die wêreld die aarde se rotasie om sy eie as

Download Report

Transcript die wêreld die aarde se rotasie om sy eie as

• Aarde se as is die denkbeeldige lyn wat tussen die
Noord-en Suidpool lê
• Die ronde vorm beteken dat die helfte van die
wêreld ondervind nag, terwyl die ander helfte dag
ondervind
• Aarde neem 24 uur om een omwenteling te voltooi.
• Soos die Aarde roteer, beweeg verskillende dele van
die aarde se oppervlak in en uit die son se strale.
Aarde se rotasie veroorsaak dag en nag.
• Aarde draai van wes na oos.
SON
SON STRALE
AARDE
AARDE SE AS
• HOEK VAN AS
- Aarde se as kantel by 23 ½ grade weg van loodreg.
- Dit beteken dat sekere tye van die jaar verskillende dele van
die aarde na of weg van die son kantel.
- Die kanteling van die Aarde se as beinvloed die lengte van
die dag en nag en is verantwoordelik vir die seisoene
- Dit neem 365¼ dae vir die aarde om een omwenteling
rondom die son te voltooi.
- Kyk na die diagram hoe die aarde se omwenteling en die
hoek van die Aarde se as die seisoene in verskillende dele van
die wêreld te veroorsaak.
HOEK VAN AS
- Aarde se as kantel by 23 ½ grade weg van loodreg.
- Dit beteken dat sekere tye van die jaar verskillende dele van
die aarde na of weg van die son kantel.
- Die kanteling van die Aarde se as beinvloed die lengte van
die dag en nag en is verantwoordelik vir die seisoene
- Dit neem 365¼ dae vir die aarde om een omwenteling
rondom die son te voltooi.
- Kyk na die diagram hoe die aarde se omwenteling en die
hoek van die Aarde se as die seisoene in verskillende dele van
die wêreld te veroorsaak.
DAG EN NAG EWENING
• Sonstilstand beteken gelyke nag. Die sonstilstand is op
'n presiese datum wanneer die lengte van die dag en
nag dieselfde aantal ure lank is.
• Die sonstilstande vind plaas op 21 Maart en 23
September.
• Die Aarde se as is nie weg of na die son getilt nie. Die
son strale is direk bokant die ewenaar tydens die
sonstilstande.
• Die sonstilstand hou verbandmet die lente en herfs
seisoene.
21 MAART
HERFS in SUIDELIKE
HALFROND
LENTE IN DIE NOORDELIKE
HALFROND
23 SEPTEMBER
LENTE in SUIDELIKE
HALFROND
HERFS IN DIE
NOORDELIKE HALFROND
SONSTILSTAND/SONKEERPUNT
• Die sonkeerpunt is die datums van die jaar wanneer
een halfrond die langste aantal ure van dag lig het
en die teenoorgestelde halfrond die kortste aantal
ure van dag lighet.
• Sonkeerpunte kom voor op 21 Desember en op 21
Junie
• Op 21 Junie is die son strale direk bo die
Kreefskeerkring.
• Op 21 Desember is die son strale direk bo die
Steenbokskeerkring.
• Die sonkeerpunte hou verband met die somer en
winter seisoene.
21 DESEMBERT
SOMER in SUIDELIKE
HALFROND
WiNTER in die
NOORDELIKE HALFROND
21 JUNIE
WINTER in SUIDELIKE
HALFROND
SOMER in die
NOORDELIKE HALFROND