RAAR MAAR `WAAR`: GENESIS 1 – 11 AS SINGEWENDE VERHALE

Download Report

Transcript RAAR MAAR `WAAR`: GENESIS 1 – 11 AS SINGEWENDE VERHALE

RAAR MAAR ‘WAAR’:
GENESIS 1 – 11 AS
SINGEWENDE VERHALE
Hendrik Bosman
Ou en Nuwe Testament
Universiteit Stellenbosch
INLEIDING




Genesis 1 – 11 is nie ooggetuieverslae
nie; maar verhalende prosa.
Genesis 1 – 11 bestaan uit samehangende
verklarende en singewende verhale
Vorm die inleiding tot beide die boek
Genesis, sowel as die res van die Ou
Testament.
Verg toepaslike vrae wat verband hou
met inhoud, samestelling, verband en
vertellersperspektief van Genesis 1 -11
INHOUD VAN GENESIS 1 -11



Bestaan uit belangrike en grondliggende
temas wat implikasies vir die res van
Genesis en die Bybel het.
Sinopsis: skepping – sondeval –
broedermoord – geslagsregister – vloed
– geslagsregister – toring van Babel –
geslagsregister.
Die figure – soos Adam en Noag – word
min in die res van OT genoem.
VERTELLERSPERSPEKTIEF





Te midde van ONO se alternatiewe
skeppingsverhale; bely Gen 1 – 11 dat dit
God is wat geskep het.
Dit is minder belangrik hoe God
geskep het (6 x 24 uur / biljoene?)
God skep en onderhou sy skepping.
Mens word betrek by die onderhoud
van die skepping.
Verteller weet alles – gebeure &
gedagtes van mens en God.
SKEPPING I: Gen 1 – 2:4a




Skepping uit “niks”? – water en duisternis
bestaan voor skepping.
Van Wolde (2009) – bara = “ruimtelike
skeiding” nie “skep” nie. Dus is God nie
soseer Skepper uit niks nie maar Hy wat
skeiding gebring het tussen hemel & aarde, land
& water.
Orde/skeiding is belangrik in skepping as
teenpool van chaos (water, donker)
1e dag = skei lig en donker (skep tyd);
7de dag = klimaks van skepping; rus heilig
tyd = sabbat. Skepping hiermee word omraam.
SKEPPING I: GEN 1 – 2:4a




God skep; nie spanpoging deur ‘n
panteon van gode nie = monoteisme bv
lig ontstaan voor son/maan wie die
primere gode van ONO was.
God skep deur bloot te praat; in ONO
vind skepping dmv geweld as ‘n stryd teen
die chaosmagte.
Mens word na beeld van God geskape;
in ONO is net koning =
demokratisering
God skep kos vir mens; in ONO moet
mense die gode voed.
Tuin en Boom in Mesopotamie
SKEPPING II: Gen 2: 4b - 25



Hier skep Yahweh / die Here en nie
Elohim / God soos in Gen 1 – 2:4a.
Skepping van mens aan begin van
proses; in Gen 1 eers op sesde dag.
Mens word hier in ‘n paradys / tuin
geplaas om dit bewoon en bewerk; dus
mens as medewerker van Here.
GENESIS 3: SONDEVAL




In Vroee Kerk was Genesis 6 as die
verklaring van die sonde aanvaar – “seuns
God” & “dogters van die mens”
Eers vanaf Augustinus (4de eeu) word
Genesis 3 by sondeval betrek.
Sonde om te eet van die boom van
kennis van goed en kwaad = opstand om
soos God te wil wees.
Idealisme in Gen 2 word vervang met
realisme in Gen 3.
GENESIS 4: BROEDERMOORD





Met die geboorte van Set lyk dit asof daar vrede
binne Skepping aangebreek het – maar dan….
Abel as jonger broer / veeboer word bo die
ouer Kain / landbouer verkies.
Hoewel Kain die doodstraf kon kry, is daar ‘n
element van goddelike genade – net verban
Genealogie / toledoth van Kain = verseker
voortbestaan tmv gevaar.
Gewelddadige Lameg se lied opgevolg deur
nageslag van Set (Gen 4:23 – 5:32).
Reuse word verklaar as die nageslag van die
“seuns van God” en die “dogters van die
mens” (Gen 6:1-4)
GENESIS 6 – 9: SONDVLOED





Mensdom versleg van moord na ‘n aarde wat
met geweld gevul is.
Oortreding = aarde vol geweld; dus die
Straf = aarde bedek met water en so keer
skepping terug na ‘n toestand voor skepping –
chaos.
Met Noag begin mensdom weer - verbond
In Mesopotamie is die vloed nav raserige
mense wat die gode se slaap versteur!
Waak teen ontoepaslike vrae – hoe het “luidiere” uit Amasone ark gehaal? Streeksvloed?
“Sondvloed-voel”
= sonder pote!
GENESIS 10 – 11: TORING
Na sonvloed is daar ‘n lang
geslagsregister in Gen 10 ter
bevestiging van seen/belofte
 Vloek van Gam bestaan nie – wel vloek
van Kanaan (om intog te regverdig?)
Bou toring om God se opdrag om die
aarde te vul, te verontagsaam = opstand
 Dalk iets soos ‘n ziggurat!?
 Straf deur taalverwarring – nie
geweldadig
 Sluit af met geslagsregister van Sem

Toring of ‘Ziggurath’?
SLOT

Inleiding tot boek Genesis en Bybel:
(a) afwisseling van seen & straf (beraka)
b) samehang van beloftes land / grond
en nageslag = twee treinspore van Israel
se geskiedenis – soms indirek eweredig,
bv in Egipte, geen grond, wel nageslag.