Lees die referaat deur hier te kliek.
Download
Report
Transcript Lees die referaat deur hier te kliek.
Globale Veranderinge en Plaaslike Uitdagings
Simposium van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns
Universiteit van Pretoria: 30 Sep – 1 Okt 2010
Die Internet
‘n oplossing vir SA se onderwysprobleme
Dr Michael le Cordeur
[email protected]
VR(N)
DVC(R)
Inleiding
• Die oplossing vir die wêreld se onderwysuitdagings is
die internet. So het het mnr Johann Rupert, sakeman en
kanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) onlangs
by die wêreldforum van Fortune, Time en CNN gesê.
• In hierdie referaat val die fokus op die toenemende
globaliserende wêreld waar die Internet soekenjin
Google reeds die bekendste handelsnaam op die planeet
is. Deel van hierdie sogenaamde global village is die koms
van breëbandtegnologie na Suid-Afrika wat toegang tot
onderwys, veral na die veraf geleë en arm SuidAfrikaanse platteland aansienlik sal verbeter.
VR(N)
DVC(R)
Van swartbord tot wêreldwye web (www)
• In Suid-Afrika word die kennis-ekonomie as die
oplossing gesien vir die land se maatskaplike probleme.
Ongelukkig is die oordrag van kennis nie oral effektief
nie omdat baie skole worstel met enorme basiese
probleme ten opsigte van funksionaliteit.
• Onlangs was daar ‘n reuse toename na die vraag om
rekenaars, die internet en tegnologie by die gewone
skoolprogram te integreer.
• Daar word gehoop dat met behulp van tegnologie soos
die Internet en ander multi-media die gehalte van
onderwysers se onderrigmetodiek sal verbeter.
VR(N)
DVC(R)
Inleiding
• Onderwys is essensieël tot die behoud
van die kulturele en strukturele
stabiliteit van die samelewing.
• ‘n Effektiewe onderwysstelsel is een wat
aanpasbaar is by veranderinge.
• Alvin Toffler (1980): Verandering is die
enigste ding waarvan ons seker is.
VR(N)
DVC(R)
Agtergrondgeskiedenis
• Die geskiedenis toon ‘n reeks van nasies
wat die status as wêreldleiers gehad het,
en toe weer vervang is:
• 1600s – die spanjaarde
• 1700s – Hollandse imperialisme
• Britte was dominant in die 1800s
• VSA sedert 1900s – ‘n titel wat hulle
binnekort kwyt kan wees, as jy die
tekens reg lees.
VR(N)
DVC(R)
Ons Skole
• Skole verkeer onder toenemende druk van
politieke en sakeleiers reg or die land, om die
akademiese standaarde van al ons studente
( en leerders) te verhoog.
• Dit vereis dat elke skool, distrik, direkteur,
skoolhoof, rektor, onderwyser en dosent in
hierdie land opnuut na nuwe metodes van
onderrig moet kyk as ons die akademiese
standaarde en leerderpresatsie wil verbeter.
• Skole sal hulself moet herstruktureer as hul
erns het om alle leerders suksesvol deur die
skool wil kry, wat hulle in staat sal stel om in
die globale ekonomie te kompeteer.
VR(N)
DVC(R)
Die rol van Globalisering
•
•
•
•
•
•
•
9 November 1989 het ‘n nuwe fase die wêreld ingelei :
Die val van die Berlynse Muur wat ook die val van
kommunisme in Oos-Europa gesimboliseer het.
Sedertdien het die Oos Blok Lande van die voormalige Soviet
Unie die Vryemarkstelsel betree.
Alhoewel Indië reeds in 1947 onafhanklikheid van Groot
Brittanje gekry het, was dit nie voor die 1990’s dat hierdie land
ook uit sy groot slaap ontwaak het nie.
Sedertdien het ons gesien hoedat kapitalisme in net 16 jaar
soos ‘n veldbrand versprei het na meer as die helfte van die
wêreld se bevolking (Oos-Europa , Rusland, Indië, en China).
Hierdie lande het vir baie lank die Weste die voordele van die
vryemarkstelsel beny.
Vandag is hul doelwit om Amerika na te doen en ‘n
voorspoedige middelklas daar te stel.
