PowerPoint Presentation - Linden

Download Report

Transcript PowerPoint Presentation - Linden

Meer Jesus
Meer Liefde
Meer Dissipels
Leierskap
Strukture
Groetseën
Majesteit, glansryke heerlikheid!
Ons wil Jesus, die Koning, hulde bewys!
Majesteit, hemelse heerlikheid!
Van waar ons woon,tot by sy troon,
wil ons Hom prys.
Lied 175 (vervolg)
Kom ons loof, kom ons besing
die Naam van Jesus!
Kom ons loof, kom ons aanbid
die Here ons God!
Majesteit, heilige heerlikheid!
Hy het gesterf, ons heil verwerf,
Hy het oorwin!
Bring lof aan die Vader,
verheerlik die Seun,
vir liefde, genade, verlossing en steun dat elkeen wat glo nie verlore mag gaan
maar ewig voor Hom as
verloste kan staan.
Lied 205:1 (vervolg)
Loof die Heer, loof die Heer -
sing, gelowiges, saam!
Loof die Heer, loof die Heer prys sy heilige Naam!
Hy kom uit genade ons sondes versoen
dat ons Hom vrymoedig
ons Vader kan noem.
Lied 205:2
Ons lof aan die Skepper
wat altyd getrou
sy kerk hier bewaar,
dit vernuwe en bou –
ons bly inspireer
en ons stuur deur sy Gees
om sout en om lig
vir die wêreld te wees.
Lied 205:2 (vervolg)
Loof die Heer, loof die Heer sing, gelowiges, saam!
Loof die Heer, loof die Heer prys sy heilige Naam!
Hy kom uit genade ons sondes versoen
dat ons Hom vrymoedig
ons Vader kan noem.
Lied 205:3
Ons lof, ons aanbidding,
o Vader, ons lied
is nietige klanke, deur kinders gebied.
Tog sien U ons nood en
verhoor ons gebed oneindig die liefde wat U vir ons het.
Lied 205:3 (vervolg)
Loof die Heer, loof die Heer sing, gelowiges, saam!
Loof die Heer, loof die Heer prys sy heilige Naam!
Hy kom uit genade ons sondes versoen
dat ons Hom vrymoedig
ons Vader kan noem.
Eer aan die Vader, wat alles gemaak het;
eer aan die Seun, ons Verlosser en
Vriend; eer aan die Gees
wat ons lei in die waarheid –
aan God drie-enig ons lof en ons lied.
L 207:1(vervolg)
Ere aan God!
Die Heer van alle here
woon ook in ons
deur sy Woord en sy Gees
Gee ons die liefde, geloof en vertroue
om u gehoorsame kinders te wees.
Lied 207:4
Maak ons, o Heer,
u getroue getuies
dat ons met vreugde dit oral vertel:
Christus, oorwinnaar
oor dood en oor chaos.
Hy ken ons nood,
Hy kom red en herstel.
L 207:4(vervolg)
Ere aan God!
Die Heer van alle here
woon ook in ons
deur sy Woord en sy Gees
Gee ons die liefde, geloof en vertroue
om u gehoorsame kinders te wees.
Tydens die diens – Bybelverspreiding
Deure: Brailledienste
OFFERGAWES
Beautiful Saviour
–
Stuart Townend
All my days I will sing this song of gladness,
give my praise to the Fountain of delights;
for in my helplessness You heard my cry,
and waves of mercy poured down on my life.
I will trust in the cross of my Redeemer,
I will sing of the blood that never fails;
of sins forgiven, of conscience cleansed,
of death defeated and life without end.
BEAUTIFUL SAVIOUR
Beautiful Saviour, Wonderful Counsellor,
clothed in majesty, Lord of history,
You’re the Way, the Truth, the Life.
Star of the Morning, glorious in holiness,
You’re the Risen One, heaven’s Champion,
And You reign, You reign over all!
BEAUTIFUL SAVIOUR
I long to be where the praise is never-ending,
yearn to dwell where the glory never fades;
where countless worshippers will share one song,
and cries of “worthy” will honour the Lamb!
BEAUTIFUL SAVIOUR
Beautiful Saviour, Wonderful Counsellor,
clothed in majesty, Lord of history,
You’re the Way, the Truth, the Life.
Star of the Morning, glorious in holiness,
You’re the Risen One, heaven’s Champion,
And You reign, You reign over all!
BEAUTIFUL SAVIOUR
Leierskap wat werk!
Leierskap en Strukture as deel van
Beleef die Oorwinning!
Inleiding:
GOD
Sinode
Ouderlinge
LIDMATE
Fil. 2:12-18
12My
geliefdes, julle was altyd gehoorsaam
wanneer ek by julle was. Des te meer moet
julle gehoorsaam wees nou dat ek nie daar is
nie. Julle moet julle met eerbied en ontsag
daarop toelê om as verloste mense te lewe,
13want dit is God wat julle gewillig en
