Bladsy 1 Energiestelsels 314: Hoofstuk 17 Hoofstuk 17 – Sinchroonmotors • • • Basiese konstruksie en werking – Speekpoolkonstruksie – Hoe word sinchroonmotors aanlyn gebring? Sinchroonmotor onder las Reluktansie wringkrag Addisionele.

Download Report

Transcript Bladsy 1 Energiestelsels 314: Hoofstuk 17 Hoofstuk 17 – Sinchroonmotors • • • Basiese konstruksie en werking – Speekpoolkonstruksie – Hoe word sinchroonmotors aanlyn gebring? Sinchroonmotor onder las Reluktansie wringkrag Addisionele.

Bladsy 1
Energiestelsels 314: Hoofstuk 17
Hoofstuk 17 – Sinchroonmotors
•
•
•
Basiese konstruksie en werking
– Speekpoolkonstruksie
– Hoe word sinchroonmotors aanlyn gebring?
Sinchroonmotor onder las
Reluktansie wringkrag
Addisionele bronne:
• Sen: Principles of Electric Machines and Power Electronics, Tweede uitgawe, 1996.
Bladsy 2
Energiestelsels 314: Hoofstuk 17
Basiese konstruksie (17.1)
•
Speekpool rotors toegerus met kourotorwikkelings is die mees algemene konstruksie wat
by sinchroonmotors gekry word. Die kourotorwikkeling help om die motor op spoed te kry.
Bladsy 3
Energiestelsels 314: Hoofstuk 17
Hoe word sinchroonmotors aanlyn gebring? (17.2)
•
Sinchroonmotors kan met behulp van die volgende wyses aanlyn gebring word:
– Deur eers die motor te bedryf as ’n induksie motor m.b.v. die kourotorwikkelings op
die rotor en deur dan op die regte tyd die veldstroom aan te skakel om sodoende die
motor in sinchronisasie te “ruk”.
– Deur ’n tweede motor te gebruik om die sinchroonmotor op spoed te bring en dan min
of meer dieselfde prosedure as hierbo te volg.
– Deur veranderbare frekwensie aandrywing te gebruik om die motor op spoed te bring
en te sinchroniseer.
Bladsy 4
Energiestelsels 314: Hoofstuk 17
Sinchroonmotors onder las (17.4)
•
•
•
Soos by generators is die velde van die rotor van die motor en die stator infase net na
sinchronisasie.
Soos wat die motor belas word deur ’n meganiese las sal die velde uitfase begin skuif,
maar sal die rotor teen sinchroonspoed bly draai totdat die maksimum wringkrag (uitvalwringkrag) oorskry word.
Dan val die motor uit sinchronisasie.
Bladsy 5
Energiestelsels 314: Hoofstuk 17
Sinchroonmotors onder las (17.4)
•
Die verband
P  T
geld nog steeds. In die geval van
sinkroonmasjiene is die een daarom die
geskaleerde van die ander een.
Bladsy 6
Energiestelsels 314: Hoofstuk 17
Reluktansie wringkrag (17.8)
•
Die speekpole van die rotor word aangetrek deur die veld van die statorpole. Daardeur
ontstaan reluktansie wringkrag.
Bladsy 7
Energiestelsels 314: Hoofstuk 17
Tipiese masjien waardes (17.9)
•
In afdeling 17.9 word twee verskillende
sinkroonmasjiene met mekaar vergelyk vir
interessantheid.