VR(N)
DVC(R)
VR(N)
DVC(R)
VR(N)
DVC(R)
Die kompetisie vir werksgeleenthede
• ‘n Groot segment van die wêreld se beskikbare
arbeidsmag kompeteer vandag vir werk in die
Weste en Suid-Afrika is geen uitsondering nie.
• Reuters het onlangs 1500 werksgeleenthede in
hul navorsingsafdeling geskuif na Indië.
• e-pos en die Wêreld Wye Web (www) het ‘n
revolusie teweeggebring in die wyse waarop
mense hul persoonlike sake bestuur.
• Die spoed waarmee tegnologie verander, is ‘n
verdere uitdaging vir die SA ekonomie.
• Digitale inligtingstelsels maak plek vir bio- en
nanotegnologie. SA sukkel om die jeug voor te
berei vir hierdie tegnologiese veranderinge.
VR(N)
DVC(R)
Die intellektuele ewewig het geskuif
B- grade in wetenskap en ingenieurswese maak
60% uit van die totale getal grade wat in China
verwerf word.
Slegs 5% van die grade wat verlede jaar in die
die RSA en VSA verwerf is, was in wetenskap
en ingenieurswese en tegnologie.
Hierdie jaar alleen, sal 350,000 ingenieurs in
China gradueer.
Dit word voorspel dat teen 2010 sal 90% van
die wêreld se wetenskaplikes van Asië af kom.
VR(N)
DVC(R)
Die uitdagings vir onderwys in Suid-Afrika
In ‘n wêreld waarin wetenskap en
tegnologie toenemend die hoeksteen
gaan wees van dit waarvoor spesifieke
vaardighede en kennis benodig gaan
word in the 21ste eeu, word die weste
(wat Suid-Afrika insluit) in die wedloop
geklop deur Indië, China en OosEuropa. Voeg daarby die klein getal
gegradueerdes in wetenskap en
tegnologie hier in SA en die toekoms lyk
maar bleek.
VR(N)
DVC(R)
Aanlyn-grade
Make a real impact with an online degree
Walden University, Minesota USA,
is an accredited institution that offers advanced degrees to working professionals
like you. Choose from highly respected degree programs in education, nursing,
management, psychology, health and human services, and engineering.
Graduates of our programs go on to make a difference in the lives of children, the
health of communities, and the success of organizations.
To determine if our rigorous programs are right for you, please answer a few
questions. >>>
Programs
Business Criminal Justice Education Human Services Nursing/Healthcare
Psychology Technology
VR(N)
DVC(R)
UNIVERSITY OF LIVERPOOL, ENGLAND
Global University
Taking our place in the 21st century world
21,000 STUDENTS
400 PROGRAMMES
9 Nobel Laureates since 1881
New 36million pounds engineering building
Investing over 350 million pounds in new buildings
The University of Liverpool is part of a 21st century network for a
challenging world.
International collaborations - education without frontiers
Last year 2,500 students from 110 countries studied at the University.
VR(N)
DVC(R)
Glion Institute of Higher Education, Switzerland
100% supported, 100% on line
For more than forty years, Switzerland’s Glion Institute of Higher Education
has launched world-class Hospitality careers.
Earn a degree in hospitality but also in event, sport and entertainment.
Work at five-star restaurants and hotels; manage luxury resorts,
international convention centers, or be a part of a major sports federation.
GLION’s Educational Programs: Courses Available
Diploma in Hotel and Restaurant Operations
Bachelor of Business Administration- Hospitality Management
Bachelor in Arts Hospitality and Tourism Management
Bachelor in Arts Hospitality Finance and Revenue Management
Bachelor in Arts Hospitality and Human Resource
Bachelor in Arts Hospitality Management
Postgraduate Diploma in Hospitality Adminstration
MBA: Glion Sports Management School
Associate Degree in Events, Sports and Entertainment Management
Bachelor in Business Administration Sports, Leisure and Event Management
Postgraduate Diploma in Events, Sports or in Sport Management
Postgraduate Higher Diploma
in Entertainment Administration
VR(N)
DVC(R)
Universities in Australia
South Australia
Victoria
soccer New South Wales
Northern Territory
Western Australia Australias Capital Territory
Queensland
Tasmania
Interested in earning an online degree?
We'll help you to accredited online degrees according to your interests.
