Safari - Goudveld
Download
Report
Transcript Safari - Goudveld
SAFARI
Elba Stolk
Goudveld-Hoërskool
OPSOMMING
Die gedig beskryf hoe alles meedoënloos na
die dood beweeg.
VERS-EN STROFEBOU
Die gedig bestaan uit een sin en een strofe,
met een woorde per versreël. Die vorm van die
gedig lyk soos ‘n slingerende optog of stoet.
STEMMING EN TOON
Die prettige vorm van die gedig vorm ‘n
kontras met die ernstige slot en boodskap.
TITEL
‘n Safari verwys gewoonlik na ‘n ekspedisie
om na diere te gaan kyk of om te jag. Die titel
sluit aan by die metafoor van die lewe as ‘n
reis wat by die dood eindig. ‘n Gewone safari is
‘n genotvolle avontuur, maar hierdie safari is
anders en eindig by die dood.
TEMA
Alles in die lewe is deel van die voortgang
daarvan en stuur uiteindelik af op die onver
mydelike dood. Almal moet uiteindelik sterf.
SAFARI
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Niks
staan
stilalles
kry
voete,
beweeg
in
lang
stoete:
“Safari” beteken om te
gaan jag of diere te besigtig
of ‘n ontdekkingsreis.
SAFARI
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Niks
staan
stilalles
kry
voete,
beweeg
in
lang
stoete:
Die titel is ironies omdat ‘n
safari gewoonlik op ‘n
opwindende gebeurtenis
dui en hier verwys dit na
die reis na die dood.
SAFARI
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Niks
staan
stilalles
kry
voete,
beweeg
in
lang
stoete:
Elke versreël bestaan uit
een woord, dus is daar
noodwendig
enjambement, wat by die
slingerende ritme en aard
van die gedig aansluit.
SAFARI
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Niks
staan
stilalles
kry
voete,
beweeg
in
lang
stoete:
Die eerste woord in die
gedig, naamlik “Niks”, sluit
aan by die slot, wat na die
dood verwys – wanneer
daar niks oor is nie.
SAFARI
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Niks
staan
stilalles
kry
voete,
beweeg
in
lang
stoete:
KONTRAS
SAFARI
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Niks
staan
stilalles
kry
voete,
beweeg
in
lang
stoete:
KONTRAS
SAFARI
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Niks
staan
stilalles
kry
voete,
beweeg
in
lang
stoete:
Die woorde sluit by mekaar
aan.
SAFARI
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Niks
staan
stilalles
kry
voete,
beweeg
in
lang
stoete:
ALLITERASIE
SAFARI
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Niks
staan
stilalles
kry
voete,
beweeg
in
lang
stoete:
AANDAGSTREEP
Dit dui daarop dat ‘n
uitbreiding of verklaring
van die voorafgaande volg
en dit beklemtoon dat
alles gedurig met voete
voortbeweeg.
SAFARI
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Niks
staan
stilalles
kry
voete,
beweeg
in
lang
stoete:
ASSONANSIE
SAFARI
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Niks
staan
stilalles
kry
voete,
beweeg
in
lang
stoete:
METAFOOR
Dit is asof alles voete kry
en beweeg. Alles word
beskou as deel van die
loopgang van die lewe.
Alles beweeg vorentoe
onafwendbaar na ‘n doel.
SAFARI
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Niks
staan
stilalles
kry
voete,
beweeg
in
lang
stoete:
Die woorde se gewone
idiomatiese betekenis is
dat dinge onverklaarbaar
wegraak. Hier het dit
egter ‘n letterlike
betekenis omdat dinge
letterlik beweeg, en dit
sluit aan by “staan” en
”beweeg”. Alles word
deel van die optog.
SAFARI
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Niks
staan
stilalles
kry
voete,
beweeg
in
lang
stoete:
Die woord “stoete” is die
eerste aanduiding dat die
gedig oor die dood
handel. Dit sluit aan by die
woord “optog”
reël 21.
SAFARI
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Niks
staan
stilalles
kry
voete,
beweeg
in
lang
stoete:
‘n Stoet is ‘n
begrafnisoptog, ‘n groep
mense wat stadig en statig
in ‘n ry beweeg. Dit kan
per voet of voertuig wees,
soos met ‘n bruilof of
begrafnis.
SAFARI
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Niks
staan
stilalles
kry
voete,
beweeg
in
lang
stoete:
Dié woord sluit ook direk
aan by die titel “Safari”
SAFARI
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Niks
staan
stilalles
kry
voete,
beweeg
in
lang
stoete:
DUBBELPUNT
Dit dui daarop dat ‘n
uitbreiding of verklaring
van die voorafgaande volg
en alles wat “stoete” is
word opgenoem.
SAFARI
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Niks
staan
stilalles
kry
voete,
beweeg
in
lang
stoete:
Die opnoeming na ‘n
dubbelpunt staan ook
bekend as ENUMERASIE of
die KATALOGUS-EFFEK.
