Testikulêre kanker is die mees algemene kanker by jong manne in Suid-Afrika Gereedskap, knaters, ‘ghoens’ (of selfs eiers) is ander maniere om na die.
Download
Report
Transcript Testikulêre kanker is die mees algemene kanker by jong manne in Suid-Afrika Gereedskap, knaters, ‘ghoens’ (of selfs eiers) is ander maniere om na die.
Testikulêre kanker is
die mees algemene
kanker by jong
manne in Suid-Afrika
Gereedskap, knaters, ‘ghoens’ (of selfs eiers)
is ander maniere om na die testikels te
verwys.
Hoe ook al,
pas joune
op!
Wat is testikulêre kanker?
Testikulêre kanker is 'n siekte wat die testikels affekteer.
Selle in een testikel.
Wat is testikulêre kanker?
Testikulêre kanker is 'n siekte wat die testikels affekteer.
Selle in een
of albei testikels
Wat is testikulêre kanker?
Testikulêre kanker is 'n siekte wat die testikels affekteer.
Wat kwaadaardig (kankeragtig) word.
Is vroeë opsporing belangrik?
Ja, indien dit vroeg genoeg opgespoor word kan
testikulêre kanker...
Is vroeë opsporing belangrik?
Ja, indien dit vroeg genoeg opgespoor word kan
testikulêre kanker...
...effektief behandel word
Wie kry testikulêre kanker?
• Meestal jong mans
tussen die ouderdom van
15 en 39
• Dis die mees algemene
vorm van kanker by jong
manne
Loop jy die risiko om testikulêre kanker op te
doen?
• Is jy gebore met onafgedaalde testikels? Die risiko bly dieselfde
ongeag chirurgiese herstel.
• Het jy mediese toestande in jou kinderjare ervaar, soos
liesbreuke (breuk in die deel waar die bobeen by die buik
aansluit), ‘kalbassies’ na pampoentjies en testikulêre torsie?
• Het jy aangebore abnormaliteite gehad (tydens geboorte) van
die testes, penis of niere?
• Het jy ‘n familiegeskiedenis van testikulêre kanker (broer of
vader)?
Terloops, ‘n vasektomie verhoog nie jou risiko nie
Simptome om voor uit te kyk
Die onderstaande simptome kan 'n indikasie van
testikulêre kanker wees, maar kan ook deur ander
toestande veroorsaak word.
Dit is belangrik om 'n dokter te spreek om die oorsaak van
enige van hierdie simptome te bepaal:
•
‘n Pynlose swelsel of knop in een of beide van
die testikels
•
Pyn of 'n swaar gevoel in 'n testikel
•
Liespyn, lae rugpyn of buikpyn
Doen ‘n testikulêre self-ondersoek... Dis regtig
maklik!
Hoekom?
Dit leer jou hoe jou liggaam normaalweg voel,
sodat enige veranderinge of iets buitengewoon
vinnig makliker opgemerk kan word
Doen ‘n testikulêre selfondersoek... Dis regtig
maklik!
• Stap een:
Kies ‘n tyd waarop jy elke
maand jou self-ondersoek
sal doen
• Stap twee :
Staan voor ‘n spieël en kyk
na enige teken van 'n
swelsel
Doen ‘n testikulêre selfondersoek... Dis regtig
maklik!
• Stap drie :
Doen jou selfondersoek terwyl jy in
die bad of stort is, of
net na die tyd terwyl jy
nog warm is
Doen ‘n testikulêre selfondersoek... Dis regtig
maklik!
• Stap vier :
Ondersteun jou
testikels met een hand,
terwyl jy elke testikel
om die beurt met jou
ander hand ondersoek
Doen ‘n testikulêre selfondersoek... Dis regtig
maklik!
• Rol elke testikel tussen die
•
duim en vingers en voel
vir enige knoppies
Normaalweg sal jy ‘n
sagte stringagtige
struktuur bo-op en agter
elke testikel voel
Doen ‘n testikulêre selfondersoek... Dis regtig
maklik!
• Knoppies kan so klein soos
•
•
‘n ryskorrel en so stewig
soos rubber voel
Voel ook vir areas wat
besonder sensitief is
Raadpleeg jou dokter indien
enige van hierdie simptome
waargeneem word
Onthou...
Selfs koel ouens
soos jy kan
testikulêre
kanker kry
Onthou...
Kyk na jou
belangrikste
gereedskap –
doen vandag nog
‘n self-ondersoek!
Wat doen KANSA om te help?
• KANSA moedig mans aan om na
•
hulle gesondheid om te sien om
sodoende die risiko van
manskanker te verminder
KANSA verseker dat SuidAfrikaanse mans toegang het tot
waardevolle en potensieële
lewensreddende inligting sowel as
prostaatondersoeke
Kom ons praat syfers...
• KANSA het verlede jaar meer as 61 700
•
mans bereik deur ons
Mansgesondheidsprogram
Meer as 5 600 Prostaat Spesifieke Antigene
(PSA) toetse is uitgevoer om
prostaatkanker op te spoor
Jy kan 'n verskil maak in
die geveg teen kanker...
• Doen gereelde self-ondersoeke
• Maak 'n donasie
• Sluit aan as ‘n lid
• Sluit aan as 'n vrywilliger
Movember
• Gedurende November elke jaar,
•
sien ‘Movember’ dat duisende
mans wêreldwyd hulle snorre
laat groei. Die doel is om fondse
in te samel en bewustheid van
manskankers te wek, veral van
prostaatkanker en ander kankers
wat mans affekteer.
Sluit nou aan en registreer by
www.movember.com