JAN KRIEL SKOOL (Kuilsrivier) (sedert 1937) Geskiedenis van Jan Kriel Skool 1925: Jan Kriel, op ouderdom 16, sterf agv epilepsie 1937: Jan se ouers,
Download ReportTranscript JAN KRIEL SKOOL (Kuilsrivier) (sedert 1937) Geskiedenis van Jan Kriel Skool 1925: Jan Kriel, op ouderdom 16, sterf agv epilepsie 1937: Jan se ouers,
JAN KRIEL SKOOL (Kuilsrivier) (sedert 1937) Geskiedenis van Jan Kriel Skool 1925: Jan Kriel, op ouderdom 16, sterf agv epilepsie 1937: Jan se ouers, met die hulp van die Kerk, begin ‘n instituut om kinders met epilepsie te versorg Jan Kriel Ds Kriel Mev Kriel 1944: Van versorging na opvoeding: ‘n Formele skool word gestig 1985: Die skool sluit ook leerders in met ander spesiale onderwysbehoeftes Van ‘n beskeie begin . . . 1ste Klaskamer Die perdestal van ds Kriel 1ste Seunskoshuis Ou buitegeboue Die ou Pastorie: 1ste Meisies en Personeel woning Die Ou Skool: Stalle van resiesperde … na groter drome … Die Vereniging van Vriende van die Epileptiese kind is in 1949 gestig, twv bewusmaking en fondse En met dié fondse is groot bouprojekte aangepak in die jare 1950 - 1985 By Jan Kriel Skool strewe ons om leerders met epilepsie en ander spesiale onderwysbehoeftes te bemagtig Spesiale onderwys is ongeveer 4 maal so duur as hoofstroom onderwys. Jan Kriel Skool word net gedeeltelik gesubsidieer. Vriende se finansiële ”Gee ‘n Kind ‘n Kans” ondersteuning verseker die ”Gee ‘n Kind ‘n Kans” toekoms van noodsaaklike hulp vir ons kinders en hul besondere behoeftes. Word asseblief ‘n donateur-vriend en help ons om ‘n kind ‘n kans te gee! ”Gee ‘n Kind ‘n Kans” ”Gee ‘n Kind ‘n Kans” Die volgende spesiale dienste maak Jan Kriel Skool uniek. Mediese Dienste • Besoekende pediater • EEG Tegnikus • Kliniek assistent SPESIALE DIENSTE: Jan Kriel se uniekheid Sielkundige Dienste 3 Sielkundiges Vir evaluerings en Ander spesialisondersteuning SPESIALE DIENSTE: Jan Kriel se uniekheid Fisioterapie SPESIALE DIENSTE: Jan Kriel se uniekheid Arbeidsterapie SPESIALE DIENSTE: Jan Kriel se uniekheid Spraak- & Taalterapie SPESIALE DIENSTE: Jan Kriel se uniekheid Ortodidaktiek Bandhulp Transkribering SPESIALE DIENSTE: Jan Kriel se uniekheid Sport vir fisies gestremdes •Atletiek •Fietsry •Swem •Hokker •Tafeltennis Verskeie provinsiale en nasionale kampioene 2 Paralimpiese (Athene 2004) atlete SPESIALE DIENSTE: Jan Kriel se uniekheid Baie Dankie ! … dat u ‘n Vriend van Jan Kriel se kinders is (of gaan word) U BESONDERE ONDERSTEUNING WORD WAARDEER