SAFARI
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Niks
staan
stilalles
kry
voete,
beweeg
in
lang
stoete:
Woorde wat rym
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
grassteeltjies,
kosyne,
stede
en
treine;
oor
Sahara’s
en
savannes
die
optog
Woorde wat rym
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
grassteeltjies,
kosyne,
stede
en
treine;
oor
Sahara’s
en
savannes
die
optog
Woorde wat beweging
aandui.
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
grassteeltjies,
kosyne,
stede
en
treine;
oor
Sahara’s
en
savannes
die
optog
‘n “kosyn” is ‘n deurraam.
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
grassteeltjies,
kosyne,
stede
KOMMAPUNT
en
Die kommapunt verdeel die
treine;
sin in twee dele.
oor
Sahara’s
en
savannes
die
optog
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
grassteeltjies,
kosyne,
stede
en
treine;
oor
Sahara’s
en
savannes
die
optog
Die “Sahara” is ‘n groot
woestyngebied in
Sentraal-en Noord-Afrika.
“Sahara’s” sê dan dat daar
nie net na een spesifieke
gebied verwys word nie.
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
grassteeltjies,
kosyne,
stede
en
treine;
oor
Sahara’s
en
savannes
die
optog
“Sahara’s en savannes”
“Sahara’s”beteken
woestyne en “savannes”
grasvlaktes – Dit hou
verband met plekke waar
safari’s normaalweg
plaasvind, verwys dan na
grasvlaktes met
verspreide bome.
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
grassteeltjies,
kosyne,
stede
en
treine;
oor
Sahara’s
en
savannes
die
optog
Die spreker impliseer dan
met die gebruik van die
woorde “Sahara’s” dat
daar moeilike tydperke in
die lewe is, d.w.s tye van
skaarste of emosionele
probleme. Met
“savannes” impliseer die
spreker tye van oorvloed
en emosionele
voorspoed.
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
grassteeltjies,
kosyne,
stede
en
treine;
oor
Sahara’s
en
savannes
die
optog
ASSONANSIE
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
grassteeltjies,
kosyne,
stede
en
treine;
oor
Sahara’s
en
savannes
die
optog
Die woord “optog” sluit
direk aan by die titel en die
woord “stoete” in reël 10.
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
grassteeltjies,
kosyne,
stede
en
treine;
oor
Sahara’s
en
savannes
die
optog
ALLITERASIE
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
grassteeltjies,
kosyne,
stede
en
treine;
oor
Sahara’s
en
savannes
die
optog
Die gedeelte sluit by die
titel aan omdat dit verwys
na gebiede in Afrika
(woestyne en grasvlaktes)
waar safari’s algemeen
plaasvind.
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
van
alle
paaie
oor
die wêreldrond
na
die
gaatjie
in
die
grond
O
Woord wat beweging
aandui.
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
van
Dit is die aardbol of heelal.
alle
Al die paaie oor die aardbol
paaie
heen kom by mekaar uit.
oor
die wêreldrond
na
die
gaatjie
in
die
grond
O
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
van
alle
paaie
oor
die wêreldrond
na
die
gaatjie
in
die
grond
O
Al die paaie lei na die
“gaatjie in die grond”.
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
van
alle
paaie
oor
die wêreldrond
na
Die woord “gaatjie” word
die
in die verkleiningsvorm
gaatjie
gebruik en dit sluit aan by
in
hoe nietig elke mens se
lewe eintlik is. Die woord
die
sinspeel ook op die dood.
grond
O
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
van
alle
paaie
oor
die wêreldrond
na
die
gaatjie
in
die
grond
O
Woorde wat rym
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
van
alle
paaie
oor
die wêreldrond
na
die
gaatjie
in
die
grond
O
ASSONANSIE EN
ALLITERASIE
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
van
alle
paaie
oor
die wêreldrond
na
die
gaatjie
ALLITERASIE (g-klanke)
in
die
grond
O
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
van
alle
paaie
oor
die wêreldrond
na
die
gaatjie
Die punt aan die einde van
in
die gedig lyk soos ‘n
die
gaatjie, wat, soos die graf,
die einde van die
grond
lewensreis aandui.
o
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
van
alle
paaie
oor
die wêreldrond
na
Die “o” dra klem omdat dit
die
‘n enkele letter is, maar
gaatjie
ook uit die sig-sag vorm
in
val. Dit word ook nie deur
die
‘n punt gevolg nie,
alhoewel die hele gedig
grond
een lang sin is.
o
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
van
alle
paaie
oor
die wêreldrond
na
Die tema word visueel
die
ondersteun deur die vorm
gaatjie
van die gedig wat lyk soos
in
‘n slingerende optog. Die
die
punt aan die einde van die
gedig lyk soos ‘n gaatjie,
grond
wat ‘n graf voorstel.
o