Slide 1 - Juffer

Download Report

Transcript Slide 1 - Juffer

Die primêre of onmengbare kleure is blou, rooi en
geel.
Die sekondêre kleure word verkry as die primêre
kleure op ‘n spesifieke wyse gemeng word.
Geel en blou maak groen.
Rooi en blou maak pers.
Geel en rooi maak oranje.
Voeg wit by om ‘n kleur ligter te maak en swart om
dit donkerder te tint.