Online Engineering Degree
MBA/MSc In Marketing, Business, Finance
VR(N)
DVC(R)
HUNDREDS OF ONLINE AND DISTANCE DEGREES
FROM ACCREDITED CANADIAN UNIVERSITIES
Canadian Virtual University (CVU) is an association of
Canada's leading universities specializing in online and
distance education.
Our goal is to help students in Canada and around the
world quickly find quality-assured online education.
Whether it's for one course or a whole degree, start your
search here for recognized Canadian online education.
VR(N)
DVC(R)
Konrad Zuse, wat die eerste rekenaar in 1938
gebou het, se seun Horst, by die REUSE masjien
VR(N)
DVC(R)
Veranderinge in die Globale dorp
• Hulpbronne reeds beskikbaar: gratis eBoek-opvoedergids
wys hoe om kurrikulumpakkette en tegnologiese
hulpbronne in die klas toe te pas.
• Skype-geriewe en Aanlyn Interaktiewe Witborde in die
klaskamer.
• Meer as 100 webtuistes met opvoedkundige speletjies.
• Meer as 100 pakkette wat verduidelik hoe om met Twitter
klas te gee.
• Pakkette wat kritiese denke by leerders bevorder.
• Goeie nuus: hierdie rykdom aan kennis is als gratis.
• Slegs bandwydte om toegang tot kennis en inligting te kry.
VR(N)
DVC(R)
Werk u nog op so iets? Dit hoort op die ashoop.
VR(N)
DVC(R)
Apple's iPad and iPhone 4
VR(N)
DVC(R)
PDA (persoonlike digitale assistent)
VR(N)
DVC(R)
Smart Personal Object Technology (SPOT)
VR(N)
DVC(R)
A quantum leap – ‘n Reuse Sprong
Nanotegnologie
• Die transformasie van tegnologie van PCs na
PDAs na selfone na horlosies is moontlik danksy
die vordering op die gebied van nanotegnologie.
• Nanotegnologie gebruik die atoom as die basiese
bousteen vir die ontwikkeling van tegnologie.
• Nanotech maatskappye vervaardig nou rekenaar
skyfies (chips) 1/1000 die wydte van ‘n menshaar.
• OF: ‘n Atoom / molekule = I millimeter verdeel in
een miljoen deeltjies; onsigbaar vir die blote oog.
VR(N)
DVC(R)
Nuwe gebruike van Nanotegnologie
• Dié tegnologie maak dit moontlik om teenkankermiddels wat gewoonlik toksies vir
die liggaam is, veilig te verpak in nanodeeltjies wat gepogrammeer word om net
die kankerdraende liggaamsdele aan te val.
• Daar is tans ‘n stormloop van navorsers en
maatskappye wat patente registreer en
meer as 600 produkte van NT is reeds op
die mark.
VR(N)
DVC(R)
Wat gebeur op kampusse in SA
• Volgens die SA Student Social Media Report het 99%
van SA se 800 000 studente in 2009 meer
as 3uur per dag op die Internet spandeer.
• Die hoogste metode van toegang tot die
Internet is dmv selfone (78%).
• Tot 90% van die studente gebruik gereeld
sosiale netwerke soos:
•
•
•
•
YouTube
Facebook
Mxit
Twitter
VR(N)
DVC(R)
Waarvoor word sosiale netwerke gebruik?
• Studente in meer as 200 lande kan met mekaar
kommunikeer in ‘n virtuele klas(klets)kamer;
• Deel foto’s, video’s, notas, lesings met mekaar;
• Sekere lesings word met mekaar bespreek;
• Deel idees, antwoorde, oplossings met mekaar;
• Speel speletjies met mekaar op bepaalde tye;
• Sy gebruikersprofiel opdateer.
• bv. www.youtube.com
VR(N)
DVC(R)
e-lees jy soms ‘n lekker ‘n e-boek?
• Jy kan nou honderde
boeke in handsak dra
• Boekwinkels oorbodig
• Koop boek met jou
toestel en lees!
• Amazon.com verkoop
meer e-boeke (143)
as gewone boeke (100)
• LAPA se 25 gewildste
titels is nou in e-boekvorm
• E-boeke deur 3G tegnolgie
afgelaai (soos selfone).
VR(N)
DVC(R)
Rasionaal vir Internettegnologie
1. Fisiese akkommodasie (daar is meer
studente wat nie gekeur word nie, as diegene
wat wel toelating verkry).