bekwaam maak om sy wil uit te voer. 14Doen
alles sonder kla of teëpraat. 15Sorg dat julle bo
alle verdenking staan en opreg bly,
onberispelike kinders van God te midde van
ontaarde en korrupte mense.
Tree onder hulle op as ligdraers in die wêreld
16deur die woord van die lewe uit te dra. Dan
sal ek op die dag van Christus se koms rede hê
om trots te wees, omdat dit sal blyk dat ek my
nie verniet ingespan het nie en nie verniet
geswoeg het nie. 17Julle geloof is ’n offer in
diens van God. Selfs al word my bloed daarby
as drankoffer uitgegiet, is ek daaroor bly, ja, is
ek saam met julle almal bly. 18Om dieselfde
rede moet julle ook bly wees, ja, saam met my
bly wees.
Is “Bottom up”!
Dissipelskap!
Gemeente
Span!
Gawes
Jesus
Begin by die regte vertrekpunt
Staan uit!
Bedien geloof as `n offer!
There is a hope
-
Stuart Townend
There is a hope that burns within my heart,
that gives me strength for ev’ry passing day;
a glimpse of glory now revealed in meagre part,
yet drives all doubt away:
I stand in Christ, with sins forgiv’n;
and Christ in me, the hope of heav’n!
My highest calling and my deepest joy,
To make His will my home.
There is a hope that lifts my weary head,
a consolation strong against despair,
that when the world has plunged me in its deepest
pit,
I find the Saviour there!
Through present sufferings, future’s fear,
He whispers “courage” in my ear.
For I am safe in everlasting arms,
and they will lead me home.
THERE IS A HOPE
There is a hope that stands the test of time,
that lifts my eyes beyond the beckoning grave,
to see the matchless beauty of a day divine
when I behold His face!
When sufferings cease and sorrows die,
and every longing satisfied,
then joy unspeakable will flood my soul,
for I am truly home.
THERE IS A HOPE
Nagmaal
In Christ alone
my hope is found
He is my light, my strength,
my song
This Corner Stone,
this Solid Ground
Firm through the fiercest
drought and storm …
IN CHRIST ALONE
What heights of love
What depths of peace
When fears are stilled
When strivings cease
My Comforter, my All in All
Here in the love of Christ
I stand
IN CHRIST ALONE
In Christ alone
who took on flesh
Fullness of God
in helpless babe
This gift of love
and righteousness
Scorned by the ones
He came to save
IN CHRIST ALONE
Till on that cross
as Jesus died
The wrath of God
was satisfied
For every sin
on Him was laid
Here in the death of Christ
I live
IN CHRIST ALONE
There in the ground
His body lay
Light of the world by
darkness slain
Then bursting forth
in glorious day
Up from the grave
He rose again
IN CHRIST ALONE
And as He stands
in victory
Sin’s curse has lost
it’s grip on me
For I am His
and He is mine
Bought with the precious
blood of Christ …
IN CHRIST ALONE
No guilt in life,
no fear in death
This is the power
of Christ in me
From life’s first cry
to final breath
Jesus commands
my destiny
IN CHRIST ALONE
No power of hell, no
scheme of man
Can ever pluck me
from His hand
Till He returns
or calls me home
Here in the power of Christ
I’ll stand
IN CHRIST ALONE
Seën
Amen
(x3)
Helder skyn U lig vir die nasies,
'n vreugdeglans om die mense te verlig
tot die hele wêreld kan sien
U is die lig.
Mag u lig, Heer, deur ons skyn.
L 488:2
Vrolik klink ons lied vir die volke,
'n pryslied bring
al die nasies om ons saam
tot die hele wêreld kan jubel oor u Naam
Mag u lof, Heer, deur ons klink.
L 488:3
Balsem bring herstel vir die wonde,
'n sagte salf vir die mense met hul seer
tot die hele die wêreld kan sien
dat U genees.
Mag U troos, Heer, deur ons bied.
L 488:4
Heer, u Woord gee hoop aan die nasies;
'n hartvol hoop om die volke te verbly
tot die hele wêreld kan glo dat U bevry.
Mag U hoop, Heer, deur ons gee.
L 488:5
U is Koning, Heer, oor die aarde.
Die mense vra na u wil om U te eer
Tot die hele wêreld kan juig dat U regeer
Laat u ryk, Heer, in óns kom!
Laat u ryk, Heer, deur óns kom!
Laat u ryk, Heer, oral kom!