3.1 Aarde se rotasie.

Download Report

Transcript 3.1 Aarde se rotasie.

Handboek bladsy:
Beskrywing:
4 - 39
GR.8 GEO Kwartaal 1 Teorie
1
Werk volgorde in
Kwartaal 1, se
Onderwerp 1:
Eenheid 1:
Kaarte en Atlasse
Jy sal die volgende kernvrae ondersoek om die fokus van dié onderwerp
te verstaan:
1. Wêreld-en plaaslike kaarte:
1.1 Wêreldkaart (Kontinente en Oseane)
1.2 Kaartsimbole
2. Hoe bepaal ons posisie en bereken ons grondafstand op kaarte?
2.1 Die 16 Hoofkompasrigtings
2.2 Bereken die posisie van twee plekke vanaf mekaar op ‘n kaart.
2.3 Koördinate
2.4 Verskillende tipe skale
2.5 Bereken die werklike afstand van twee plekke op ‘n kaart, in m of km.
Eenheid 2:
Die Aardbol
3. Hoe ervaar ons dag en nag?
3.1 Aarde se rotasie.
3.2 Aarde se omwenteling rondom die son.
4. Waarom ervaar ons seisoene?
4.1 Aarde se omwenteling.
4.2 Geologiese en Atmosferiese veranderinge gedurende die seisoene.
Eenheid 3:
Satellietbeelde
5. Wat is die waarde van satellietbeelde?
5.1 Ontleding van verskillende sattelietbeelde.
2
Eenheid 1: Kaarte en Atlasse
1. Wêreld-en plaaslike kaarte
1.1 Wêreldkaart (Kontinente en Oseane)
3
4
Wêreldkaart spotprent:
5
Wêreldkaart spotprent:
6
Eenheid 1: Kaarte en Atlasse
1. Wêreld-en plaaslike kaarte
1.2 Kaartsimbole
7
Eenheid 1: Kaarte en Atlasse
2. Hoe bepaal ons posisie en bereken ons grondafstand op kaarte?
2.1 Die 16 Hoofkompasrigtings
NO
O
NO
8
Eenheid 1: Kaarte en Atlasse
2. Hoe bepaal ons posisie en bereken ons grondafstand op kaarte?
2.2 Bereken die posisie van twee plekke vanaf mekaar op ‘n kaart.
WERKKAART 1: Posisies van Kontinente
1.) Wat is die posisie wat Afrika geleë is vanaf Amerika ?
2.) Wat is die posisie wat Australië geleë is vanaf Suid-Amerika ?
3.) Wat is die posisie wat Groenland geleë is vanaf Europa ?
4.) Wat is die posisie wat Antarktika geleë is vanaf Afrika ?
5.) Wat is die posisie wat Afrika geleë is vanaf Antarktika ?
6.) Wat is die posisie wat Noord-Amerika geleë is vanaf Europa ?
7.) Wat is die posisie wat Noord-Amerika geleë is vanaf Asië ?
9
Eenheid 1: Kaarte en Atlasse
2. Hoe bepaal ons posisie en bereken ons grondafstand op kaarte?
2.3 Koördinate
Wat is ‘n koördinaat?
Koördinate is die snypunt van ‘n lengtelyn en ‘n
breedtelyn. Dit word gebruik om die akkurate
posisie van ‘n plek op ‘n kaart te kry.
Hoe word koördinate gemeet?
‘n Plek se koördinate word gemeet in...
grade ( ° ), minute ( ‘ ) en sekondes ( ‘’ )
In 1 graad is daar 60 minute
In 1 minuut is daar 60 sekondes.
10
Eenheid 1: Kaarte en Atlasse
2. Hoe bepaal ons posisie en bereken ons grondafstand op kaarte?
2.3 Koördinate
Breedtelyne: (Horisontale lyne om aarde)
Lengtelyne: (Vertikale lyne om aarde)
11
Eenheid 1: Kaarte en Atlasse
2. Hoe bepaal ons posisie en bereken ons grondafstand op kaarte?
2.3 Koördinate
• Wat kom eerste?
– Breedtelyn:
Horisontale lyne op kaart
In Suid-Afrika – altyd SUID van die ewenaar.
– Lengtegraad:
Vertikale lyne op kaart
In Suid-Afrika altyd OOS van die Greenwich.
• Hoe skryf ons koördinate?
Eerste : Breedtegraad in Grade, minute, en sekondes.
Tweede: Lengtegraad in Grade, minute, en sekondes.
Byvoorbeeld:
23˚01’ Suid en 29˚01’ Oos
23˚02’ Suid en 29˚30’30” Oos
12
Eenheid 1: Kaarte en Atlasse
2. Hoe bepaal ons posisie en bereken ons grondafstand op kaarte?
2.3 Koördinate
13
Eenheid 1: Kaarte en Atlasse
2. Hoe bepaal ons posisie en bereken ons grondafstand op kaarte?
2.3 Koördinate
ONTHOU! Vir Koördinate in SuidAfrika sal die Breedtelyn altyd Suid
wees, en die Lengtelyn altyd Oos
wees, soos:
23˚01’ Suid en 29˚01’ Oos
14
Eenheid 1: Kaarte en Atlasse
2. Hoe bepaal ons posisie en bereken ons grondafstand op kaarte?
2.3 Koördinate
WERKKAART 2: Koördinate B-G
Bv. A se koördinate is 23˚01’S en 29˚01’O
15
Wys interaktiewe video op e-book vir leerders
16
Eenheid 1: Kaarte en Atlasse
2. Hoe bepaal ons posisie en bereken ons grondafstand op kaarte?
2.3 Koördinate
WERKKAART 3: ‘n Graadnet/Koördinaatnet
Die kaart by posisie X se naam
sal bv wees: 3025BC
Gee nou die name van die
volgende kaarte:
1. Die kaart reg suid van
