Leesspoed - Infokerk

Download Report

Transcript Leesspoed - Infokerk

Ontwikkel deur
Info-Edu.
Voel u kind
ook baie dae
só ?
Academix
is waarskynlik die
oplossing waarna u al
vir 'n geruime tyd soek!!
Wat is Academix?
Academix is 'n rekenaarprogram wat
die volgende aspekte inoefen:

Leesspoed en begrip
 Oogspanwydte en oogfiksasie
 Woordbou
 Spelling
 Geheue en konsentrasie
Academix is beskikbaar as 'n laerskool- en/of
hoërskoolprogram met lesse in:


Academix kan gebruik word deur:



Tuisgebruikers
Skole
Korporatiewe Instansies
Afrikaans
Engels
Unieke kenmerke van Academix


Onderwyser of ouer bly in beheer.
Academix is nie 'n geslote program nie - u kan self lesmateriaal (leeslesse,
begripstoetse, spelling ens.) byvoeg.
Verryk die sterk leerling en ondersteun die onderpresteerder.
Gebaseer op die behoeftes van Suid - Afrikaanse lesers.

Eie keuse van lettertipes en groottes. Die


Graad Een lettertipe
word ook in die program ingesluit.







Ingeboude evaluasie fasiliteit.
Bou woordeskat en spelling
Nege leestegnieke
Oogbewegingsoefeninge vir effektiewe lees
Opskerping van taalvaardigheid
Gebruikersvriendelike program
Woordsomme
Hoe werk Academix ?
Die ouer, onderwyser, of fasiliteerder kan sekere parameters beheer, OF die
gebruiker kan toegelaat word om self keuses uit te oefen
Parameters wat verstelbaar is deur die gebruiker is:


Lees- of spelspoed.
Keuse van die tipe oefening:







Toets leesspoed
Oogbewegingslees
Fiksasielees met 3, 2 of 1 fiksasies
Merklees met 3, 2 of 1 fiksasies
Toepassingslees
Flits woorde of Frase flits oefeninge
Keuse van die les wat gelees wil word.
Lees- of Spelspoed
n Leesspoed:





Leesspoed kan in alle soorte leesoefeninge verstel word, behalwe in die
bepaling van leesspoed oefeninge.
Leesspoed word in woorde per minuut gemeet.
Leesspoed is nie afhanklik van die rekenaar se spoed nie.
Die program hou rekord van die leesspoed van elke voltooide oefening.
Leesspoed kan deur die gebruiker, ouer of fasiliteerder beheer word.
n Flits



of Spelspoed.
Flitsspoed word in millisekondes gemeet.
Woorde of frases word vir die bepaalde tydperk op die skerm geflits. Die
gebruiker moet dan die korrekte woord of frase intik vanaf die sleutelbord.
Verskillende soorte oefeninge word beïnvloed deur die flitsspoed, nl.
flitswoorde en fraseflits oefeninge, asook die meeste van die speletjies.
Flitsoefeninge kan ook uitstekend as geheue- en konsentrasie oefeninge
aangewend word.
Toets leesspoed
n
Hierdie oefening is die vertrekpunt in die program.



n
Hierdie oefening bepaal die pas waarteen die leser sy/haar oefeninge mee
moet begin.
Wanneer die leser se vermoëns eers bepaal is, kan die leesspoed
dienooreenkomstig aangepas word.
Die leser se leesvaardighede begin nou ontwikkel word deur die toepassing
van verskillende leestegnieke.
Hierdie oefening is ook die laaste oefening in die
program wat gedoen moet word.



Nadat 'n reeks oefeninge voltooi is, moet hierdie oefening weer gedoen
word om die vordering van die leser te bepaal.
In die leerling modus van die program kan die resultate van leesoefeninge
asook die begrip as grafieke deur die gebruiker besigtig word.
In die onderwysers modus kan die ouer/onderwyser na al die leerlinge se
resultate gelyktydig kyk asook verslae hiervan uitdruk.
Oogbewegingslees
Fiksasielees met 3 fiksasies
Merklees met 1 fiksasie
Keuse van Leesoefening
Die lesse van elke vlak word vertoon, waarvan die leser dan 'n les
moet kies deur op die les te klik. Aan die linkerkant word
verskillende oefeninge vertoon wat gedoen kan word in
die Pret met Woorde afdeling.
Flitsoefening: ooreenkomste
Die leerling moet op die middelste prentjie fokus en dan probeer om al 5
prentjies gelyktydig raak te sien. Die prentjie wat dieselfde as die
middelste een is moet dan gekies word.
Flitsoefening: opeenvolging
Die leerling moet die prentjies "Drag en Drop" na hulle regte plekke.
Dit is die volgorde waarin hulle op die skerm geflits was.
Wat behels 'n les in Academix ?





Daar is tussen 10 en 20 voorafopgestelde lesse op elke
vlak. Elke les bestaan uit 'n leesstuk, begripstoetsvrae,
spelwoorde, frases uit die leesstuk, 'n prentjie wat iets
uit die les bevat, stimulusvrae oor die prentjie, asook
verskillende speletjies wat met die les verband
hou.
Daar is ook sekere oefeninge wat onafhanklik van die les
gedoen kan word.
Enige van bg. kan deur die gebruiker self gewysig word.
Die gebruiker kan self lesse byvoeg met inhoud op
elkeen van bg. terreine.
Eie lesse kan in enige taal bygevoeg word.
Academix bevat verskillende speletjies soos:
•
•
•
•
•
•
•
•
Soek die woorde
Woordbou speletjies
Sinskonstruksie
Woordpare
Meervoude
Verkleinwoorde
Sinonieme
Antonieme
•
•
•
•
Oogopwarmingsoefeninge
Geheue oefeninge
Blokkiesraaisels
Legkaarte
en nog speletjies …
Academix bevat 1500 woordsomme:
Privaat of Tuisgebruikers
•
Ontwikkel die kind se leesvaardighede in die gemak u eie huis:
•
•
•
•
•
•
•
Verbeter leesspoed
Verbeter begrip
Ontwikkel spelling vaardighede
Geheue oefeninge
Woordbou oefeninge
Inoefen van sinskonstruksies.
Opstel van eie toetse vir kinders terwyl ouers by die werk is.
•
•
•
•
Die Academix "Engine" laat die gebruiker toe om self eie lesse by te voeg. Lesse kan ingetik
word, of met 'n aftaster ingelees word en dan as "Text" formaat gestoor word. Lesse kan ook
in Windows ge"Copy" en ge "Paste" word. Alle aspekte van die les, nl. leesstuk,
begripstoetsvrae, spelwoorde, ens. kan op die manier self ingevoer word.
Met die kragtige "Engine" van Academix is dit moontlik om lesmateriaal oor enige vak in te
sleutel. Die resultate van hierdie lesse kan later deur die ouer nagegaan word.
Selfs prentjies kan vir enige les ingevoer word.
Lesse kan in enige taal bygevoeg word.
Wysiging van Lesmateriaal
Enige les in Academix kan baie maklik in die program self gewysig
word. Wysiginge word in verskeie temas behandel soos hieronder
aangedui.