is ons pryslys en inligting

Download Report

Transcript is ons pryslys en inligting

Bietjie vir bietjie begin die koue nader kruip. Saam met
die winter kom heerlike wildsbiltong en –droëwors.
Ons vier seuns geniet die buitelewe en is lief vir jag.
Hulle verkoop wildsbiltong en ander snitte om geld in te
samel om self te kan jag.
Hul besigheid “4BULLE BILTONG & DROëWORS” is dié jaar
4 jaar oud.
Ons vra u om hulle te ondersteun en vir u self, die beste
goedkoopste biltong ooit te koop!
Hierdie week beskikbaar:

























Mei maand
Biltong:
Rooibok,
Koedoe,
Blouwildebees,
Gemsbok
Blesbok
Droëwors:
Rooibok,
Koedoe,
Blouwildebees,
Blesbok,
Gemsbok
Braaiwors:
Rooibok,
Gemsbok,
Blouwildebees
Blesbok
Koedoe
Dun ontbytwors:
Rooibok
Blesbok
Steaks:
Koedoe,
Gemsbok,
Blouwildebees
Steaks gemarineerd: Koedoe,
Blouwildebees
Chilli bites:
Blouwildebees
Maalvleis:
Gemsbok
Potjiekos:
Koedoe
Pryslys volg












Biltong
Droëwors
Chilli bites
R190 p/kg
R180 p/kg
R220 p/kg
Salami
Cabanossi
R160 p/kg
R160 p/kg
Braaiwors
Ontbytwors
R 50 p/kg
R 50 p/kg
Fillets
Steak
R 90 p/kg
R 65 p/kg
Sosaties
Maalvleis
Potjiekos
R 70 p/kg
R 50 p/kg
R 55 p/kg
Bankbesonderhede:
ABSA
Spaar T van Heerden
Takkode: 632005
Rekno: 9111801136
Sms asb bewys na:
0724388639