Module 3.3 – Internet en WWW (AFR)

Download Report

Transcript Module 3.3 – Internet en WWW (AFR)

1

Inhoud

 Wat is die Internet?

 Wat word benodig om aan die Internet te koppel?

 Die Wêreldwye Web  Kriteria om webtuistes te evalueer  Deurblaai en soek  Woordelys

2

Wat is die Internet?

Definisie Die Internet is ’n rekenaarnetwerk wat oor die hele wêreld strek en bestaan uit rekenaars en netwerke wat deur middel van telefoonlyne, ondersese kabels, mikrogolwe en satelliet verbind is, met kommunikasie en die deel van hulpbronne as doel.

Elke rekenaar wat aan die Internet of ’n netwerk koppel, moet sy eie unieke IP (Internet Protokol) adres hê, wat uit 4 stelle syfers, geskei met ’n punte, bestaan.

3

Wat word benodig om aan die Internet te koppel?

Rekenaar / ander toestel wat aan die Internet kan koppel Internetkoppeling Internetd iensverskaffer Koppel met kabels– ADSL Kabelloos – Selfoon tegnologie 3G 4

Wat word benodig om aan die Internet te koppel ?

ADSL konneksies het twee spoedspesifikasies: 512 Kbps / 128 Kbps 1 Mbps / 256 Kbps Aflaai-spoed Oplaai-spoed 5

Wat word benodig om aan die Internet te koppel?

ADSL  Koste = maandelikse ISP koste + huur van lyn  Toegang tot Internet en oproepe op dieselfde tyd  Kyk of diens in area beskikbaar is  ISP’s bied verskillende datapakkette aan 6

Wat word benodig om aan die Internet te koppel?

Koordlose koppelings  Vryheid van Internet-toegang, sonder om ADSL-lyn te laat installeer  Mobiele toegang  3G-Modem of selfoon word gebruik om aan die selfoonnetwerk te koppel vir toegang tot die Internet 7

Die Wêreldwye Web (WWW)

’n Diens wat op die Internet beskikbaar is en bestaan uit ’n groot versameling gekoppelde, interaktiewe dokumente wat op rekenaars regoor die wêreld gestoor is. Webtuiste – verwante webblaaie Tuisblad– 1 e bladsy van webtuiste Webblad – elektroniese dokument op Web Hiperskakel– ingeboude konneksie na ander webblad Web server – website must be hosted here 8

Die Wêreldwye Web (WWW)

URL of webadres Uniform Resource Locator ( URL ) Onthou dat ’n IP-adres ’n numeriese adres is wat ’n rekenaar in ’n netwerk of op die Internet identifiseer.

Die woord protokol beteken ’n kommunikasiereël. 9

Netwerk Protokolle

IP HTTP HTTPS SMTP FTP VoIP

• Internet Protocol • Hyper Text Transfer Protocol • Veilige webtuiste • Simple Mail Transfer Protocol • File Transfer Protocol • Voice over Internet Protocol 10

Formaat van URL

:// Tipe .

Domeinnaam

http ://

bediener

www . webopedia.com

/ Lêer- of bronnaam

https :// www .

http :// www . fnb.co.za

Naam van webtuiste .

www

Domeinnaam Tipe

/ TERM/W/World_ Wide_Web.html

/ channel/online .

Geografiese

www .

www .

www .

:// . uar.net

.

co facebook cia gamesdomain wiki.answers

en.wikipedia

.

.

.

.

.

com gov co com org .

uk 11

Die Wêreldwye Web (WWW)

Soorte webtuistes

Portaalwebtuiste

• ’n Verskeidenheid Internet-dienste van een plek af • Baie portale is ook Internet-diensverskaffers wat sommige van hierdie dienste op hulle webtuistes aanbied

The World Wide Web (WWW)

Soorte webtuistes •

Nuuswebtuiste

Aktuele gebeure, nuus, sport, die weer en die wisselkoers • Baie tydskrifte en koerante het webtuistes wat opsommings bevat van artikels wat in die gedrukte weergawe verskyn en selfs artikels wat nie in die gedrukte weergawe voorkom nie

Die Wêreldwye Web (WWW)

Soorte webtuistes

Webtuiste wat inligting verskaf

• Die meeste regeringsinstellings het webtuistes wat • inligting verskaf.