3025BC
2. Die kaart reg noord van
3025BC
3. Die kaart Suid-wes van
3025BC
4. Die kaart reg oos van
4623AB
17
Eenheid 1: Kaarte en Atlasse
2. Hoe bepaal ons posisie en bereken ons grondafstand op kaarte?
2.4 Verskillende tipe skale
Wat is skaal?
– Die verhouding tussen afstande op ‘n kaart en die
ooreenstemmende afstand in die werklikheid (grond).
• Tipe skale
– Woordskaal
• ‘n Woordskaal is ‘n stelling.
• Bv. 1cm = 500m
• Dit beteken dat: 1cm wat jy op die
kaart meet is gelyk aan 500m in die
werklikheid.
18
Eenheid 1: Kaarte en Atlasse
2. Hoe bepaal ons posisie en bereken ons grondafstand op kaarte?
2.4 Verskillende tipe skale
– Lynskaal
• ‘n Lynskaal is ‘n lyn wat die kaartafstande toon wat bepaalde
werklik grondafsand verteenwoordig. Alle kaarte het ‘n
lynskaal.
19
Eenheid 1: Kaarte en Atlasse
2. Hoe bepaal ons posisie en bereken ons grondafstand op kaarte?
2.4 Verskillende tipe skale
– Verhoudingskaal
• Dit toon aan hoeveel keer die grond
afstand verklein is
• Dit is die verhouding tussen afstand
op ‘n kaart en die werklike afstand op
die grond en albei word in dieselfde
eenhede uitgedruk.
• B.v ‘n Skaal van 1:50 000 beteken dus
dat 1cm op ‘n kaart, 50 000cm op die
grond verteenwoordig.
20
Eenheid 1: Kaarte en Atlasse
2. Hoe bepaal ons posisie en bereken ons grondafstand op kaarte?
2.5 Bereken die werklike afstand van twee plekke op ‘n kaart, in m of km.
Hoe bepaal ek afstand tussen twee punte?
– Formule vir km:
Afstand (mm) x kaartskaal
1 000 000
– Formule vir m:
Afstand (mm) x kaartskaal
1000
– BV. Die afstand tussen twee plekke is 55mm.
Hoeveel (a) km en (b) m is hulle uit mekaar uit?
Die kaartskaal is 1:50 000.
21
Eenheid 1: Kaarte en Atlasse
2. Hoe bepaal ons posisie en bereken ons grondafstand op kaarte?
2.5 Bereken die werklike afstand van twee plekke op ‘n kaart, in m of km.
Wat is afstand?
• Afstand is die lengte van die ruimte tussen twee punte.
WERKKAART 4:
Bepaling van werklike
afstand
22
Eenheid 2: Die Aardbol
3. Hoe ervaar ons dag en nag?
3.1 Aarde se rotasie.
23
Eenheid 2: Die Aardbol
3. Hoe ervaar ons dag en nag?
3.1 Aarde se rotasie.
WERKKAART 5: Die Aardbol
1. Verklaar die volgende begrippe:
•Dag en nag- eweninge
•Elliptiese vlak
•Halfronde
•Internasionale datumlyn
•Omwenteling
•Rotasie
•Seisoenaal
•Sonstilstand
•Tydsones
•Wêreldtyd
24
Eenheid 2: Die Aardbol
3. Hoe ervaar ons dag en nag?
3.1 Aarde se rotasie.
WERKKAART 5: Die Aardbol
2.
3.
4.
5.
In watter vier halfronde kan die aarde vedeel word?
In watter halfronde is Suid-Afrika?
Waarom word die aarde in hierde vier halfrondes verdeel?
Beskryf die rotasie van die aarde om sy eie as volledig.
(kyk bo aan bl. 21)
25
Eenheid 2: Die Aardbol
3. Hoe ervaar ons dag en nag?
3.1 Aarde se rotasie.
26
Eenheid 2: Die Aardbol
3. Hoe ervaar ons dag en nag?
3.2 Aarde se omwenteling rondom die son.
27
Eenheid 2: Die Aardbol
4. Waarom ervaar ons seisoene?
4.1 Aarde se omwenteling.
4.2 Geologiese en Atmosferiese veranderinge gedurende die seisoene.
WERKKAART 7: Seisoene
1. Teen watter hoek is die aarde se as gekantel? (1)
2. Verduidelik waarom die kanteling van die aarde seisoene
veroorsaak. (3)
3. Verduidelik kortliks waarom dag en nag lengtes oor seisoene
verskil. (4)
4. Waarom is dit warm in die somer en koud in die winter?
Verduidelik volledig en teken ‘n sketsie om jou te help
verduidelik. (figuur 17 p 29) (4)
28
Eenheid 2: Die Aardbol
5. Wat is die waarde van satellietbeelde?
5.1 Ontleding van verskillende sattelietbeelde.
• Staatkundige kaarte
– Kaarte waar die verskillende state van die wêreld aangetoon word.
• Natuurkundige kaarte
– Dit is kaarte wat landskap aantoon bv. riviere, berge, oseane en
vlaktes ens.
• Klimaatkaarte
– Kaarte waarop klimaatgegewens aangetoon word.
• Topografiese kaarte
– Kaarte met kontoerlyne. ‘n Kontoerlyn is ‘n lyn wat alle plekke met
dieselfde hoogte bo seevlak verbind.
29
Eenheid 2: Die Aardbol
5. Wat is die waarde van satellietbeelde?
5.1 Ontleding van verskillende sattelietbeelde.
30
31
Handboek bladsy:
Beskrywing:
4 - 39
GR.8 GEO Kwartaal 1 Teorie
32