeer)    Voorgraadse programme: 12:00 laaste Vrydag van Oktober Gesondheidswetenskappe: 12:00 laaste Vrydag van Julie Regsgeleerdheid: 12:00 laaste Vrydag van Augustus Ekonomiese- en Finansiële Wetenskappe: 12:00 laaste Vrydag van September  Akkomodasie: 12:00 laaste Vrydag van Augustus

VERBLYF: Koshuise en woonstelle

• • • • Vroeg as moontlik – plasing word gedoen sodra aansoek ontvang word UJ het 4 kampusse en daarom sal koshuisplasing gedoen word op die kampus waar lesings ontvang word.

Sluitingsdatum: 31 Augustus Koshuisaansoekdeposito: R750 KOSHUISNAVRAE: Aucklandpark: Dames 011-559 2092 Mans 011-559 2863 Doornfontein: Dames en Mans 011-559 1566 Verdere inligting skakel Universiteit of webtuiste

• •

BEREKENING VAN TPT

(Toelatingspunttelling)

Punte word toegeken vir die sewe simbole op Graad 11 of Graad 12 rapport. Lewensoriëntering moet deur 2 gedeel word vir die berekeninge vir die TPT (Toelatingspunt telling) Vir alle graad sowel as diploma programme moet Lewensoriëntering se prestasievlak 4 wees

Prestasie

7 6 5 4 3 2 1

Prestasievlak

Uitstaande Prestasie Verdienstelike Prestasie Wesenlike Prestasie Voldoende Prestasie Middelmatige Prestasie Elementêre Prestasie Nie behaal nie

Punt

80-100% 70-79% 60-69% 50-59% 40-49% 30-39% 0-29%

NASIONALE NORMTOETSE

• Alle studente wat in 2012 aan die Universiteit van Johannesburg wil studeer, moet • hulle uitslae van die Nasionale Normtoetse (NBT)indien. DieNormtoetse kan landswyd in die tweede helfte van 2011 gesskryf word. • • Inligting oor datums, plekke, toetsregistrasie en koste is beskikbaar op die webwerf by www.nbt.ac.za

of by die NBT-oproepsentrum 0216503523.

Twee normtoetse: akademiese en kwantitatiewe geletterdheid – alle applikante Geletterdheid nie) : Wiskunde – net sekere fakulteite vereis dit (Wiskunde Fakulteite wat vereis dat beide die afdelings geskryf word: Inligting is beskik op die unversiteit se webtuiste

FAKULTEIT Kuns, Ontwerp en Argitektuur

011- 559 1098 [email protected]

• www.uj.ac.za/fada Alle programme word in Engels aangebied • Graadprogram • Kommunikasie-ontwerp - TPT 25 met Wiskunde vlak 3 (40-49% - TPT 26 met Wisk. Gelett. vlak 4 (50-59%) - Taal van onderrig: 5 (60-69%) - Lewensoriëntering 4 (50-59%) Diploma programme Verskeidenheid nasionale diplomas (8) - Vereiste TPT wissel 19 - 21

Fakulteit: Ingenieurswese en Bou-

omgewing

011-559 6588 / 011-559 2599 www.uj.ac.za/engineering •

BAIE BELANGRIK:

Wiskunde Geletterdheid word nie aanvaar nie

GRAADPROGRAMME

(4 JAAR) * Akademiese vereistes: Afr./Eng. Vlak 4 (50-59%) : Wiskunde Vlak 5 (60-69%) : Fisiese Wetenskap Vlak 5 (60-69%) : TPT 30

NASIONALE DIPLOMA PROGRAMME

(3 JAAR) * Akademiese vereistes: Afr./Eng. Vlak 4 (50-59%) : Wiskunde Vlak 4 (50-59%) : Fisiese Wetenskap Vlak 4 (50-59%) : TPT 21-26

Fakulteit: Ekonomiese- en Finansiële wetenskappe

011-559 2492 [email protected]

BAIE BELANGRIK: Wiskunde Geletterdheid word nie aanvaar vir graadprogamme nie

GRAADPROGRAMME

: Rekeningkunde, Ekonomie en Ekonometrie en Finansies • Akademiese vereistes: : Afr./Eng. Vlak 4 (50-59%) : Wiskunde Vlak 4 (50-59 : TPT 30

NASIONALE DIPLOMA PROGRAMME

3 jaar programme TPT: 22 met Wiskunde vlak 3 (40-49%) TPT: 24 met Wiskunde Geletterdheid vlak 5 (60-69%)

FAKULTEIT: BESTUUR

011-559 2105 www.uj.ac.za/management • Graad- sowel as diploma kursusse word aangebied: * Bedryfsielkunde en Mensbestuur * Bemarkingsbestuur * Besigheidsinligtingstegnologie * Entrepeneurskap * Inligting- en Kennisbestuur * Kwaliteit- en Bedryfsbestuur * Toerisme- en Gasvryheidsbestuur * Ondernemingsbestuur * Vervoer- en Toevoerkettingbestuur