Sensus- en belastinginligting, sowel as feitelike inligting wat vir navorsingsdoeleindes gebruik kan word

Die Wêreldwye Web (WWW)

Tipes webtuistes

Besigheids- of bemarkingswebtuiste

• Inligting omtrent die verkoop van produkte of dienste • Voorbeelde is Woolworths, Pick ’n Pay, Kulula, SAL, Kalahari.net en Telkom

Die Wêreldwye Web (WWW)

Soorte webtuistes

Persoonlike webtuiste

• Enigeen kan ’n persoonlike webtuiste ontwikkel en in stand hou om belangstellings, stokperdjies en ervarings met ander • te deel Baie mense gebruik deesdae ’n webjoernaal of ’n sosiale netwerktuiste vir hulle persoonlike webtuiste

Die Wêreldwye Web (WWW)

Soorte webtuistes

Wiki

’n Wiki is ’n webtuiste wat mense in staat stel om saam te werk om die inhoud van die webblaaie te skep en te redigeer

Die Wêreldwye Web (WWW)

Soorte webtuistes

Opvoedkundige webtuiste

Opvoedkundige webtuistes bied geleenthede vir formele en informele studie deur middel van tutoriale en simulasies

Die Wêreldwye Web (WWW)

Soorte webtuistes

Vermaaklikheidswebtuiste

Dit bied verskillende vorme van vermaak soos aanlynvideo, musiek, sport, speletjies en nog baie meer.

Webtuiste vir menings en opinies

Dit beskryf ‘n idee, opinie of saak en verteenwoordig gewoonlik die sienings van ’n spesifieke groep of vereniging.

Die Wêreldwye Web (WWW)

Tipes webtuistes

Webtoepassing-webtuiste

verkry en wat nie op jou rekenaar gestoor word nie.

Die Wêreldwye Web (WWW)

Soorte webtuistes

Inhoudversamelaar

’n Webtuiste of webtoepassing wat verskillende soorte inhoud (soos nuus, weer, resensies van flieks en • • aandelepryse) vanaf verskeie aanlynbronne bymekaarmaak. vertoon dit op hulle eie webtuistes OF versprei dit ( RSS-dokumente word ook news feeds, channels, web feeds of net feeds genoem)

RSS

RSS staan vir Real Simple Syndication

Aktiwiteit 1

23

Kriteria om webtuistes te evalueer

Outoriteit

• Die outeur en sy kwalifikasies; ‘gerespekteer’ oor sy kennis van studieveld? Verbonde aan watter instansie

Akkuraatheid

.

• Is inligting akkuraat? Lys van bronne;

Inhoud / Ontwerp

• maklik om in die webtuiste rond te beweeg, en lyk dit mooi; gebruikersvriendelik?

Gehoor

• Voorsien die webtuiste in die behoeftes van gebruikers?

Aktualiteit

• Inligting op datum? Wanneer is die webtuiste laas opgedateer? Is die skakels nog almal aktief?

Objektiwiteit

• Onpartydig

Deurblaai en soek

Wat is ’n webblaaier (web browser)?

’n Webblaaier is ’n toepassingsprogram wat jou in staat stel om na webblaaie op die Internet te kyk en hulle te verken deur óf skakels (hyperlinks) te gebruik, of in gevalle waar die URL reeds bekend is, die adres in die adresbalkie van die webblaaier in te tik

Deurblaai en soek

Die meeste webblaaiers het die volgende kenmerke:

adresbalkie soekbalkie back-knoppie print forward-knoppie home-knoppie tabbed-deurblaai refresh, reload stop-knoppie favorites

Deurblaai en soek

Wat is ’n soekenjin (search engine)?

’n Soekenjin (search engine) is ’n program wat na dokumente op die WWW soek deur van sleutelwoorde of frases, wat deur die gebruiker ingetik word, gebruik te maak.

diamond

Deurblaai en soek

Wenke vir suksesvolle soektogte

Stap 1: Sê presies watter inligting jy wil hê.

Stap 2: Identifiseer sleutelwoorde.

Stap 3: Gebruik sinonieme.

Stap 4: Kontroleer jou spelling.

Stap 5: Gebruik gevorderde soekopsies (advanced search options)

Deurblaai en soek

Onthou

Gee erkenning indien nodig Erken ’n webtuiste as bron Meevis, Hans.

Jewellery Gallery

. April 2011 . [http://www.meevis.com/jewelry-gallery-0601.htm] 21/05/2011 .

Outeur se van, naam (indien bekend).

Datum waarop die webtuiste opgelaai of aanpas/aanvul/bywerk is.

Datum waarop jy webtuiste besoek het.

Titel van webtuiste

[URL]

Deurblaai en soek

Soek na grafika Om grafika te stoor

Save Picture As en kies dan die plek waar die grafika gestoor moet word.

OF copy die grafika en paste dit in ’n toepassing

Aktiwiteit 2

31

Aktiwiteit 3

Verstaan en pas toe

32

Woordelys

3G Asymmetric Digital Subscriber Line (ADSL) Data Terminating Device (‘Modem’) HyperText Transfer Protocol (HTTP) File Transfer Protocol (FTP) Internet Soekenjin Uniform Resource Locator (URL) Bandwydte FTP bediener Internet Protocol (IP) Webblaaier Webtuiste Wêreldwye Web (WWW) Broadband Tuisblad Cap Hiperskakel Internet Protocol Address (IP adres) Internet Service Provider (ISP) Webblad Wêreldwye Web Konsortium Web bediener