2. Finansiële oorwegings ( die meeste jeugdiges
kan nie universiteit bekostig nie)
3. Gehalte van onderrig ( Die Internet verleen
toegang tot die beste lesings, dosente en
geleenthede)
4. Die Globale tendens (assosiasie met ander
kampusse)
VR(N)
DVC(R)
VYF redes waarom die Internet en tegnologie by
die onderrigsituasie geïntegreer behoort te word
1. Die gebruik van tegnologie in die
klaskamer gee leerders die geleentheid vir
sosialisering en taalontwikkeling (Gimbert
& Cristol (2004). Leerders moet soms in
pare en selfs in groepe saamwerk weens
onvoldoende rekenaars. Dit moedig hulle
aan om skeppers, leiers besluitnemers en
probleemoplossers te wees.
VR(N)
DVC(R)
VYF redes vir die insluiting van die Internet en tegnologie
2. Deur die regte tegnologie te gebruik word
studente aangemoedig om hul verbeelding
te gebruik en om teen hul eie pas die aard
van die tegnologie wat gebruik word, te
verken. Dis veral nuttig vir leerders met
leergestremdhede want hulle kan nou teen
hul eie pas werk (Gimbert & Cristol
(2004).
VR(N)
DVC(R)
VYF redes vir die gebruik van die Internet
3. Die gebruik van tegnologie bevorder
leerders se aandagspan. Navorsing bewys
dat leerders reageer beter, gee meer
aandag as die tegnologie ingespan word
tydens lesings en is inherent meer
gemotiveerd. Maar net as dit die geskikte
tegnologie is (Guthrie & Richardson 1995)
VR(N)
DVC(R)
VYF redes vir die gebruik van die Internet
4. Leerders met spesiale onderwysbehoeftes
vind veral baat by die tegnolgie en die
geleentheid op op die Internet te swerf, en
met spesiale raakdiskette en sleutelborde
te werk; omdat dit hulle fisiese – en taalgestremdhede asook outisme oorkom
(Behramann & Lahm 1994).
VR(N)
DVC(R)
Die Vyfde rede vir die gebruik van die Internet
5. ...is vir die onderwyser se persoonlike
professionele ontwikkeling. Onderwysers
moet nie net leer van tegnologie nie, maar
moet ook leer HOE om met die tegnologie
en die Internet te onderrig, veral
onderwysers wat vir baie jare net die
swartbord en kryt geken het
(Guthrie & Richardson 1995).
VR(N)
DVC(R)
Die gebruik van die Internet by US
*Die US is ‘n voorstaander van die gebruik van tegnologie
•Interaktiewe aanlyn - klaskamerprogram nl. WebCT.
•Gebaseer op gereelde interaksie en terugvoering.
•Studente kan Powerpoint- aanbiedings van lesings aflaai.
•Verskeie tutoriale en aanlyn-toetse stel student in staat
om sy vordering te monitor.
• WebCT veral geskik om interaksie en terugvoering
tussen student en dosent te fasiliteer.
• Kan tutoriale toetse doen en dadelik die memo en
terugvoering kry.
VR(N)
DVC(R)
My tegnologiese troeteldier
• Selfone lank nie meer net
vir oproepe nie. Skole bou
rekenaar-kamers maar
veban selfone uit die klas.
•
Huidige gebruike sluit in:
• Browsing die Internet
• Globale Posionering
Sisteem (GPS)
• E-pos, SMS’e,
• Sosiale netwerke
• Foto’s en video’s
• Sakrekenaar
• Spell checker
VR(N)
DVC(R)
Van selfone tot satelliete
•Mobiele selfone beskik oor ingeboude kameras.
• Selfone kan vandag beeldmaterial en video’s redigeer.
•Soos enige ander rekenaar kan dit gebruik word vir die
dokumentasie van uitstappies en die gebruik van
beeldmateriaal vir multimedia – aanbiedings.
•Onderwysers kan mbv selfone die Internet deursoek na
geskikte materiaal om lesse op te kikker
•( vulkaanuitbarstings, aardbewings, weer, ens)
•Hierdie beelde en video’s kan mbv die dataprojektor op
die skerm vir leerders vertoon word.
VR(N)
DVC(R)
Kry die WAT op jou selfoon
•Die volledige WAT het pas op ‘n selfoon beskikbaar geword.
