Webregistrasie/Web registration

Download Report

Transcript Webregistrasie/Web registration

Januarie 2015
Algemene opmerkings

Hou asseblief jou studentenommer byderhand

LW: Webregistrasie is slegs beskikbaar vir die
volgende studente:

Vaaldriehoekkampus: Voorgraadse eerstejaar en
senior Ekonomiese en
Bestuurswetenskappestudente (sekere kurrikulums).

Baccalaureus Artium (slegs L300V; L302V, L303V
en T303V) en alle BA Honeursprogramme

LW: Eerstejaars sal slegs op geskeduleerde tye,
onder toesig tydens die registrasietydperk kan
registreer.
Webregistrasie 2011
2
Begin hier met jou registrasie
(adres: http://www.nwu.ac.za/content/registration-web)
Kies
Webregistrasie
Webregistrasie 2011
3
Op hierdie bladsy is
alle inligting wat
nodig is om te kan
registreer. Kies
‘Persoonlike Inligting’
om voort te gaan.
Webregistrasie 2011
4
Skep van ‘n pinnommer
Indien jy vir die eerste keer
die web gebruik moet jy hier
kliek om ‘n nuwe pinnommer
te skep
Webregistrasie 2011
5
Voltooi die twee velde en kliek op
‘volgende’
Webregistrasie 2011
6
Voltooi al die velde op
hierdie skerm – onthou
watter pinnommer jy
gekies het en ook wat
die antwoorde op jou
sekuriteitsvrae was.
Webregistrasie 2011
7
Jou pinnommer is nou geskep en
voortaan kan jy dit gebruik om
toegang tot die universiteit se
webnavrae te kry.
Webregistrasie 2011
8
Teken op die stelsel
aan om te registreer.
Webregistrasie 2011
9
Kies
‘Registrasie’
Webregistrasie 2011
10
Biografiese inligting van die
student
Kies ‘Persoonlike inligting’
Webregistrasie 2011
11





Deur op ‘Volgende’ te kliek kan jy deur die verskillende
bladsye beweeg. Die meeste van die inligting is
uitgegrys en jy kan dit nie self verander nie – VIR
WYSIGINGS MOET JY BY DIE
REGISTRASIETOONBANK AANMELD MET DIE
NODIGE STAWENDE BEWYSE
Velde wat nie uitgegrys is nie, kan jy self verander
indien dit foutief is.
Alles wat met ‘n * gemerk is, is verpligtend.
By die ‘Naskoolse inligting’ skerm kan jy op ‘Kliek hier
om te registreer’ kliek om voort te gaan met jou
registrasie (sien volgende skerm).
BELANGRIK: By die vaslê van adresse moet die
dorp/poskantoor by die poskantoorveld ingesleutel word
en nie saam met die straat of posbus nie en die
poskode moet by die poskodeveld ingesleutel word.
Webregistrasie 2011
12
Kliek hier om voort te
gaan
Webregistrasie 2011
13
Registrasie vir ‘n kwalifikasie
Maak seker dat die jaar = 2011
Kliek hier om te voort te gaan
indien dit aangedui word dat jy
kan registreer.
Webregistrasie 2011
14
Die kwalifikasie en
kurrikulum waarvoor jy
aanvaar is, word hier
vertoon.
Webregistrasie 2011
15
Eerstejaars:
Kies modules
soos aangedui
op jou
registrasievorm.
Waar toepaslik
moet ‘n keuse
uit ‘n groep
modules ook
gemaak word
(sien volgende
skyfie met
aanwysings vir
senior studente).
Webregistrasie 2011
16
Senior studente

Op die voorafgaande skerm gaan jou
modules as volg vertoon word:
 Alle modules wat GEDRUIP en NIE VOOR
GEREGISTREER is in vorige jare word
eerste gelys
○ Van hierdie modules kan ‘n MAKSIMUM van
2 eerste en 2 tweede semester OF 1
jaarmodule geselekteer word.
Webregistrasie 2011
17
Senior studente (vervolg)
Vervolgens word al die modules van die
HUIDIGE AKADEMIESE JAAR gelys.
 Indien daar KEUSE MODULES in die
kurrikulum voorkom word dit in aparte
GROEPE gelys sodat jy jou keuse kan
uitoefen.

Webregistrasie 2011
18
Op hierdie skerm word die kampus, metode van aflewering, taal en
moduleperiode gekies indien dit nie reeds voltooi is nie. Dit is die
modules waarvoor jy gaan registreer (sien volgende skyfie met aanwysings vir
senior studente).
Webregistrasie 2011
19
Senior studente


Nadat die keuses tov die modules uitgevoer is
beweeg jy na die volgende skerm – hier kan
wysigings aangebring word.
Om die modules te toets aan die voorvereistes
moet jy weereens na die volgende skerm
beweeg (druk ‘next’).
 Die regmerkies onder ‘Slaag voorvereistes’
dui die modules aan waarvoor jy kan
registreer.
 Kliek op die ‘i’ om te sien wat die vereiste is
waaraan nie voldoen is nie.
Webregistrasie 2011
20
Senior studente (vervolg)

Op hierdie skerm word die modules
waarvoor jy kan registreer sowel as die
onsuksesvolle modules vertoon. Druk
die ‘Verwyder alle onsuksesvolle
modules’ knoppie om die modules weg
te neem. Slegs die modules waarvoor jy
geregistreer gaan word bly dus op die
skerm oor.
Webregistrasie 2011
21
Op hierdie bladsy word jou studiemateriaal keuses uitgeoefen. Die sleutel
tot die korrekte keuse van studiemateriaal is (sien kode agteraan
studiemateriaal):
PAC = Potchefstroom/Afrikaans/Kontak; PEC =
Potchefstroom/Engels/Kontak; VAC = Vaaldriehoek/Afrikaans/Kontak; VEC
= Vaaldriehoek/Engels/Kontak
Webregistrasie 2011
22
Indien jou finansies nie in orde
is nie, sal jy nie ‘n Bewys van
Registrasie kan druk nie.
Webregistrasie 2011
23
Indien jy nie hierdie onderneming
aanvaar nie, sal jy nie kan registreer
nie.
Webregistrasie 2011
24
Kliek hier om jou Bewys van
Registrasie te genereer.
Webregistrasie 2011
25
Bewys van
registrasie
Webregistrasie 2011
26

Veels geluk!

Jy is nou ‘n geregistreerde student van
die Noordwes-Universiteit!!
Webregistrasie 2011
27