BAIE BELANGRIK: Wiskunde Geletterdheid word nie aanvaar vir BCom graadprogamme nie maar wel vir BA Menselike Hulpbronbestuur(vlak 5), Inligtingsbestuur(vlak 6) en BCom Algemeen(vlak 6) GRAADPROGRAMME

:(3 jaar) : Afr./Eng. Vlak 4 (50-59%) : Wiskunde Vlak 4 (50-59%) : TPT 28

NASIONALE DIPLOMA PROGRAMME

(studentegetalle is beperk – kandidate word gekies op grond van akademiese meriete en prestasie) Engels is die medium van onderrig 3 jaar programme TPT: 21-24 met Wiskunde vlak 3 (40-49%) TPT: 23-26 met Wiskunde Geletterdheid vlak 5 (60-69%)

• •

Fakulteit: Geesteswetenskappe

011-559 2197 [email protected]

GRAADPROGRAMME

(3 JAAR) * Akademiese vereistes: Afr./Eng. Vlak 5 (60-99%) : Wiskunde Vlak 3 (40-49%) : Wisk. Gelett Vlak 4 (50-59%) : TPT 25 Wisk.

: TPT 26 Wisk. Gelett

NASIONALE DIPLOMA PROGRAMME

(3 JAAR) * Akademiese vereistes: Afr./Eng. Vlak 3 (40-49%) : Wiskunde Vlak 2 (30-39%) : Wisk. Gelett Vlak 3 (40-49%) : TPT 18 Wisk.

: TPT 19 Wisk. Gelett

Fakulteit: Regsgeleerdheid

011-559 2141 [email protected]

GRAADPROGRAMME

(3-4 JAAR)

(LL.B., BA Regte, B.Com. Regte) * Akademiese vereistes: Afr./Eng. Vlak 5 (60-69%) : Wiskunde Vlak 3 (40-49%) : Wisk. Gelett Vlak 4 (50-9%) : TPT 27 Wiskunde : TPT 28 Wisk. Gelett Belangrik: Wiskunde Geletterdheid word nie aanvaar vir BCom (Regte) nie

Fakulteit: Gesondheidswetenskappe

011-559 6223 [email protected]

BAIE BELANGRIK:

Sluitingsdatum 31 Julie. Toelating word gereguleer deur SA Raadop Verpleging • •

GRAADPROGRAMME

(4 JAAR) * Akademiese vereistes: Afr./Eng. Vlak 4 (50-59%) : Wiskunde Vlak 4 (50-59%) : Wisk. Gelett Vlak 5 (60-69%) : TPT 29 Wisk.

: TPT 30 Wisk. Gelett

NASIONALE DIPLOMA PROGRAMME

(3 JAAR) * Akademiese vereistes: Afr./Eng. Vlak 4 (50-59%) : Wiskunde Vlak 4 (50-59%) : Wisk. Gelett Vlak 5 (60-69%) : TPT 26 Wisk.

: TPT 27 Wisk. Gelett

Fakulteit: Natuurwetenskappe

011-5592459 [email protected]

www.uj.ac.za/science     Voornemende studente moet toelatingstoets aflê Wiskunde 3 uitlae sal as addidionele krediet bygetel word om TPT te verhoog Alle programme word slegs in Engels aangebied Om aan die fakulteit se minimum toelatingsvereistes vir ’n bepaalde program te voldoen, waarborg nie noodwendig toelating tot die program nie, a.g.v. ruimtbeperkings

Toelatingsvereistes (Elke afdeling het eie toelatingsvereistes): * Akademiese vereistes vir Graadprogramme

(3 – 4 jaar) : Eng. Vlak 4 (50-59%) : Wiskunde Vlak 5 (60-69%) : Fisiese Wetenskap Vlak 4/5 - sekere programme : TPT 27- 30

* Akademiese vereistes vir Diploma programme

(3-4 jaar) : Eng. Vlak 4 (50-59%) : Wiskunde Vlak 3/4 - sekere programme : Fisiese Wetenskap Vlak 4/5 - sekere programme : TPT 22-25

Fakulteit: Opvoedkunde

011-5593263 [email protected]

Op 14 Februarie 2011 tree verandering in opleiding inwerking: Vakkennis sal by onderskeie fakulteite ontvang word.

Toelatingsvereistes:

GRAADPROGRAMME

- TPT 24 met Wiskunde vlak 2 (30-39%) - TPT 26 met Wisk. Gelett vlak 3 (40-49%) - Taal van Onderrig vlak 4 (50-59%) • Geen diploma programme word aangebied nie