•Dit beteken dat die ekwivalent van bykans 9 000 gedrukte bladsye
van die omvattendste Afrikaanse woordeboek in jou handpalm
gehou kan word en op ‘n skerm gelees kan word.
•Die WAT op selfoon is heelwat meer as ‘n replika van die gedrukte
weergawe op ‘n kleiner skaal. Elke inligtingsoort is in ‘n
verskillende kleur: die trefwoord in blou vetdruk, die woordsoort in
pers, die definisie in swart, die voorbeeldsinne in groen, ens.
•Verskeie gevorderde soektogte kan in ‘n breukdeel van ‘n sekonde
uitgevoer word.
Die WAT (A tot R) is reeds in gedrukte formaat, as ‘n CD en op die
internet beskikbaar. Gaan na
http://www.woordeboek.co.za/user/WAT_Bestelvorm.pdf om in te
teken op die WAT vir selfoongebruik.
VR(N)
DVC(R)
Sosiale Netwerke: MXit
•Facebook, Blogging, Twitter, Youtube en Mxit.
• Verreweg die gewildste is Mxit.
• Selfoontegnologie wat gebruikers toelaat om in die
werklike tyd met mekaar te kommunikeer.
• Dit is spotgoedkoop en geredelik beskikbaar vir almal.
•Dis ideaal vir leerders om met onderwysers te
kommunikeer en andersom.
•Leerders vorm studiegroepe en praat tot laat in die nag
met mekaar, ruil idees uit en toets mekaar se kennis.
VR(N)
DVC(R)
Die vituele klaskamer
van pen tot pendeltuig
•Tegnologie kan die virtuele klaskamer skep wat
kommunikasie tussen alle deelnemers, leerders en
onderwysers aanmoedig.
• YouTube is weer ‘n webtuiste wat video’s gratis
beskibaar stel aan leerders en onderwyers.
•Dit sluit in TV-programme, dokumentêre prente en
amateur video’s.
•Vir onderwysers is daar talle video-clips en illustrasies
oor Wiskunde, Fisiese wetenskappe, en Aardrykskunde.
Deur selfone aan data-projektors te koppel kan hierdie
video’s in die klas vertoon word.
VR(N)
DVC(R)
Slotwoord
• Die Globale en Tegnologiese veranderinge wat SuidAfrika vandag in die gesig staar, kan nie geïgnoreer
word nie. Die faktore wat in hierdie voordrag beskryf
is, is ‘n vermaning dat ‘n onsigbare tydbom ons
voorland is wat ons bestaan omver kan gooi, tensy dit
betyds aangespreek word.
• Die geskiedenis het bewys dat enige land goeie en
slegte tye beleef. Suid-Afrika het daarin geslaag om
baie aanslae af te weer, in sy betrekilike kort bestaan.
Wanneer die tegnologiese tydbom ons land gaan tref,
moet die land en sy inwoners gereed wees daarvoor.
• Studente en leerders in ons skole en universiteite is ‘n
bron van hoop en ons land se mees kosbare hulpbron.
• Dis ons taak om hulle te bemagtig om hierdie storm
suksesvol te trotseer.
VR(N)
DVC(R)
Winston Churcill het gesê:
Now this is not the end.
It is not even the beginning of the
end.
But it is, perhaps the end of the
beginning
VR(N)
DVC(R)
Baie dankie
•
•
•
•
•
•
•
•
Grey, Duncan. 2001. The Internet in school. New York: Continuum.
Dudeney, Gavin. 2000. The Internet and the Language Classroom.
Cambridge: University Press.
Daggett, W.R. 2010. Preparing Students for Their Future. Speech
presented at the International Center for Leadership in Education.
Friedman, T. L. 2005. The World is Flat – A Brief History of the
Twenty-first Century (New York: Farrar, Straus & Giroux)p. 259.
Miaoulus, I. 2005. Speech presented at the High School Summit,
Arkansas, April.
Nanotegnologie: wat is die risiko’s. 2010. Sake-Burger, 28 Sept.
Sake- Rapport. 2010. Sosiale media nou sleutel vir bemarker. 8
September, p.17.
Tydskrif-Rapport. 2010. E-lees jy ‘n lekker e-boek? 5 September, p.20
VR(N)
DVC(R)